Piet Retief protests


Daar word regtig min aandag of selfs gedoen aan enige memorandums of petisies wat oorhandig word met sulke tipe van rewolusionêre protesaksies of selfs in die algemeen.  Al wat sulke aksies doen, dit vreet ‘n nog groter gat in die mense se sakke wat nie sulke protesaksies kan bekostig nie en ook belastingbetalers sin.   So dra die protesgangers by tot die vernietiging van alles rondom ons.    Tog gaan hul voort daarmee en kan mens nie wonder hoeveel hulle eerder betaal word om sulke aksies te loods nie.   Dienste gaan regdeur die land agteruit al sedert 1994 – nie net op Piet Retief nie.   Die Polisie gee ook nie regtig om nie, want dan sou hulle dit nie goedgekeur het as dit wel “wettig” was nie en hulle monitor net.       

Protest march on 3 April | Mpumalanga News - Excelsior


*

Aan die einde word alles rondom ons vernietig en brandende motorbande is nie net besoedeling vir elkeen se gesondheid nie, maar rig heelwat skade aan teerpaaie wat weer herstel moet word (gate).   Dis hierdie spul wat uit en uit sorg dat min geld plaaslik bestee word aan noodsaaklike dienste, wat elkeen van ons moet betaal.   

Wie is die spul oproermakers, of is hulle ook immigrante en veral onwettiges wat die land binnestroom?   Deel van die rooi kommunistiese rewolusie wat betaal word vir wat hulle doen.   Dis hoekom so min in hegtenis geneem word!!

*

Op 3 April 2021 was daar ‘n groot protesaksie deur Piet Retief se strate vir die oorhandiging van ‘n griewe memorandum. Die vraag is, is en was dit onwettig of nie?    Regdeur die land is alles geweldadige optredes, meestal is dit onwettige aksies wat ontaard in brandstigting en rewolusie, besighede word beroof.  En so die hele land vernietig.

Die Polisie staan meestal op ‘n afstand en monitor alles.   Dis tog nie wat WET en ORDE is nie, of hoe?  

Dae na hierdie geweldadige optrede, het die skietery elders op ‘n plaas Pampoenkraal gevolg.   

Dit wil ook voorkom ons Polisie het net ‘n monitoringsmag geword.    Dis ook net met sekere tye waar die Polisie vinnig mense arresteer.   Waarom word die regte moordenaars nooit gevang of toegesluit nie?   

Hoeveel moorde en aanvalle, rooftogte is onopgelos?

Lees ook 

Piet Retief – Pampoenkraal and Dirkiesdorp

*

The questions are – who voted in previous elections for their councillors in South Africa?  Time and again it is the same old story.

Who paid the police? They are there to protect all citizens, not only this type of protests to only monitor.

*

On 3 April, the SACP (South African Communist Party) arranged a community march to deliver a memorandum about their grievances to a MEC (Member of the Executive Council), at the Mkhondo Local Municipality’s building.

*

The SAPS intervened by firing rubber bullets at the protestors that became violent.

The protestors then proceeded to eThanukukhanya where the entrance at the bridge was barricaded with burning tyres. It was also mentioned that they were planning to loot shops in eThandukukanya. https://www.excelsiornews.co.za/2018/04/protest-march-on-3-april/


*

Did the police also take them in for what they did like in Senekal and other places, destroying state and other vehicles – that is afterall a crime?


The police management in Mpumalanga have condemned in the strongest terms the unruly behaviour as well as acts of lawlessness displayed by a group of individuals who destroyed other people’s properties, including state vehicles as well as looted some items from a store during a court appearance of five murder suspects at Piet Retief Magistrate’s Court. The incident occurred outside court today, Monday, 19 April 2021.

Some members of the public attempted to remove a barb wire that was erected by police to prevent them from entering the court premises as well as ensuring that the court proceeds without any disruptions. Police managed to prevent them from removing the barb wire however these individuals then went on rampage and smashed windows of about three private vehicles, as well as windows of a business premise. They reportedly went to a certain liquor store where they looted beverages as well as damaged two police vehicles whilst another man is said to have been stabbed by this group of people.

https://www.saps.gov.za/newsroom/msspeechdetail.php?nid=32103


READ

Senekal – Sekola Matlaletsa and Sekwetje Mahlamba

Andre Pienaar – Senekal – Free State

Moorde op plase – Killings on farms/other


*

In another rewolution during 2021 …

It was reported in the media on 27 January 2021, that traffic was diverted from Hlungwana Station, between Commondale and Paulpietersburg from the Piet Retief direction, but now all roads leading to Piet Retief are blocked.



*

Daar was al baie aanvalle en plaasmoorde in die omgewing van Piet Retief.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s