“Brandstigting, terrorisme – Arson”

Noordwes polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting om te bepaal of 220 wilde diere met opset hier doodgebrand is. Sebras, blesbokke en volstruise is onder die diere wat eergister in 'n brand by die Mulati Wild Dienste buite Brits dood is. Die diere is hier aangehou voordat hulle die naweek opgeveil word. At least 220 wild animals  were … Continue reading “Brandstigting, terrorisme – Arson”