Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

 

*

Werkersdag, 1 Mei, is ‘n internasionale dag om te herdenk, wat nie beteken dat radikale en rewolusionêre protesaksies gehou moet word nie.   Diegene wat dink hulle word onregverdig behandel deur hul eie sisteme, behoort dit op daardie vlakke aan te spreek.   As persone vir X maatskappy werk en ongelukkig is oor hul ooreenkomste, dan behoort hulle spesifieke roetes te volg met hul eie werkgewers.   Dit geld vir almal, maar ongelukkig met swart bemagtiging en regstellende aksie, maak dit van die regering, parlement en elke volgers, skuldig aan rassisme teenoor die Boere volk en blankes.

Anarchy reigns: Police on high alert as Operation Dudula gains momentum –  The Mail & Guardian

*

Die betekenis van die eerste Mei soos elke dag na 1980 het vele betekenisse.  Werkersdag is vir sommige steeds ‘n drama wat daagliks ontvou, afspeel wat voor 1960 begin het in Suid-Afrika en dink hul slegte omstandighede kan alles voor die blanke se deure geplaas word.  Vir sommige opstokers beteken menseregte wat geskend word, hetsy deur regerings, organisasies, vals vlag organisasies,  mede bewoners,  onwettige immigrante en selfs terroriste wat nie omgee wat hulle saam met die land se ekonomie vernietig nie en kan met protesaksies hul omstandighede verbeter – dit doen nie – dit het nog nooit verbeter met ‘n protesaksie nie.   In die proses vernietig hul hul eie vryheid, lewenspatrone en ideale. Dit word langer in Suid-Afrika rewolusionêr gevier met voetspore van anargie en vernietiging, ‘n vals beeld wat na buite uitstraal.

Ongedokumenteerde en onwettige immigrante in Suid-Afrika moet terug na hul lande gaan om hul eie lewensideale te herstel.   Hulle kan nie verwag vreemdelinge moet dit doen nie.    Na 1994 het al hierdie immigrante ingekom en was soort van , waarskynlik skugter verwelkom, maar vandag is dit baie erger as 20 jaar gelede.   Hierdie immigrante veral ongedokumenteerdes het ingekom om veral in myne te kom werk of andersins hul eie besighede te begin en het so ge-infiltreer, dorpe en stede, veral besigheidsgebiede en geboue beset.

Om elke hoek en draai het hierdie dwaalbesighede ontstaan.  Natuurlik weet almal wat die impak in Suid-Afrika is en ook wetgewing wat voorskryf aan immigrante, maar veral ongedokumenteerdes.   Hulle gebruik of steel krag en water, terwyl die gewone persone vir alles moet betaal.  Dieselfde gebeur op mediese en opvoedingsvlakke.

Omdat geen regering of enige politieke teen dit opgetree het, het onwettiges waarskynlik aangeneem almal is gelukkig met hul teenwoordigheid in Suid-Afrika.   Geen land in die wêreld laat in hul eie lande toe wat hier in Suid-Afrika aan die gang is nie.   Dit is ‘n onreg en menseregte skending teenoor elke burger van die land, maar ook erg verwarrende boodskappe wat aan immigrante en ongedokumenteerdes deurgegee word.   Te meer ook aan ons eie jeugdiges, maar veral swart bemagtiging en regstellende aksie wat gebruik word vir ‘n foefie vir die onwettiges.

Dit is ongehoord dat onwettiges dit in hul eie lande doen, as hul as voorbeeld geboue en areas beset, selfs hul eie konings aanwys soos in die Oos-Kaap, wat terreurdade, terrorisme, sindikate, smokkelary van mense en dwelms en misdaad in die algemeen aanmoedig.   Die regerings sedert 1994 en selfs diegene wat voor 1994 die land oorhandig het aan anargie, moes van beter geweet het.  Nou is die spul liberales tjoepstil oor al die misdaad wat aangaan en floreer. Sal die rykes dit in hul eie omgewings en huise of plase toelaat – NEE.

Die enigste afleiding wat ‘n gewone landsburger kan maak, is dat alles doelbewus beplan en gedoen is om die aanvalle en moorde na albei kante toe te laat eskaleer.   Sodoende kan hul massas swartes en uit ander lande blameer vir wat hier aangaan, waar sommige ook uitgewis word, kinders en volwassenes wat eenvoudig verdwyn en as slawe elders gebruik word.   Wie sit agter hierdie donker beeld wat rondom ons geskep word – nwo agente?  Niemand kan geboue beset soos hulle wil nie, en indien areas net voorsiening maak vir 1000 persone, terwyl daar 50000 persone woonagtig is, moet infrastrukture breek, want niemand onderhou dit nie.   Riool, krag word gesteel en instandhouding is en word daagliks vernietig.

Die vals vlag van apartheid word die skuld gegee dat die sogenaamde AGTERGEBLEWENES met al hierdie miljoene swart ONWETTIGE getalle,  verewig arm, versukkeld en selfs doelloos lewe en die blaam word voor die Boere volk se deure gelê.   Daarom word daar steeds rassisme en diskriminasie soos swart bemagtiging en regstellende aksie, onteiening en selfs besettings, toegepas – dit poets die nwo agente se beelde..   Daarom sing leiers steeds om die Boere te vermoor.

Die feit dat daar wetgewings bestaan soos Grondeise, CPA en Trustwetgewings, waar al die persone van tuislande/reervate en kroongebiede, hier kon gaan bly, word nie genoem.   Nog minder dat swart en bruin/gekleurdes na 1994 grond ge-eis en triljoene rande aan hulle uitbetaal is met hierdie wetgewings.   Miljoene hektare gebiede is aan miljoene herbevestig.   Dit is feite,  99% of selfs meer, het reeds in daardie gebiede gewoon.   Niemand het hulle beveel om te trek nie, hulle bewoon hierdie gebiede baie lankal, lank voor 1900 reeds.  Maar die blaam word voor blankes se deure geplaas van onregte en ongelyke geleenthede.

MISDAAD – SINDIKATE, AANVALLE MOORD

Oral om die burgers van die land is daar aanvallers wat bedrog pleeg, skemas bedryf, handeldryf in mense en organe, of dwelms, daar loop moordenaars en huurmoordenaars rond, terwyl die burgers daagliks hulself ten duurste moet beskerm.   Die leiers wat voordeel trek uit swart bemagtiging en regstellende aksie in Suid-Afrika lewe in luuksheid met hordes veiligheidspersone het om hulself, hul families en eiendomme te beskerm.  Daar word eenvoudig niks of bykans niks aan alle tipes van misdaad gedoen nie.

GENOEG IS GENOEG 

Na 1806

Brittanje en ander politieke partye het die pasboek laat inbring in 1809, nie wyle Dr Verwoerd nie.

Pass Laws – British colony 1797

Apartheid het ontstaan voor 1854 waar wetgewing op almal afgedwing is deur die Britse ryk en al haar bondgenote, wat suider Afrika, vernietig oor dekades vernietig het.  Die ironie van die saak is, blaam op die blanke is so maklik en diegene wat dit verkondig basuin die vals propaganda soos soetkoek.   Massas wat elke druppel opslurp en grondeise wat hand aan hand loop hiermee.   Anargiste en terroriste hou niks van ekonomiese vooruitgang of ‘n verbeterde lewe nie, maar is vasgevang in hul eie sinkende skip.   Die wat glo om alles rondom hulle te vernietig, word waarskynlik steeds betaal om dit te doen.   N w o en sionisme.

Apartheid  1854

Jan Smuts – Churchill – Rhodes apartheid : British rules

*

VERNIETIGING VAN DIE LAND

Dit is feite, voor 1994 het dit nie so gelyk het in meeste van die groot dorpe en stede nie.  Swartes en anderskleuriges, veral die immigrante is lief om te beset, nie te koop nie, want hulle reken alles van Suid-Afrika behoort aan hulle.   Selfs al is dit privaat eiendomme.   Geboue is eenvoudig beset en verander in onhigiëniese vullisterreine en ashope.

Mfecane  1795-1830 teenoor 2024


Daar word geurineer en ander dinge gedoen op al hierdie hope van vullis, terwyl daar kaskasse gevind word, nie net van diere nie.   Vroue en kinders word as seksslawe gebruik, waar geen gesondheid of bad/stort geriewe is nie.   So word nog verdere siektes versprei na hul eie huise en besighede waar hulle voortploeter na hul volgende prooi.   Wie is te blameer vir die gemors.

Die Polisie en ander verantwoordelike amptenare gaan nooit in die gebiede nie – waarom nie?  Hoeveel wat so “kill the Boer kill the Farmer”, sing is immigrante en onwettiges, maar die leiers is beslis kwansuis ‘burgers” en deel van politieke partye wat reeds in meerderheid regeer.

Hier in hierdie volgende beeldmateriaal is daar miljoene immigrante en onwettiges sowel as burgers, wat werkloos is.   Immigrante is in hul miljoene in Suid-Afrika, want niemand kan presies sê daar is 10 miljoen nie, maar eerder 100 miljoen immigrante.

Massas wat skree om die Boere te vermoor en die skuld gee vir hul eie slegte situasie.

Die spul swart bemagtigers het ‘n land gekry wat ten volle werksaam was in 1994, al die ratte in plek om te funksioneer.   Al wat moes gebeur het, instandhouding en verbetering vir ‘n meer sinvolle lewe.

Strate was geteer en reg om in te ry, spoorlyne en treine het geloop, terwyl hospitale 100% funksioneer het.  Vandag is daar feitlik niks oor nie.  Daar was dienste soos watervoorsiening, ligte en rioolverwydering sowel vullis wat gereeld verwyder is.  Hierdie klas mense lewe in hul eie vullisplasmas en rioolslote, maar blameer elke Boer in die land om hul uit te wis, daarom loop hul harte oor van “kill the Boer kill the farmer”.

Gaan hierdie leiers daarvan hou as blankes dit daagliks vir hulle sing om uitgewis te word?

Vullis wat so ophoop en vieslike riool wat oral en vrylik loop, is ‘n nes van siektes wat besig is om alles te besoedel.  Rotte gaan binnekort hierdie kinders lewendig opvreet as kannibale dit nie doen nie, inteendeel rotte vreet kinders reeds lewendig op in sekere woongebiede in Suid-Afrika.

Onwettige stortingsterreine – RATS/ROTTE –  Illegal waste areas

*

Suid-Afrika – voor en na sekere tydperke – wie is die brullende vernietigers?  Deur wie word hulle gehuur en betaal om hierdie land te vernietig – liberales soos osf.sa – soros en sy maters?

Immigrante en ongedokumenteerdes moet besef, hulle kan nie hier bly nie en nog minder wie agter hulle is en gefinansier het.   Al hul lande gaan nie toelaat wat in Suid-Afrika onwettig toegelaat word nie.  

https://www.youtube.com/watch?v=uxEWUgqjscw

*

HOE LYK DINGE IN EGIPTE?

https://www.youtube.com/watch?v=Cnjylfg2hZY

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

 

Lewer kommentaar