“Brandstigting, terrorisme – Arson”

Noordwes polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting om te bepaal of 220 wilde diere met opset hier doodgebrand is. Sebras, blesbokke en volstruise is onder die diere wat eergister in ‘n brand by die Mulati Wild Dienste buite Brits dood is. Die diere is hier aangehou voordat hulle die naweek opgeveil word.
At least 220 wild animals  were  killed after a fire ripped through the Mulati Wilddienste farm in Brits, North West.   Rooibokke, blesbokke, elande, njalas, zebras and ostriches were all killed in the Monday evening’s blaze.   Only a few animals were safed.  According to WildForLife, the animals “died a painful death, trapped in burning enclosures”.

Brits fire animals killed

One of those that perished was a seven-year-old Eland bull that had been hand-reared on a hunting farm. Strydom said the owner had asked him to make sure the Eland went to a good home and didn’t land up being hunted. Sadly it died instead in a terrible inferno.

Strydom said the trauma of seeing the animals burnt alive is far worse than the estimated R8-million damage to the buildings. Although the fire brigade arrived on the scene there was nothing they could do, he said.

Strydom told Jacaranda FM: “We manage to only save the animals that were on the other sides of the bomas – it was only a few zebras, ostriches and five or six wildebeest but the rest of the animals weren’t so lucky.”

Some called for international reporters to cover the story. “Animal genocide is an atrocity,” said one social media user.

https://www.facebook.com/spiesmia/

Journalist Mia Spies posted photos on Facebook and reported that police have confirmed the fire was started by torching.

***


A North West game-farmer suffered millions of rands of damages after about two hundred sought after wild animals died in a blaze. Gustav Strydom of Mulati Wildlife Services in Brits was housing the animals, in transit to an auction, when his bomas was engulfed in flames.

***

Vlammehel verswelg Mulati Wildskrale
https://www.youtube.com/watch?v=64d49PmsK3Y

***

Mia se foto:  tot as verbrand

 

Image may contain: outdoor

***

Moontlik ‘n poging tot brandstigting (ARSON).  Indien dit die waarheid is, moet die gereg sy gang gaan.    Volgens media berigte word  ‘n oud werker van Mulati Wilddienste in Brits daarvan verdink dat hy met opset dié wildvang-onderneming se wildkrale aan die brand gesteek het.   So iets is groot as mens met opsetlik soveel geboue en 220+ wild lewendig laat verbrand.   Dus wou hy seker maak om soveel skade as moontlik aan te rig.   Hy voel seker trots op homself.  Hy het geweet hulle word daar aangehou vir die veiling wat sou plaasvind.     Natuurlik gaan dit vermoedelik oor sy “afdanking”, en dat hy die Maandag petrol in die wildkrale uitgegooi het ’n vuurhoutjie getrek het. Die werknemer se naam is aan die media (Rapport) bekend, maar word op regsadvies weerhou.

Gustav Strydom, eienaar van Mulati Wilddienste, se emosies wissel tussen hartseer en woede.
“As jy kwaad is vir my is dit een ding, maar hoekom dit op onskuldige diere uithaal? Hier lê ’n elandbul. Bottelmak sê ek jou. Die eienaar wou nie eens geld vir hom hê nie, hy moes net na ’n plaas toe gaan waar hy nie gejag sal word nie,” sê Strydom.

Die karkasse van die dooie diere wat nog in hul afgebrande hokke lê, pla hom erg.
“Ons kan niks doen voordat die versekeraars en die polisie klaar is met hul ondersoeke nie. Dis geweldig frustrerend.”   200 stuk wild van drie verskillende eienaars het in die vlammehel omgekom. Met Rapport se besoek aan die toneel die afgelope Donderdag het die as op plekke nog gesmeul en die reuk van gebrande en verrottende vleis het oor die hele omgewing gehang.

Hy sê daar is al ’n geruime tyd onmin tussen hom en die vermeende brandstigter. “Hy was in 2013 in ’n ongeluk met ’n werksvoertuig betrokke en het ’n oop beenfraktuur opgedoen. Hy het behandeling gekry en alles, maar van toe af was hy ’n probleem by die werk.”    ’n Afbetalingsooreenkoms oor ’n motorfiets het ook glo tussen Strydom en die man skeefgeloop.

“Hy moes my in Desember R1 500 betaal, maar hy het gevra of hy dit in Februarie kon doen. Ek het ingestem, maar toe mis hy sommer die eerste paar weke van werk,” sê Strydom.   Op 27 Februarie was die werker weer in ’n ongeluk – dié keer met die laai van ’n kameelperd op ’n stilstaande trok. Hy het twee vingerpunte aan sy linkerhand verloor,” sê Strydom.

Die werker het glo geweier dat hulle hom Thabazimbi-hospitaal toe vat. “Hy wou Brits toe, dis verder, maar sy familie is daar.”   Strydom het met die werker van Rooibokkraal na Brits gery, maar eers by hul perseel gestop sodat die man hom kon was.   “Toe ek weer sien toe stap hy, beseerde hand en al, in die plaaspad af. Ek het geroep en toe agter hom aangery, maar hy wou nie met my praat nie. Hy was kwaad omdat dit so lank gevat het om hom by mediese hulp te kry.    “Hy wou nie in die voertuig klim nie. Wat kan ek doen, hom met geweld inlaai?”     Hul paaie het net daar geskei en Strydom het geweier om die werker te betaal.

“Hy het my die volgende dag ’n SMS gestuur en gevra ek moet hom betaal, sy familie ly, maar toe sê ek vir hom hy skuld my meer as wat hy verdien het, hy moet maar CCMA toe. Ek het nie kans gesien om verder met hom te werk nie. Die volgende dag het sy twee broers die motorfiets kom haal.”    Dit was die laaste kontak tussen Strydom en die werker – en 11 dae later het die wildkrale gebrand.

Strydom sê die waarde van die verlies is moeilik om te bepaal.  “Die diere is omtrent R1 miljoen werd, maar die krale het ons vier of vyf jaar gelede gebou vir R3 miljoen. En baie van die materiaal het ons reeds gehad. Nou sal dit seker so R6 miljoen kos.”

(netwerk24)

***

BRANDSTIGTING IN SUID-AFRIKA

Wanneer  ‘n hofsaak plaasvind en nie volgens hulle pype gedans of denke of oordeel opgetree nie, word onskuldige besighede,  voertuie, busse en huise letterlik tot op die grond afgebrand.   Wanneer werkgewers terroriste en skelms uitvang met diefstal, word daar gewoonlik dienste be-eindig.   Enige werkgewer kan verwag dat daar baie meer skade aangerig gaan word nadat dit gebeur het, al was daar hoeveel goeie dade aan dieselfde persoon en selfs familielede geskenk.   Blankes is al gemartel en vermoor vir “goeie dade” en word die vraag opnuut gevra:  hou op om goed te wees vir hierdie mense wat nie skroom om te vermoor nie.

Soveel wraak kom ‘n lang pad met ons en ook met ons voorouers waar daar tot 500000 stuks vee vernietig is as gevolg van ongelukkige swart harte.  Hul ontsien nie hul eie mense nie, die Mfecane oorloë was duidelik voorbeelde hiervan.

Het dit al ooit verander?  Terrorisme was voor en na 1900 aan die gang.   Die stryd van kommunisme het in die jare 1920’s in die myne groot gegaan and land skade berokken.  Nadat die African National Congress (ook ‘n terreur beweging) ontstaan het, was vuurhoutjies en brande deel van hul  lewensbestaan, net soos wat die Engelse en swartes ons voorouers se huise en landerye aan die brand gesteek het.   As hul nie hul sin kry nie word alles aan die brand gesteek uit woede en wraak, want dis nie hulle eiendom nie, dus wat gee hulle om?  Oor onskuldige diere lewendig verbrand het hulle geen, maar geen respek vir dier of mense lewens nie.  Produktiewe plase wat sover al uitgedeel is vir grondhervorming, was nog minder geslaagd en die wat geslaagd was, is met blanke mentors se hulp gedoen.

***

Terrorisme en sabotasie

Farm killings – plaas moorde – moorde

Coligny – Northwest

Coligny in South Africa / Suid-Afrika

The Bridge – Die Brug

Advertisements

Een gedagte oor ““Brandstigting, terrorisme – Arson””

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s