Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika? Kyk dieper. Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees? Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa
Kategorie: Killings
Ramaphosa and farm killings Parliament
WHAT REALLY HAPPENED IN SA PARLIAMENT TODAY - 6 NOVEMBER 2018 - REFER TO THE VARIOUS VIDEO'S - THERE ARE MORE THAN ONE - Regarding Escom and SAA, Gigaba and his finger... Ramaphosa het onlangs by 'n internasionale podium ontken dat daar blanke boere vermoor of van hul grond onteien word. Dis onwaar en die… Continue reading Ramaphosa and farm killings Parliament
Jamal Khashoggi (journalist)
Onlangs is daar 'n internasionale joernalis op 'n grusame wyse vermoor wat die getal joernaliste op 73 te staan bring vir 2018. Dis baie tragies dat iemand so moet sterf. Byna soos in onmiddellik reageer verskeie lande oor die moord van Jamal, wat natuurlik 'n baie goeie ding is, selfs die Verenigde Nasies sowel Unesco… Continue reading Jamal Khashoggi (journalist)
South Africa: Traditional leaders
* Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc. BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela? … Continue reading South Africa: Traditional leaders
Human Rights /Menseregte
* Dit gebeur heelwat dat daar gesprekke is rondom skending en vernietiging van menseregte. Verkragting, swart bemagtiging en onteiening is internasionale misdade. Die vraag is, hoe ver is daar regtig ernstige oortredings soos verkragting, moorde - wat eenvoudig onopgelos bly. Sommige kom skotvry omdat die polisie nie hul werk doen nie. Dis onmenslik wreed om… Continue reading Human Rights /Menseregte
Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie. Daaraan word ons daagliks blootgestel. Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families. Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Ramaphosa : In Denial
Suid-Afrika is die mees geweldadigste land in die wêreld - en dan leef die sogenaamde president in ontkenning oor blanke moorde en plaasaanvalle. Is dit omdat hy weet dat daar genocide(s) plaasvind. Sy ontkenning was skaars 'n week nadat die Minister van Polisie die hoë statistieke bekendgemaak het. Vir wie wou Ramaphosa nou eintlik… Continue reading Ramaphosa : In Denial
South Africa: Farm and Boer killings
* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES: 1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings
Witkruis monument Augustus-September
WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande. Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig. Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor. Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September
Suid-Afrika se ANC rewolusie
Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie
Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero
BOLT: Many in South African and in the Left are mourning the death of Winnie Madikizela-Mandela. And some of those mourners are frightening. The Bolt Report is live now on Sky News Australia. Look at the video material *** https://www.facebook.com/theboltreport/ *** Andrew Bolt gee vir ons die ware Winnie Mandela op video deur:Andrew Bolt… Continue reading Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero









