FW en sy multi-kultuur

  FW de Klerk, the last apartheid president who went on to serve as a deputy president in the first democratic government, on Wednesday described inequality as democratic South Africa’s biggest failure, closely followed by failure to promote non-racialism. ‘It is a matter of the deepest regret that, in my opinion, South Africa can no… Continue reading FW en sy multi-kultuur

Advertisements

S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

  Text: S.1158 — 115th Congress (2017-2018) S.1158 - Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018   ****** https://www.congress.gov/bill/115th-congress/senate-bill/1158 Introduced in Senate (05/17/2017) Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2017 This bill states that it is U.S. policy to regard the prevention of genocide and other atrocity crimes as a core national… Continue reading S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

Just call me hawk

We are all sick and tired of threats -  siek en sat vir dreigemente. read about ANC ANC “Freedom charter 1955” ANC Charter – C Ramaphosa Ramaphosa : B-BBEE Trustgebiede>Tuislande>Reservate   ***** Craig Montgomery    

Suid-Afrika onderstebo – failed

Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie?    Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes.   Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig.     Die ANC het hul eie bybel "freedom charter" geskep saam met al die duisende gewillige slawe wat vir hulle werk… Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed

Bloedgeld en korrupsie

Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg.   Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword.  15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef.  Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier, terwyl ander uitgewis word - moorde word ontken.   Iets wat hul in hul magsposisies oordra… Continue reading Bloedgeld en korrupsie

Anargie – revolution

Dis die radikale rewolusie van die ANC - niemand anders sin nie.  ANC is 'n "liberal movement - terrorism".   Word al voor 1994 deur George Soros gefinansier saam met 'n paar ander kommuniste aan sy sy.   Alles moet afgebrand word volgens die mafias en terroriste wat die vegters is van die ANC rewolusie.   Hulle wil… Continue reading Anargie – revolution

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property