* South Africa is since 1994 a failed country, it is more than 30 years now and it is still the case. Because of all the murders, attacks, rapes, human trafficking, crimes, corruption, captures, coups, guptas, it is really a mafia state. The list of those in power and different levels of government, well-paid,… Continue reading South Africa – Failed and robbed country
Etiket: korrupsie – corruption
Rassistiese Eskom oorlogkamers
* Die SA parlementslede wat die oorlogkamers gedurende 2014 by Eskom ingestel het, weet presies watse magspeletjie aan die gang is. Hulle is sedert 1994 in beheer van sake in SA sowel by staatsentiteite soos Eskom. Hulle bepaal die beurtkrag en of daar onderhoud gedoen moet word aldanie. Hulle hou die hef in die… Continue reading Rassistiese Eskom oorlogkamers
Oorlogkamer van Eskom 2014
* Gedurende 2014 was daar reeds groot probleme by Eskom te bespeur met al die beurtkrag en korrupsie wat plaasgevind het vir langer as 'n dekade. Na 1994 het dit al slegter begin gaan, veral nadat swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings geïmplementeer is. Korrupsie, misdaad, sindikate en veral opgeblaasde tenders het 'n groot… Continue reading Oorlogkamer van Eskom 2014
Gordhan – Staatsentiteite
* Die massa wat Suid-Afrika gedurende 1994 oorgeneem het, het alles in 'n werkende toestand, op 'n goue skinkbord gekry om dit af te breek en te vernietig. Die regering onder mandela, wat oorgeneem het, het geen benul gehad van goeie regerings op alle vlakke van regerings (munsipaliteite en distrikte) nie. Destyds was Pravin… Continue reading Gordhan – Staatsentiteite
Wapenhandel groot moondhede
* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moondhede
Wapenhandel internasionaal
* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie. Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede. Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
* 'n Paar jaar gelede het sekere persone met die idee gekom om tronke te 'privatiseer' sodat dit "PRIVAAT" gemanipuleer en beheer kan word vir die tronkbewoners om meer menseregte te verkry asook om vrylik te beweeg (ontsnap) soos en wanneer erge misdade gepleeg word. Natuurlik sal die ontsnapping nie openlik gewys word nie. … Continue reading Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
Eskomkorrupsie en belastings
* As agtergrond, Eskom word deur die ANC beheer en bestuur. Dis 'n staatsentiteit en word nie deur die publiek beheer nie. Ramaphosa was Zuma se regterhand as adjunk-president toe hy nog president was. Hy het presies geweet wat en waarmee Zuma besig is en nie in staat om sy handjies in onkunde te was… Continue reading Eskomkorrupsie en belastings
Veelparty koalisie skemas
* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan. Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke. Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie. Die DA se 'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas
Gupta familie in Vanuatu
* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog. Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu
Eskom dienste 2023
* Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie. Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe… Continue reading Eskom dienste 2023
Eskom services 2023
* They are always using every excuse in the book at Eskom and their own failures. This is human rights violations against every resident as well as business in the country that tries to take make use of Eskom's power supply. The ANC, which controls Eskom, makes it worse every day to strip the… Continue reading Eskom services 2023
Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie. Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas. Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
Eskom blitse finansiële verliese
Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef. Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is. Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig. Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese
Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz
*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is. Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is. Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies. Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz
Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
* Ramaphosa het hom tydens die amptelike kroning daartoe verbind om saam met die AmaZulu-koning, MisuZulu kaZwelithini, te werk in die regering se strewe om die land te ontwikkel. 'n sertifikaat van erkenning is aan die Koning oorhandig. Vele beloftes is gemaak om die lewens van die mense te verander en om landelike… Continue reading Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
* Eskom is nie enigste wat deurloop nie, maar net nog 'n trappie na die vernietigingsproses vir die kommuniste om die land in totale donker en chaos te dompel. Die mening word gehuldig hulle is deel van agente van die NWO. Handgebare verraai heelwat persone met hul dubbel uitsprake. Eskom se swart… Continue reading Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
Money and power – Geld en mag
*Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond. Met… Continue reading Money and power – Geld en mag
Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer. Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK. China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika. Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …
The FNB is the oldest bank in South Africa, and can be traced back to the Eastern Province Bank formed in Grahamstown in 1838. Today, FNB trades as a division of FirstRand Bank Limited. With VBS Mutual Bank being put under curatorship, it marks the 13th bank in almost 30 years to go… Continue reading Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …















