Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)

* As vertrekpunt, was die proses van 1994 ondersoek rakende selfbeskikkings/ volkstaatgebiede vir die Boere voorafgegaan deur 'n belangrike skrywe van mandela en sy bestuur wat ondersoeke na die gebiede gesteun het.     Heelwat van die ander volksleiers en ons volksgeskiedenis bewys heelwat dorpsontwikkelings met veral verskeie Boere republieke na 1652, waarvan ZAR en Vrystaat… Continue reading Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

* Ironies genoeg, is beide konsepte van  Selfbeskikking en Volkstaat in 1994 Akkoord wat onderteken is,  spesifiek vir die VEELVOLKIGE Afrikaner nasie voor die 1994 verkiesing.  Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC, die oud NP lede wat teenwoordig was asook diegene wat die Akkoord onderhandel het.   Internasionale verteenwoordigers het dit mede-onderteken. … Continue reading Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Herstel Boere republieke Boere volk

* Loop saam terug op die spoor van die 'afrikaner akkoord' van 1994.     Met die ondertekening van die Akkoord in 1994, is daar erkenning gegee aan die inhoud daarvan dat die Boere volk 'n volwaardige volk is en ook 'n reg tot onafhanklikheid het.   Daar was voorwaardes gebou rondom hierdie welbekende Akkoord van 1994,… Continue reading Herstel Boere republieke Boere volk

DA and its coalitions/ koalisies

During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance says it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties.      “The DA today announces that we have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and… Continue reading DA and its coalitions/ koalisies

IRELAND – 100 YEARS BACK

100 YEARS AGO ON THIS DAY 🇮🇪️💚🇮🇪️ 21 JANUARY 2019 - A DAY TO REMEMBER IRELAND is DECLARED A REPUBLIC 1919 newspaper Irish War of Independence begins - Fascinating Documentary about the Irish War of Independence https://www.youtube.com/watch?v=nGutJDCfqig *** British rules - the Irish The Best Documentary Ever - 1916 Easter Rising: Insurrection https://www.youtube.com/watch?v=Hf7feoyT-ys *** On 21… Continue reading IRELAND – 100 YEARS BACK

Kennis is mag – Front Nasionaal

  Op 8 Mei 2019 stem ons vir 'n mandaat om selfbeskikking te bekom - hou die media dop vir die amptelike afkondiging!  Kies 'n volksparty soos Front Nasionaal om dit te doen.   Selfbeskikking:   volle onafhanklikheid / volle soewereiniteit.  Ons is genoeg onderdruk onder die kommunistiese sfeer - ons is nog minder veilig en met… Continue reading Kennis is mag – Front Nasionaal

FRONT NATIONAL

  WHAT DO YOU WANT TO KNOW ABOUT FRONT NATIONAL? From time to time new friends on this page ask questions which we assume is already generally knowledge. We sometimes forget that Front National is the fastest growing party on the right of the political spectrum. This page alone grew with 2741 new members since… Continue reading FRONT NATIONAL

Ossewaens, Groot trek – Herstel Boere republieke

* Die persoon geniet homself gate uit met sy span osse, maar dit sal beslis nie goed gegaan het as daar osse en donkies in dieselfde span was nie, want donkies is nie sterk soos osse nie.   Teenoor die span osse,  is donkies gewillige diere en kan baie sterk stilstaan en nie 'n aks vorentoe… Continue reading Ossewaens, Groot trek – Herstel Boere republieke

Selfbeskikking – onafhanklikheid

* In 1965 the Commonwealth Secretariat was established in London to organize and coordinate Commonwealth activities. The heads of government of five members of the Commonwealth of Nations at the 1944 Commonwealth Prime Ministers' Conference. From left to right, Mackenzie King (Canada), Jan Smuts (South Africa), Winston Churchill (United Kingdom), Peter Fraser (New Zealand), and John Curtin(Australia).  * Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of… Continue reading Selfbeskikking – onafhanklikheid

Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking

Die vraag is, kan ons Boere en Afrikaners vir onsself nog iets uit die ANC - EFF - DA se asblikke en regstellende aksies verkry om onsself uit die modder te verwyder.  Dit moontlik vir onsself ontwikkel in gebiede waartoe ons 'n internasionale reg het.  Ons kan verseker nie verwag die krummels van oorvol kommunistiese… Continue reading Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking

Caprivi strook soek onafhanklikheid

Heelwat swart minderhede in Afrika verlang Selfbeskikking om deur hul eie leiers regeer te word.   Die inwoners van die Caprivi wil ook hul selfbeskikking opeis na byna twintig jaar sedert 2 Augustus 1999, en dit gaan ook gepaard as gevolg van geweld van een swart meerderheidsvolk teenoor 'n ander minderheidsvolk.   Dieselfde patroon was aanwesig in… Continue reading Caprivi strook soek onafhanklikheid

Die Boer – the farmer

*Enige gelowige is in dieselfde tipe skone en bladsy.   'n Boer - 'n landbouer - verstaan van opoffer, verstaan van vernedering, verstaan van offer as die hael, vuur, skroei-wind en selfs vloede jou oes vernietig en jy staan en kyk na geen vrug op jou arbeid en jy dink in jou hart, "Here, ek weet… Continue reading Die Boer – the farmer

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk.   Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis.  Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte

* Die mense regte van burgers word lankal geskend met diskriminerende en rassistiese wetgewings soos die ANC hul wetgewings implementeer.  Swart bemagtiging, regstellende aksie en selfs onteiening van bates en grond, is 'n skending van menseregte.   Hulle het geen saak daarmee dat die eienaars aan die kortste end trek en glad nie vergoed sal word… Continue reading International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte

“musical chairs” (false flags)

Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie.  Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ?    Die Wapenskandaal het menige "delers" gehad… Continue reading “musical chairs” (false flags)

Water – Besoedeling/Pollution

* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika.   Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan.    Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution