Mocambique – China – GAS

Gas is lankal op die horison - maar dis nou "vriendskap en samewerking" asook eiendom.   Gas, steenkool, goud en veral hout word uitgevoer - ontbossing vind redelik plaas. Wie gaan uiteindelik die "gas", steenkool, goud en ander minerale beheer in hierdie area - Mosambiek of iemand anders?    Who will be in control of all the… Continue reading Mocambique – China – GAS

Advertisements

Mozambique – China – South Africa

Brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018.   Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit.  Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie , maar geruime tyd.   Hulle word selfs onder swart bemagtigingswetgewing bevoordeel bo die van blankes en selfs ander etniese… Continue reading Mozambique – China – South Africa