Inka volk

Die Inka volk moes ‘n besonderse volk gewees het – enig in hul soort.  Daarvan getuig hul verskillende nalatenskappe in beelde, in Peru en elders,  asook in ou gebou materiaal toon hul eie swaar en stewige styl, sonder die byvoegings van “sement of klei”.   Oral vorm dit ‘n belangrike skakel in tegnologie en nog meer.  Vakmanskappe was spesifiek en gesofistikeerd op detail en krag gefokus, terwyl verbintenisse met ruimtewesens ook nie uitgesluit is nie.

khipus


MORE INFORMATION:
Inca Peru

***

VIDEO

https://www.youtube.com/watch?v=cnMa-Sm9H4k

As ’n mens vandag in Peru, Bolivia, Ecuador, Chili en Argentinië reis, is die oorblyfsels van die eens manjifieke kultuur nog duidelik te sien. Oral teen die berghange is terrasse waar gewasse intensief verbou is. Imposante vestings staan soos brandwagte teen die heuwels.

Machu Picchu. die Inka-vesting wat in 1911 deur die Amerikaanse ontdekkingsreisiger Hiram Bingham herontdek is, is ’n goeie voorbeeld van die Inkas se ingenieursvernuf. Dit is tydens die Spaanse verowering as toevlug vir vlugtende Inkas ontwerp. Daar was ’n sentrale plein met die paleis aan die een kant, ’n sontempel, talle openbare geboue, ’n beskermende muur en ’n doeltreffende waterstelsel wat baddens en fonteine gevoed het.

Inka-vakmanne het vele mooi skatte soos gode-beelde asook alledaagse werktuie van goud, silwer, erd en ander stowwe gemaak.    Boonop is katoen- en wolstowwe geweef—vaardighede wat vandag nog in die poncho’s en fyn afgewerkte tekstielgoedere van Inka-afstammelinge op die hoëvelde van die Andes te sien is.

Al was daar geen skrif nie, het die Inkas natuurlik mondelings, asook deur middel van boodskappers en rookseine gekommunikeer. Daarbenewens het hulle die hemele bestudeer en die jaargetye voorspel. Hulle het sekerlik ook van wiskunde gebruik gemaak om hul paaie, geboue en terrasse te bou. ’n Spesiale koord met knope van verskillende lengtes en kleure is gebruik om dinge aan te teken.

**

Llama designs built into the walls at Choquequirao; it is considered the smaller “sacred” sister of Machu Picchu. Photo #36 by Mark Rowland & #37 by Corentin Kopp

Choquequirao, the smaller sacred sister of Machu Picchu

https://www.gettyimages.co.uk/detail/photo/stone-walls-of-the-old-ruins-choquequirao-inca-royalty-free-image/79197053

***

Inca salt ponds, Sacred Valley in Peru. The photographer wrote, “Indians mined salt slopes of the valley from pre-Inca times. Today, 700 to 800 families owning some 3600 basins are organized as a cooperative. The total annual production varies between 160 and 200 tons.” Photo #1 by David (Wanaku)

Las Salineras, Inca salt ponds

*

Moray is an archaeological site next to Cusco, Peru. It consists of several circular terraces created by the Incas as you can see in an aerial map view. Photo #19 by Boris G

Moray is an archaeological site next to Cusco, Peru

*

The mystery at Moray, Inca agricultural experiment station. The photographer points out, “Surprisingly, for wiki in GB, the function of this site is only hypothetical; it is not for wiki in other languages, nor for the locals who keep Quechua tradition (Quecha, language of the people ‘administered’ by the Inca).” Indeed when looking up Moray in languages other than English, its purpose for experimentation is stated as a fact. “At first glance, the site looks like a main auditorium and two secondary, smaller nearby. They consist of several terraces arranged in concentric circles. In fact, it was a center of Inca agricultural research where experiments were performed.” Photo #29 by Pierre Pouliquin
Moray, Inca agricultural experiment station

*

Inca Salt Ponds, “Salineras.” Salt has been harvested from the briny waters of the Salineras spring for thousands of years. There are thousands of salt pans nestled in a canyon, which are used to evaporate water to extract the salt. The salty water is directed to the ponds by an intricate network of channels. Once the pond is filled, the flow of water is cut and it is allowed to dry. Salt precipitates in crystals, and when dry it can be harvested. The salt pan is run on a cooperative system.” Photo #7 by Pierre Pouliquin

Inca Salt Ponds
***

Statue of the Supreme Inca Pachacuti
Image result for Tambomachay statues

*

Image result for Tambomachay

***

Nazca-lyne uit die ruimte gesien

Die Moche, in die noorde, en die Nazca, in die suide, was beskawings wat reeds voor dié van die Inkas in Peru in Suid-Amerika bestaan het. Daar word gemeen dat die Nazca, wat tydgenote van die ou Romeine was, verantwoordelik was vir reusagtige, raaiselagtige lyne, patrone en tekeninge van tot 200 meter lank, wat soos gegraveerde orakels op die landskap aangebring is. Op hierdie foto is van die reguit lyne soos hulle selfs uit die ruimte waargeneem is!   

Die lyne, patrone en tekeninge is geskep deur die roeskleurige rotse en klippe te verwyder en die woestynsand daaronder bloot te lê. Van die tekeninge beeld diere uit: hier ’n voël, daar ’n aap, elders ’n akkedis en tot ’n walvis. Die lugfoto LINKS is van ’n spinnekop—agt pote en al.

***

VIDEO

***

Most of us have heard of the mystical Nazca Lines in Peru
https://www.youtube.com/watch?v=12Owk0Vg5Kk

Advertisements

Een gedagte oor “Inka volk”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s