* Die Boere volk se geskiedenis, kultuur en identiteit loop langs die spoke wat chaos saai, Die rooies hits die REWOLUSIE daagliks aan, dans en saai verwoesting in Suid-Afrika. Hul rewolusies is rooi en brandend soos die kommunistiese lande van ouds. Hul hou daarvan om met vuur te speel en alles te verbrand nadat hulle… Continue reading Onderstebo – Upside down
Nongqawuse syndrome
Dit is soms baie interessant hoe daar aan die geskiedenis gepeuter word en dan word dit deur die "sogenaamde skrywers" op ander afgedwing, sonder om 'n oog te knip. Konserwatiewes en die wat nog in volkseie status en patriotisme glo, hul eie identiteit, word nie maklik verswelg deur leuens van die liberaal nie. Liberalisme is… Continue reading Nongqawuse syndrome
Nongqawuse (1842-1898)—or Nonquase
Sy was 'n blote kind, baie beskryf die doodmaak van vee as "selfmoord", want heelwat swartes het hierna geen kos gehad nie. Geskiedenis herhaal self in Afrika en elders. En dis presies wat op die Clifton strand ook gebeur het in 2018 waartydens misdaad gebruik word as 'n rassistiese foefie (vals vlag) en gebruik word… Continue reading Nongqawuse (1842-1898)—or Nonquase
Paramedici in Suid-Afrika
Is al 'n geruime tyd dat noodpersoneel of paramedici aangeval en selfs doodgemaak, geskiet, beroof word as hul menselewens wil red. Dis 'n siek wêreld en land waarin ons leef. En hierdie tendens geld ook vir almal van ons, om weer eens te kyk na jou eie veiligheid en beveiliging, maak nie saak watter beroep… Continue reading Paramedici in Suid-Afrika
Clifton South Africa
Kyk mooi na die foto's wat in die artikels op Facebook verskyn - foto's vertel hul eie verhaal wat aangaan, Daar is vele gesigte en nog meer wat met gevoude arms staan en "monitor" soos ons nou al gewoond is aan die nuwe Suid-Afrika. Die ironie is, heel later word alles ontken dat daar gekyk… Continue reading Clifton South Africa
Minerale regte, belasting en regering
* Betaal is die "wet van Transvaal". Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie. Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is. Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering
Die Boer – the farmer
*Enige gelowige is in dieselfde tipe skone en bladsy. 'n Boer - 'n landbouer - verstaan van opoffer, verstaan van vernedering, verstaan van offer as die hael, vuur, skroei-wind en selfs vloede jou oes vernietig en jy staan en kyk na geen vrug op jou arbeid en jy dink in jou hart, "Here, ek weet… Continue reading Die Boer – the farmer
Tokolossie
* Tokolossie bygelowe en gewoontes gaan gepaard met "dryfkrag en dit waarin diegene wat dit beoefen en uiteindelik uitvoer of glo." Dit is pleinweg bygelowe waaraan geglo word deur sommige volkere. Dit dien soms as afskrikmiddel en soms word dit in die 'onderwêreld' gebruik deur sekere 'towenaars' en of toordokters. Sommiges gebruik dit “ om… Continue reading Tokolossie
Encephalartos Woodii and Ngoye Forest
Volgens kenners is daar slegs een manlike plant van die besonderse en baie spesiale broodboom wat Encephalarton Woodii heet, wat vernoem is na John Medley Wood. Only one specimen of Encephalartos woodii has ever been found in the wild - in South Africa. It was discovered on the edge of South Africa’s Ngoye Forest in 1895. The… Continue reading Encephalartos Woodii and Ngoye Forest
Nanosatellite
Die Soyuz-2.1a-draakraket met twee Kanopus-V-afstandswaarnemings satelliete, ZACube-2 en 25 klein vreemde ruimtetuie is vanoggend van die Vostochny-ruimtetuig van stapel gestuur. Nege minute na die bekendstelling sal die Fregat-verhoog met die ruimtetuig skei van die derde fase van die vuurpyldraer. In ongeveer 'n uur later sal die Fregat ZaCube-2 en 26 ander satelliete in die baan… Continue reading Nanosatellite
Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE
Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit). En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE
Border walls
Ongelooflik - EU befonds 'n 764 km grensmuur tussen Turkye en Sirië. En hulle is nie die enigste land wat geld spandeer om grense te beveilig en mure te bou nie. Maar sodra ander dit doen, word dit krities beskou en as onmenslik, veral omdat hierdie lande wat so bohaai opskop nie werklik… Continue reading Border walls
Mandela, Mbeki and the Guptas
They all linked to each other. From day one when the so-called constitution was signed. Financed by Open Society - George Soros. Here they with Thabo Mbeki. Mandela and the Guptas https://citizen.co.za/news/south-africa/social-media/2052680/videos-of-mbeki-and-mandela-praising-gupta-family-divide-social-media/ * The signing of agreements was in 2010 by the Chinese Vice-President Xi Jinping and South African Deputy President Kgalema Motlanthe meet for… Continue reading Mandela, Mbeki and the Guptas
Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk. Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis. Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
Suid-Afrika – China – Ramaphosa
Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika? Kyk dieper. Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees? Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa
RACISM AND LAND REFORM
Wie bestuur die rassistiese wetgewing teenoor blankes? Ramaphosa, voor hom Zuma, Mbeki en Mandela. Hervorming en onteiening is deel van die rassistiese en diskriminerende wetgewing wat die ANC na 1994 begin het. Farmers in South Africa claim they are being targeted in 'horrific' attacks, tortures and killings . There are fears moves to take land… Continue reading RACISM AND LAND REFORM
In ruil vir kontant
Ruil transaksies: Kontant verruil om iets te koop of te besit. Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is. Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester. Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant
“Eskom bank betaal baie goed”
Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie. Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan. Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”
Terrorisme en sabotasie
* Die tydperk voor 1994 is "oordonder" met sabotasie, geweld, terrorisme en vernietiging. Daarom was daar gereeld "noodtoestande", juis om dit te probeer hokslaan. Swart op swart geweld is deur hulself veroorsaak, nes vandag. Mfecane was nie anders nie. Daar is altyd iemand anders wat die skuld kry. Ten spyte hiervan reël die Broederbondlede-… Continue reading Terrorisme en sabotasie
Kenya – Trustland and british colony – homelands
* The Kikuyu genocide took place in the 1950's, a decade after the Holocaust and the West’s promise to never again allow the destruction of entire peoples, and it saw virtually the entire population of 1.5 million Kikuyu locked up in concentration camps, where they were starved, beaten, and tortured to death by the tens… Continue reading Kenya – Trustland and british colony – homelands
















