Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA

PRETORIA – Trots swel by almal van ons vir die matriekuitslae van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, vir die begaafde kinders van ons volk.   Die kinders verdien ‘n spesiale woord van gelukwensing, sowel onderwysers van die skool en ook die ouers, wat baie opoffer.  En as daar ander skole is, sal dit ook geplaas word, of laat weet ons net en ons plaas fotos en kinders se prestasies.  Welldone to all of you, the girls as well as their parents and the teachers.

Image may contain: 2 people, people smiling


GEBED
https://www.facebook.com/jemroux/videos/10157148434992240/

***

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool se uitslae is die beste in die land!  Hier is die feite:
Die matrikulante van 2018 het bewys dat harde werk en opoffering tot groot sukses lei. Die uitslae is weereens uitstekend en begin met 12 slimkoppe wat elk ‘n gemiddeld bo 90% behaal het.

Affies het ‘n allemintige 789 onderskeidings wat 14 Alpha Wiskunde-onderskeidings insluit. Dit is 3,6 A’s per leerder. Ons het ‘n universiteitsvrystellingsyfer van 100%. Affies se groepgemiddeld is 77,26%. Die skool se 220 matrieks het weereens ‘n 100%-slaagsyfer behaal (34 jaar agtereenvolgens). 88 Affies slaag met ‘n gemiddeld bo 80% – dit is 40% van die matriekgroep van 2018!

Emma Janse van Vuuren is Affies se topleerder. Sy slaag matriek met ‘n gemiddeld van 96%. Sy het die volgende prestasies behaal: 96% (Alpha Wiskunde 95%) Afr 94%, Eng 93%, LO 97%, Wisk 97%, Fisiese Wetenskap 98%, Lewenswetenskap 96%, Gasvryheidstudies 97%.

Die graad 12’s van 2018 se ander 11 topkandidate is:
2.Lizé Lourens: 95,14% (Alpha Wiskunde 98%) Afr 90%, Eng 91%, LO 97%, Wisk 98%, Fisiese Wetenskap 99%, Rek 96%,
3.Tilana Marais: 93,43% (Alpha Wiskunde 92%) Afr 90%, Eng 90%, LO 97%, Wisk 91%, Fisiese Wetenskap 97%, Lewenswetenskap 93%, Gasvryheidstudies 96%.
4.Susan Kruger: 92,29% Afr 86%, Eng 86%, LO 93%, Wisk 92%, Fisiese Wetenskap 98%, Rek 96%, Gasvryheidstudies 95% en Ingenieursgrafika 94%
5. Nicole de Lange: 91,57% (Alpha Wiskunde 90%) Afr 89%, Eng 91%, LO 95%, Wisk 89%, Frans 92%, Lewenswetenskap 90%, Fisiese Wetenskap 92%
6. Lana van der Vegt: 91,57% Afr 89%, Eng 91%, LO 94%, Wisk 86%, Fisiese Wetenskap 93%, Lewenswetenskap 93%, Geskiedenis 95%.
7. Christelle Venter: 91,43% (Alpha Wiskunde 93%) Afr 84%, Eng 90%, LO 94%, Wisk 88%, Frans 91%, Musiek 96%, Fisiese Wetenskap 97%
8. Lineke van Niekerk 91% Afr 91%, Eng 92%, LO 92%, Wisk 89%, Frans 90%, Lewenswetenskap 94%, Fisiese Wetenskap 89%
9. Karla Strydom: 90,86% Afr 90%, Eng 92%, LO 96%, Wisk 82%, Fisiese Wetenskap 87%, Rek 94%, Besigheidstudies 95%.
10. Realien van Eyk: 90,86% Afr 91%, Eng 92%, LO 92%, Wisk 82%, Lewenswetenskap 91%, Fisiese Wetenskap 92%, Rek 96%
11. Elize van Straten: 90,86% Afr 82%, Eng HL 83%, LO 95%, Wisk 96%, Lewenswetenskap 90%, Fisiese Wetenskap 96%, Rek 94%
12. Marisa Kampman 90,29% (Alpha Wiskunde 89%) Afr 88%, Eng HL 79%, LO 90%, Wisk 96%, Fisiese Wetenskap 93%, Rek 94%, Gasvryheidstudies 92%, Ekonomie 83%
2 Leerders behaal 8 A’s
Enja de Lange
Susan Kruger
Leerders Met 7 A’s (30)
Bekker, La-Rochelle 7
Bosman, Danelle 7
Brink, Nicole 7 + Alpha Wiskunde
Day, Megan Lara 7
De Beer, Lize 7
De Lange, Nicole 7 + Alpha Wiskunde
Desmore, Elizabeth Romay 7 + Alpha Wiskunde
Engelbrecht, Charlize 7
Janse Van Vuuren, Emma Magdaleen 7 + Alpha Wiskunde
Kampman, Maartje Sophia 7 + Alpha Wiskunde
Köster, Emma 7
Labuschagne, Martinet 7 + Alpha Wiskunde
Lambrechts, Ilke 7
Lourens, Lizé 7 + Alpha Wiskunde
Marais, Tilana 7 + Alpha Wiskunde
Maritz, Mia 7
Morgan, Kayla 7
Robinson, Marguerite Sylva 7
Strydom, Karla 7
Uys, Mené Laraine 7 + Alpha Wiskunde
Van Der Vegt, Lana 7
Van Eeden, Lente Roode 7
Van Eyk, Realien 7
Van Niekerk, Lineke 7
Van Staden, Christina 7
Van Straten, Elizabeth Louise 7
Venter, Christelle 7 + Alpha Wiskunde
Viljoen, Marié 7 + Alpha Wiskunde
Viviers, Mischa 7
Zeelie, Robin Erin 7
Leerders Met 6 A’s (22)
Bosman, Liamé 6
Brandt, Anél 6
Coetzer, Nine Annette 6
Crouse, Delara Jane 6
Fourie, Helena 6
Jacobs, Suzani 6
Janse Van Rensburg, Maryke 6
Joubert, Danelle 6
Kotzé, Thea 6
Marais, Geneé Kallista 6
Myburgh, Karlie 6 + Alpha Wiskunde
Redmond, Megan-Rose 6
Smit, Jana Alida 6
Strijdom, Dominique 6
Van Der Merwe, Caroline 6
Van Der Watt, Anneke 6
Van Der Watt, Isabella 6
Van Der Westhuizen, Lehanri 6
Van Wyk, Carmi 6
Venter, Stella 6
Warmenhoven, Leah 6
Wessels, Magdil Catharina 6

***

Image may contain: 1 person, closeup

Image may contain: 10 people, people smiling, people sitting, shoes and indoor

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s