Inka volk

Die Inka volk moes 'n besonderse volk gewees het - enig in hul soort.  Daarvan getuig hul verskillende nalatenskappe in beelde, in Peru en elders,  asook in ou gebou materiaal toon hul eie swaar en stewige styl, sonder die byvoegings van "sement of klei".   Oral vorm dit 'n belangrike skakel in tegnologie en nog meer. … Continue reading Inka volk