Eskom – Pension funds

  Die regering of politieke party het geen reg om pensioene uit 'n Trust te verkry om hul korrupsie toe te smeer by Eskom nie.   Die wat gesteel het, moet die geld terugplaas, en die diefstal geld nie net vir korrupsie nie, maar al diegene by munisipaliteite wat so krag steel en gratis verbruik, asook… Continue reading Eskom – Pension funds

Municipal Pension funds – Munisipale pensioenfonds – others as well

  The Municipal sector today is a standout culprit for not paying over retirement contributions and took it for themselves.  The office of the Pension Funds Adjudicator (PFA) received 11,399 new complaints over the past year from aggrieved members of pension funds and the beneficiaries of deceased members.    This is a 16% increase on the… Continue reading Municipal Pension funds – Munisipale pensioenfonds – others as well

Ramaphosa and Zuma’s missions

Ekonomiese plundering en rewolusie - alles word gekaap.  Verwys na die ANC se 1955 manifes.  Daar is geen staatsbeheerde organisasie wat nie al leeg geplunder of tot niet is nie, in die afgrond in bestuur sedert 1994.   Bewilliging van fondse kom uit die staatskas uit en dis leeg.    Hoe herstel mens so iets wat… Continue reading Ramaphosa and Zuma’s missions

Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc

SA die sinkende skip terwyl die wat die land bankrot steel, nie genoeg tasse en bankrekenings het om alles uit die land te neem nie. 'n Gesig van 'n sinkende skip sedert 1994, waar rewolusie en muitery, korrupsie en moord aan die orde van die dag is, is besig om te sink.   Armes, werk aan… Continue reading Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc