* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld. Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer. Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
Kategorie: Ongrondwetlik
Vuurtonge – Stemme van vuur
* Protesgangers hardloop doelgerig, steel en plunder en BRAND alles af. Moontlik vir versekering doeleindes - Opdragte kom van êrens af van die finansiers wat alles befonds. Swart, wit en ander kleurige burgers in Suid-Afrika is geneig om almal die skuld te gee vir hul eie ondergang en soek nie die oorsaak by hulself… Continue reading Vuurtonge – Stemme van vuur
ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
* Die ANC Vryheidshandves van 1955 is die 1996 grondwet, vergelyk die dokument met mekaar en sien hoe die legkaart inmekaar pas. Die Grondwetskrywers van 1996 het gehoor gegee aan die ANC handves van 1955. Dit is afgedwing en het sedert 1996 in werking getree. Elkeen in die Parlement, elke politieke party en lid van… Continue reading ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land. Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie. Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
Ramaphosa se militante oproepe
* Troebel besoedelde waters vloei daagliks oor Suid-Afrikaners om meeste uit te wis, maar veral die Boere en die wat voedsel voorsien word die ergste geraak. Volksmoorde is reeds aan die gang sedert 1900 en na 1994 het dit meer intensief geraak. Herhalings van voor 1900 vind nou weer plaas, soos die verbrande aarde beleid,… Continue reading Ramaphosa se militante oproepe




