* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder. Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie. Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Kategorie: NWO
Jo-jo politieke speletjies in SA
* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie. Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie. Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie. Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was. APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA
Besette dorpies van Israel in Palestina
* Die Palestynse oorlog van Israel, Brittanje, Amerika, Frankryk en ander lande woed sterk voort - meer lande word en is hierby betrek. Dit gaan veral oor Palestina bewoners, die grondgebied het heelwat gas en olie onder Gaza strook. Voordat Israel soort van "onafhanklik" geword het in 1948, het die voorgestelde kaart anders daaruitgesien. Dit… Continue reading Besette dorpies van Israel in Palestina
Ramaphosa se militante oproepe
* Troebel besoedelde waters vloei daagliks oor Suid-Afrikaners om meeste uit te wis, maar veral die Boere en die wat voedsel voorsien word die ergste geraak. Volksmoorde is reeds aan die gang sedert 1900 en na 1994 het dit meer intensief geraak. Herhalings van voor 1900 vind nou weer plaas, soos die verbrande aarde beleid,… Continue reading Ramaphosa se militante oproepe
Jan Smuts en Brittanje (44)
* Hulle was ooglopend meer as net vriende. Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon. Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Behind the Deep state Ukraine-USA (Alex Newman)
Newman stated that only if they have the same concern that they have about Ukraine’s borders and sovereignty as they have about America’s, we would be in really good shape . Who are the lovers and creators of wars and deep states? * Despite their claims to be concerned about Ukraine's sovereignty and… Continue reading Behind the Deep state Ukraine-USA (Alex Newman)
Fourteen points declaration and “world order” (08.01.1918)
Sowat HONDERD jaar gelede - was daar reeds die vredesplanne uitgestippel en word daar ook na die "wêreld order" verwys asook na die Verenigde Nasies - die voorloper. Die Veertien punt deklarasie. Q. The Fourteen Points, (January 8, 1918), declaration by U.S. Pres. Woodrow Wilson during World War I outlining his proposals… Continue reading Fourteen points declaration and “world order” (08.01.1918)






