Front Nasionaal in Bloemfontein

'n Baie spesiale geleentheid met spesiale mense het op 23 April 2019 in die hartjie van die land, Bloemfontein plaasgevind,  wat geskitter het met 'n paar bekendes se teenwoordigheid.    Behalwe vir oom Charl Hertzog was daar ook Dr Jan du Plessis, Ds Johan Jacobs, Mnr Charl Hertzog, Adv Jurg Prinsloo SC (foto).   'n  Volwaardige soewereine… Continue reading Front Nasionaal in Bloemfontein

Advertisements

Aanvalle – Moorde en Beveiliging

'n Noodsaaklikheid by almal van ons blankes, Afrikaners en Boere is meer gewaarborgde veiligheid in omgewings waarbinne ons bly.   Alle beveiligingsmaatreëls is belangrik, dit is die daaglikse reëls en 'n gedwonge  lewenswyse wat ons na 1994 soos 'n klip tussen die oë getref het en moes opbou  en wat duur om te onderhou.    Die… Continue reading Aanvalle – Moorde en Beveiliging

Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Wat het u, familie of vriende of besighede  die afgelope 25 jaar in 'n multi-kulturele opset bereik?   Waar is u families vandag - moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in 'n land wat veronderstel was om "almal" te akkommodeer - altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons… Continue reading Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

  Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling.    Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom.  Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer.   Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie.   Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

PW Botha – 1985 – oud weermag

Die video hieronder was toe ons 'n aktiewe en baie goeie verdedigingstelsel gehad het in 1985 - vandag kan mens dit wat ons het nie iets noem nie.  Ons word nie regtig beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie, ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan. … Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag

Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Selfbeskikking is die hoof prioriteit  en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN).  Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding.    Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Front Nasionaal – As van beskawing

  ANDERKANT DIE AS VAN ONS BESKAWING Front Nasionaal SA Die brand by die Notre Dame in Parys gistermiddag was tot ‘n groot mate ‘n gebeurtenis wat die Westerse beskawing vir ‘n paar oomblikke tot stilstand geruk en tot besinning gedwing het.   Die brand, wat in die solder van die 850jaar oue katedraal begin het,… Continue reading Front Nasionaal – As van beskawing