Selfbeskikking – Afrikaner voorgestelde wet 1998 Lekota

ALL peoples have an international right to self-determination.   Afrikaners, Boers and Whites, have an international right to govern themselves in their own country. Read through the draft legislation that was submitted for some reason in 1998 but was withheld by those involved in the management of FF+.   Copies of the writings are also included here. At that time, the FF+ concluded the agreement and the two Advocates submitted necessarylegislation to parliament, which received acknowledgment of receipt  by  Mr Lekota’s. According to the advocate, it was suppose to be re-submitted, which was never done.

Selfbeskikking Selfdetermination


Just too much is being hidden from us to gain our freedom since 1994, which is unnecessary.

Please note, no self-determination can be obtained on the basis of “race” (white), but on ethnic grounds.   

If you read the verdict of the 1996 constitution, no legislation is necessary to obtain self-determination and that the ANC can not decide on our people’s behalf.   There are international requirements to be met.

Furthermore, the Accord of 1994 was also signed under the interim constitution and not the 1996 constitution.
*

How many of our people have been attacked, tortured, killed or emigrated?  If you go out the country, you also loose everything what was – culture, language, identity, etc.   Some businesses closed their doors and become financially bankrupt because of B-BBEE.

It’s 25 years later and our people are still wiped out and economically impoverished with black empowerment or killed by terrorists.

We also have rights – people of South Sudan received their independence, why not us?  Do you care and want freedom?

*

Afrikaners, Boere en Blankes, het  ‘n internasionale reg om hulself te regeer.   Lees deur die konsepwetgewing wat om een of ander redes in 1998 ingedien is , maar teruggehou was deur betrokkenes op die bestuur van VF.     Afskrifte van die betrokke skrywes word alles hierby ingesluit.

Destyds het die VF leier die akkoord aangegaan en die Senatore/Advokate het die wetgewing ingedien by die parlement, wat ontvangserkenning geniet het deur Lekota.

Dit moes volgens die advokaat weer heringedien word, wat nooit gedoen is nie.

Daar word net teveel goed vir ons weggesteek om ons vryheid te verkry, wat onnodig is.

Dis ook duidelik volgens die 1996 uitspraak van die bevestiging van die 1996 Grondwet deur Grondwetregters, dat die ANC nie namens volke kan besluit oor hul vryheid en selfbeskikking nie, maar dat daar aan internasionale vereistes voldoen moet word.

Neem verder kennis, geen selfbeskikking kan op grond van “ras” (blank) verkry word nie, maar wel op etniese verband.

*

Die Akkoord is onderhandel en onderteken onder die interim Grondwet en nie die 1996 Grondwet nie.

*

Hoeveel van ons mense is al aangeval, vermoor of landuit of se besighede wat hul deure moes sluit en ekonomies bankrot.  Dis uiters laakbaar om dit in hierdie omstandighede te moet erken indien ons ons vryheid al voor 1999 gehad het, was ons ‘n gevestigde land op ons eie.   Of was dit die hele doelwit aan die einde, waar ons mense eers vermoor of landuit moes gaan?    Iemand moet verantwoordelikheid neem hiervoor dat daar nooit terugvoer gegee word hieroor nie.   Dis 25 jaar later en ons mense word steeds uitgewis en ekonomies verarm met swart bemagtiging.   En steeds word daar op die groen stoele gesit asof niks gebeur het nie.

Wie neem verantwoordelikheid vir aanvalle, moorde en al die uitgawes vir blankes wat letterlik landuit vlug?

***

VF hou indiening van wetsontwerp eers terug – hierdie was ‘n nuusberig wat gelukkig gekopieër is, maar of toegemaak/ verwyder deur die betrokke media.

Cobus Grobler – tans die ANC  Wes-Kaap provinsiale spreekspersoon,

��� Parlementêre Verslaggewer 

KAAPSTAD. Die Vryheidsfront het die indiening van ‘n privaatlede-wetsontwerp oor selfbeskikking vir die Afrikaner gister in die Parlement op aandrang van die ANC teruggehou.
��� Die wenslikheid vir die indiening van die beoogde wetsontwerp oor die Bevordering van Selfbeskikking vir die Afrikaner en die Regte van Minderheidsvolke in die Republiek van Suid-Afrika het voor die Nasionale Raad vir Provinsies se gekose komitee oor Privaatlede se Wetgewende Voorstelle en Petisies gedien. 

��� Dit is gedoen net ‘n week voor adj.pres. Thabo Mbeki se belangwekkende debat in die Parlement oor Afrikaners. Adv. Rosier de Ville (LP) en adv. Moolman Mentz was gereed om hul saak te stel.
��� Mnr. Mohamed Surty (ANC-LP) het gevra die VF moet die indiening terughou totdat die verslag van die Volkstaatraad en voorstelle van die Regering én die Departement van Staatkundige Ontwikkeling verkry is. Hy het gesê daar word steeds aan ‘n verslag gewerk nadat dit in al nege provinsies en die Parlement bespreek is.
��� Die VF moet wag omdat die Regering onderneem het om daarna te kyk. Die indiening moet teruggehou word totdat die betrokke minister gevra kan word wat daaraan gedoen is.
��� Die VF se lede was ongeduldig omdat die Regering na hul mening te lank gesloer het om ‘n ander ooreenkoms voor die 1994-verkiesing daaroor na te kom.
��� Genl.maj. Tienie Groenewald (VF-LP) het gesê nog niks het oor dié voortslepende vraagstuk gebeur nie, en die indiening was net ‘n poging om die bal aan die rol te kry.
��� Ná ‘n verdaging om daaroor te koukus, is die toegewing gemaak om die indiening eers terug te hou. Die VF het die reg voorbehou om dit nog voor die verdaging van die huidige sitting van die Parlement oor ‘n week weer in te dien.
��� Luidens die voorstellingsdokument kan verskeie rade vir die Afrikaner ingestel word, en word dié rade en die reg op selfbeskikking kragtens die Grondwet opgeëis.

http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/1999/03/18/4/26.html

***

Dit was in 2015 waar daar navrae gedoen is oor die wet wat reeds destyds ingedien is by die Parlement, spesifiek oor Selfbeskikking en dit loop hand aan hand met die Volkstaatraad se ondersoeke vir Volkstaat en Afrikaner selfbeskikking.

Rosirwetgewingbrief wetgewing

***

Lid van die Volksraad, Mnr Lekota het ontvangs erken van die wetgewing wat ingedien is op 9 September 1998 rakende Selfbeskikking en Volkstaat vir die Afrikaners en Boere.

Is dit nie interessant dat Lekota gemoeid was in 2003 om die Kommando sisteem af te breek saam Mbeki.   WEENS swart bemagtiging implementering – maar die Boere word nie meer beskerm nie en moet self daardie take uitvoer.   Hy was destyds Minister van Verdediging,   

Onlangs word sy naam gesien by die Afriforum projek Nehemia oor Beveiliging van Boere regdeur die land.    Hoe breek mens ‘n werkbare sisteem af maar nou is daar betrokkenheid op hoë vlak met die voorsiening van kamera en beveiliging vir Boere.  Dit rym glad nie.   Wat is die hele doel hieragter?

***
RosierwetgewingLekotabrief

***

Neem ook kennis van die NOTA heel bo-aan op P.2 wat met die “hand” bygevoeg” is, dit was nie in die oorspronklike stukke vervat nie.   Die Akkoord gaan oor Afrikaners wat selfbeskikking en volkstaat verlang en was nie verder geken in die land se ontwikkeling na 1994 nie. Intussen word ons volk nie net verarm en ontmagtig met swart bemagtiging nie, maar ons word daagliks aangeval, beroof, verkrag en vermoor.

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD   

Rosierwetgewingbl1

***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD

Rosierwetgewingbl2

***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD   

Rosierwetgewingbl3

***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD

Rosierwetgewingbl4

***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD

Rosierwetgwingbl5

***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD   

Rosierwetgewingbl6

***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD

Rosierwetgewingbl7
***

RECEIVED:  11.8.1998   VOLKSTAATRAAD

Rosierwetgewingbl8.PNG

***
Voor 1994 was daar ‘n skrywe van Mandela aan Constand Viljoen dat hy en sy Exco lede hierdie Selfbeskikkinsooreenkoms steun.

Self-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Internasionale reg tot Selfbeskikking

7 gedagtes oor “Selfbeskikking – Afrikaner voorgestelde wet 1998 Lekota”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s