Front Nasionaal: Selfbeskikking

Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 – Pretoria and Paarl.
Indien u in ‘n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus.
Selfbeskikking  (volle soewereiniteit) – Elke volkstem in 2019 tel – veral as daar ‘n mandaat ter sprake is.   Indien u egter aan enige multi-kultuur span stem, stem u ook teen uself met swart bemagtiging en deel in die kommunistiese koek.      Dit kan nie genoeg beklemtoon word hoe belangrik dit is as u saam ander volkslede vryheid soek en dat daar wel oplossings vir ons is.    Let wel – slegs ‘n volk kan hul eie mandaat verskaf – multi-klture het geen seggenskap oor ‘n spesifieke volk nie, omrede hul hul eie onderskeie multi-kultuur lede gelukkig moet hou. 

Image may contain: text

FRONT NATIONAL / FRONT NASIONAAL
PRESS RELEASE – INVITATION / PERSVERKLARING – UITNODIGING

FRONT NATIONAL : LAUNCH OF ELECTION MANIFESTO
FRONT NASIONAAL : BEKENDSTELLING VAN VERKIESINGSMANIFES

2 April-2019

Front National would like to invite representatives of the media, party members and members of the public to the official launch of our election manifesto which will, simultaneously, take place at two venues.

Both events take place on Saturday 6 April at 11:00

PRETORIA
Afabs Offices
587 Makou Street
Monument Park
Enq: Henry White – 082 703 2275
Speaker: Adv Jurg Prinsloo SC

CAPE TOWN
MBA Club
23 Concordia Str
Southern Paarl (off Main Rd)
Enq: Ada Esplin – 083 306 8600
Speaker: Daniël Lötter

A press conference will be held after the main event

We invite you to meet our candidates in person and enjoy a cup of tea or coffee with us afterwards

+++++++++++++++++++++++++

Front Nasionaal nooi hiermee graag verteenwoordigers van die media, partylede, vriende en lede van die publiek na die amptelike uitrol van ons verkiesingsmanifes. Die geleentheid vind tegelykertyd plaas op Saterdag 6 April om 11:00

PRETORIA:
Afabs Kantoor
Makoustraat 587
Monumentpark
Navrae: Henry White – 082 703 2275
Geleentheidspreker: Adv Jurg Prinsloo SC

KAAPSTAD
MBA Klub
Concordiastraat 23
Suider Paarl
Navrae: Ada Esplin – 083 306 8600
Geleentheidspreker: Daniël Lötter

‘n Perskonferensie sal gehou word na afloop van die geleentheid

Ons nooi u om ons kandidate persoonlik te ontmoet en ‘n koppie tee of koffie na die tyd saam met ons te geniet.

INFORMATION DESK
FNSA

** ** ** **

Terloops – daar was in die verlede sedert 1994, ongelukkig ‘n hele paar moedswillige haakplekke om ons van ons identiteit en vryheid te beroof en te voorkom dat ons ons selfbeskikking werklikheid maak in gebiede waartoe ons ‘n internasionale reg het.

Ons almal ken waarskynlik die geskiedenis wat na 1994 plaasgevind het.  Nie net is dit hartseerverhale van aanvalle en moorde wat ons uitwis nie.  Daar is na 1994 voortgegaan met swart bemagtiging (B-BBEE) om ons ekonomies te verarm en ons volk uiteen te jaag na ander kontinente waar elke volkslid verarmd ‘n nuwe begin moes aanpak, soms sonder geliefdes onder ‘n nuwe en vreemde kultuur.    Geen regering oorsee skep geleenthede vir spesifieke volke om daar in eie hoedanige kulture voort te leef nie.   Kan ons ook staatmaak op diegene oorsee wat in ‘n posisie is om te stem – stem asseblief vir ons volk se vryheid en selfbeskikking.   Ons het ook internasionale regte waarop ons ‘n reg het.

Wat soos gister voel as daar deur sommige artikels van die 1994 Volkstaatraad gelees word. 

Daar was amptelike ondersoeke deur die 1994 Volkstaatraad en ook aanbevelings reeds so ver terug as 1995 dat ons volk kwalifiseer volgens die huidige bekragtiging van die ANC – SAKP – FW de Klerk grondwet aook internasionale vereistes om wel selfbeskikking te kon verkry het.   Destyds (1995 asook opvolge artikels/verslae aan Parlement) was aanbeveel dat daar ‘n provinsie vir ons Afrikaners en Boere (blankes wat wil) geskep word met die oog op selfbeskikking.

Volgens die ANC-SAKP-FW-EFF-DA wetgewings kan daar kan nie andersinds bepaal word hoe sterk steun daar vir ‘n volk is om oor hul eie sake te regeer nie – in 2019 word daar spesifiek vir die mandaat en selfbeskikking gestem.    Referendums (alle volke) kan slegs landwyd deur die ANC president gevra word.   Stem dus vir Front Nasionaal wat ‘n volksparty is.   

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s