Hierdie tipe van uitwissing is persoonlik niks ander as volksmoord nie. Daar word ook ander gejag, maar regtig, kyk verby die groter prentjie en sien 4 miljoen teenoor 100 miljoen wat uitgewis word. Paddas - dis wat 'n president ons noem - ander verkondig dit oop en bloot as daar "kill the boer" or… Continue reading FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
Kategorie: Front Nasionaal – Front National
Opiniestuk Front Nasionaal – Kabinet
Stem 100% saam met Front Nasionaal - hierdie was en is al van voor 1994 beplan en om uitgevoer te word. 'n Man soos Ramaphosa wat die kommissie lei om blankes ekonomies te ontmagtig, sowel swart te smeer as "paddas" in sy pot en dan te verlekker in al die B-BBEE planne wat sy kommissie… Continue reading Opiniestuk Front Nasionaal – Kabinet
Menseregteskendings 1994 Akkoord
* Daar moet in ag geneem word, die 1994 Afrikaner Akkoord het nie onder die 1996 se artikel 235 ontstaan of ondersoeke wat daarna gedoen is nie. Dit het onder wetgewing in 1993 en die ou interim wetgewing ontstaan. Die Volkstaatraad is ook in 1994 met 'n mandaat met behulp van wetgewing, goedgekeur, lank… Continue reading Menseregteskendings 1994 Akkoord
Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
Oor beveiliging - ons is op ons eie - veral met die oog op onteiening wat sal volg, niemand het swart bemagtiging gestop in die 25 + jaar nie en niemand gaan "onteiening van alles" stop nie, dis net 'n kwessie van tyd, dis reeds alles in plek. Hoeveel regskostes was daar ten opsigte… Continue reading Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
Kommando sisteem – Commando system
* Dit was meer as 350 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika. Dis later deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was. Ons het ook buurt en plaaswagte begin, maar is dit effektief as dit 'n multi-kulturele buurt of plaaswagstelsel is? … Continue reading Kommando sisteem – Commando system
Front Nasionaal – Volksmoord
IS DAAR ‘n VOLKSMOORD OP ONS OF NIE? (Front Nasionaal) Dr Pieter Groenewald het heelwat reaksie ontlok toe hy destyds op TV gesê het dat daar nie tans ‘n volksmoord in Suid-Afrika aan die gang is nie. Die ondersteuners van dr Groenewald argumenteer dat sy stelling nie binne die regte konteks gesien word nie, omdat “volksmoord”… Continue reading Front Nasionaal – Volksmoord
Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
* There has been a genocide going on since 1994 that possibly started before that time already (Boers - Whites). The Boer people certainly being wiped out at all levels of society. Economic empowerment and social especially black empowerment are legislations that are being forced on us and the hypocrisy of left liberals (whites) who… Continue reading Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)
Dis hoe dit werk - met Toyota - nog 'n roepstem vir Selfbeskikking - laat die wiele rol. GENOEG IS GENOEG - ENOUGH IS ENOUGH Ons moet elkeen onsself afvra - hoe ver is genoeg gehad van moorde, aanvalle, verkragtings, korrupsie, swart bemagtiging - GENOEG IS GENOEG luister na die video *** BLOED WAT ROEP… Continue reading Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)
Front Nasionaal in Bloemfontein
'n Baie spesiale geleentheid met spesiale mense het op 23 April 2019 in die hartjie van die land, Bloemfontein plaasgevind, wat geskitter het met 'n paar bekendes se teenwoordigheid. Behalwe vir oom Charl Hertzog was daar ook Dr Jan du Plessis, Ds Johan Jacobs, Mnr Charl Hertzog, Adv Jurg Prinsloo SC (foto). 'n Volwaardige soewereine… Continue reading Front Nasionaal in Bloemfontein
Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019
Wat het u, familie of vriende of besighede die afgelope 25 jaar in 'n multi-kulturele opset bereik? Waar is u families vandag - moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in 'n land wat veronderstel was om "almal" te akkommodeer - altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons… Continue reading Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019
Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad
Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling. Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom. Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer. Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie. Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad
PW Botha – 1985 – oud weermag
Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie, nog minder beveiliging. Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan. Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag
Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking
Selfbeskikking is die hoof prioriteit en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN). Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding. Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking
Front National – “True” History of Africa
THE “TRUE” HISTORY OF AFRICA Front National SA One of the “cultural icons” of black South Africa made a statement a while ago to the effect that white people stole a whole bunch of things from black people. According to this expert of history, even civilisation was brought to the white European by people from… Continue reading Front National – “True” History of Africa
Front Nasionaal – As van beskawing
ANDERKANT DIE AS VAN ONS BESKAWING Front Nasionaal SA Die brand by die Notre Dame in Parys gistermiddag was tot ‘n groot mate ‘n gebeurtenis wat die Westerse beskawing vir ‘n paar oomblikke tot stilstand geruk en tot besinning gedwing het. Die brand, wat in die solder van die 850jaar oue katedraal begin het,… Continue reading Front Nasionaal – As van beskawing
Front National – A night to remember
A NIGHT TO REMEMBER Front National SA On April 14th, 1912, yesterday 107 years ago , the most infamous disaster in human history occurred when the White Star Line passenger Liner, Titanic, hit an iceberg in the North Atlantic and foundered with around 1500 passengers. The topic of numerous books, films and commentaries over the… Continue reading Front National – A night to remember
Government’s BEE plans
Moenie vir een oomblik dink dat swart bemagtiging gaan verdwyn nie, nog minder gaan onteiening van die toneel verdwyn. Ook op die landbou front is die swart vennootskap die meerderheid. Hierdie "beplannings" was reeds lankal beplan deur blanke liberaliste gedurende die Dakar samesprekings wat met die kommuniste skouers geskuur het. Om te boer,… Continue reading Government’s BEE plans
André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
TV-Debat: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992. Volksregte - Daar word interessante feite op die video genoem/vra: Het die Randse skou al ooit ons as volk gered? Het krieket of enige sport al ooit ons as 'n volk gered? Het swart bemagtiging ooit… Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992
Zuma en sy groot gevaar – FN
WHAT IS HE COMPLAINING ABOUT? Front National SA All our lives are in danger...because of you and your policies. So what are you complaining about? https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ Wat is Zuma se verskuilde agenda hierdie keer? Hierdie man spoeg soms baie vuur en glo ook aan "toordery" - hy het al openlik gespog hy het ons blankes… Continue reading Zuma en sy groot gevaar – FN
SASSA Fraud
Hoe is Fraud moontlik met Sassa kaarte? Daar word gedurig gelees of gehoor dat van ons blanke mense wat om ongeskiktheidspensioen aansoek doen, summier weggewys word deur die kastige kundiges by SASSA kantore! Hulle besluit sommer vooraf of n mens mag aansoek doen!! The post office said the old Sassa cards would be phased… Continue reading SASSA Fraud


















