Dis hoe dit werk – met Toyota – nog ‘n roepstem vir Selfbeskikking – laat die wiele rol.
GENOEG IS GENOEG – ENOUGH IS ENOUGH
Ons moet elkeen onsself afvra – hoe ver is genoeg gehad van moorde, aanvalle, verkragtings, korrupsie, swart bemagtiging – GENOEG IS GENOEG
luister na die video
***
BLOED WAT ROEP
Henry White van Centurion se kragtige boodskap aan ons volk.