Dit was 360 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika. Dis deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was. En ons, waar sit ons vandag? ons het ook buurt en plaaswagte begin. Maar die kommando sisteem was 'n baie sisteem waarvan almal… Continue reading Kommando sisteem – Commando system (FN)
Kategorie: Mosiuoa Lekota
Cope en die ANC
Is Cope maar net nog 'n ander been van die ANC wat die grondwet steun? Van voor 1994 ken ons dit en dit woed steeds voort: Rewolusie, anargie, misdaad - anvalle, moorde, verkragtings, korrupsie op korrupsie is 'n alledaagse gesig in hierdie land, wat eens geblom het as 'n eerste wêreld land. F W de… Continue reading Cope en die ANC