Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Wat het u, familie of vriende of besighede  die afgelope 25 jaar in ‘n multi-kulturele opset bereik?   Waar is u families vandag – moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in ‘n land wat veronderstel was om “almal” te akkommodeer – altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons laat glo het by Kodesa en Kontralesa en na 1994 – dat ons moet vergeet dat Afrikaner, Boer volke mag voortbestaan.   Groot persentasie van ons volkslede het reeds opgeëindig soos tydens die Dingaan slagting – hoeveel geliefdes het sedert 1994 by ‘n oop graf gestaan of reeds in ‘n ander land sonder ‘n kultuur en identiteit?    Daar is oplossings wat binne ons bereik is, wat ons as volk waar kan maak,  mits die mandaat verkry word, die wil daar is en daar is ook ‘n paar ander internasonale vereistes om na te kom.

Genoeg gehad verkiesingsplakaat

Natuurlik gaan selfbeskikking nie maklik wees nie.   Ons weet dit, daarom het ons elkeen van ons volkslede se steun nodig, ook vir die mandaat in die komende verkiesing in Mei 2019.  Ons kan niks doen sonder ‘n mandaat nie.   Hang dus van elke volkslid af of vryheid die hoofprioriteit is, of ondergang saam die multi-kulture.  Oortuig ander vriende en familie, waarom daar vir Front Nasionaal gestem moet word.

In die boodskap is dit duidelik – na 25 jaar is dat multi-kulturalisme nie werk in Suid-Afrika nie.

Kort – kragtig en omvattend – luister self.

***

Dis ‘n volksreg wat elke volk mag en kan verkry en dis nie deur die ANC bepaal nie.  Dit het niks met apartheid te doen soos baie mense beweer nie.   Botswana, Suid-Sudan en Kosovo het ook onafhanklikheid verkry en daar is geen apartheid te bespeur nie.

Ons mense word uit ons eie identiteit en kultuur gekul sedert 1994.  Tuislande is vervang met ‘n ander woord, naamlik Trustgebiede, en ook Grondeise (CPA wetgewings), is die wetgewings wat geskryf is, saam die Tradisionele leiers, almal ook slegs vir daardie spesifieke volk.  Ons word uitgesluit uit hierdie wetgewings vir ‘n rede – om ons volk, identiteit, geskiedenis, kultuur, tradisies en taal stelselmatig uit te wis.

Verskeie politieke partye sit  in hierdie vergaderings en het dit vana 1994 goedgekeur – dus hoe kan dit “apartheid” wees.   Hansards lieg nie en verskeie video materiaal is bewys daarvan dat Trustgebiede en CPA (grondeise) bestaan net vir sekere volke.  Dit word aan die groot klok gehang dat ons met al die grondgebiede sit, terwyl dit alles leuens is.

***

It’s a people’s right to each rule by their own leaders, self-determination is a human right,  it’s not determined by the ANC but internationally.  It has nothing to do with apartheid as many people claim. Botswana, South Sudan, bu and Kosovo also gained independence and there is no apartheid in those countries.  It won’t be easy to – but we need enough support to take this forward and under the correct channels.

It is not a joke that we can say we have slowly lost our identity, history, culture, traditions and even our language rights since 1994.   We have to take control of that again.   If you look at what they told the citizens or the world that “apartheid” was destroyed by Mandela and De Klerk, but not what they have been replaced it with.

They just changed the names to Trustlands and landclaims are more or less the same, each of them with their own legislations, written with thousands of Traditional Leaders.  It is even in the so-called democratic constitution.    We as Afrikaner and Boers,  are excluded from these laws for a reason – systematically erasing our people, identity, history, culture, traditions and language.  That is all part of “genocide”.

Please open your eyes and read for yourself.  Communists and liberals (and white classical liberals too) are all part of this “genocide” of whites in South Africa.  Most of the current political parties are part and parcel of the communist system to get rid of us.   They also attend meetings in parliament – read the Hansards and update yourself what is really ongoing, especially in Parliament.

***

Hierdie aparte gebiede vir volke kom lank voor 1900 en dit is op die hele Afrika te bespeur, dus hoe kan ons apartheid geskep het?   Daar is al verskeie artikels geskryf hieroor – hier is net ‘n paar …

Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

Multi-culture failed in South Africa

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Traditional leaders South Africa: 8840

Begroting – tradisionele leiers 2019

Kenya – Trustland and british colony

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Agreements and Traditional leaderships

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s