ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

ABO Haut rookpype – Boerehelde

  *Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word.    Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie.     Al probeer sommige  hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde

Anglo Boere oorloë – Shepstone

*Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877.    Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie.  Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol, Engeland.… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone

Shepstone and Boer republics

  * Sir Theophilus Shepstone was a British statesman who was responsible for the annexation of the Transvaal to Britain in 1877 and he was not the only one.   Theophilus Shepstone was born at Westbury-on-Trym near Bristol, England. When he was three years old his father, the Rev. William Theophilus, emigrated to Cape Colony. Young… Continue reading Shepstone and Boer republics

Anglo-Boer War and soldiers

* Daar was heelwat soldate vanuit Australië wat hul tydens die Anglo-Boere oorloë aan die kant van die Britse ryk en haar bondgenote geskaar het om oorlog te voer teen ons twee onafhanklike Boere republieke.   Wat 'n skande is dit nie vir ons as Boere volk nie.   Dus was Australië deel van die grondgebiede wat… Continue reading Anglo-Boer War and soldiers

British in ZAR and Free state – ABWars

  Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë.   Die Boere -  dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het.   Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars

ABOorloë – ABWars

* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars

Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Die natuurskoon rondom ons, veral die boomryke areas, is vir dekades en selfs eeue aangeplant wat verder onderhou word met durf en deursettingsvermoë. Nie almal kan dit bekostig nie, maar bome vra nie baie nie, net liefde en aandag. Bome spring nie vanself in die grond en groei nie. Daar is sommige areas wat dit… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Expropriation RACISM Onteiening

Most of them are obsessive about the Boers in South Africa.  There is only one kind of "song" since 1854 in their leader's minds - they always referred to the "colonial and apartheid rules" and they use their "supporters" from the whole of Africa and even other countries, for their communist agendae, revolution, hate,  racism,… Continue reading Expropriation RACISM Onteiening

UITSPANFONTEIN, DE PANNEN – 5 February 1902 (ABW)

* Op kritieke stadiums waar juis goud en diamante ontdek is, kon die Britte en al haar bondgenote nie wag om toe te slaan nie.   As enige buitelandse regering onafhanklike lande met 'n sterk weermag aanval, is dit menslik dat enige Boer of burger van die ou ZAR of Vrystaat, hulself sal verdedig.   Sou Rusland… Continue reading UITSPANFONTEIN, DE PANNEN – 5 February 1902 (ABW)

ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

  *Most of the Boer farms (40000  plus)  in the two independent republics, were destroyed by the British under their "Scorched Earth" policy - including the systematic destruction of crops, the slaughtering or removal of livestock, the burning down of homesteads and farms - to prevent the Boers from resupplying themselves from a home base,… Continue reading ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika

* Die jaar 1902 is 'n verfrissende gedagte - dit roep na Vryheid.   Die Boere volk is sedert 1880 gestop om onafhanklikheid te behou daarom al die Anglo-BOERE oorloå.    Met die tweede Anglo BOERE oorloë nog sterk in die Boere volk se geheue, het 'n Rebellie nie lank daarna gedurende 1914 posgevat.   Die Boere… Continue reading 1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika