Wanneer daar multi-kulture in een land is, waar veral minderheidsvolke onderdruk word of teen wie daar gediskrimineer word, is dit niks minder as reg dat so 'n volk (e) hul menseregtigheid terugkry en 'n kans gegee word om hul internasionale reg uit te oefen. Tot wie se voordeel word onafhanklikheid toegeken - beslis nie vir… Continue reading Independence (Catalonia)
Kategorie: 1994 selfbeskikking erkenning
Minerals – SA – Minerale
The Economic activity in South Africa has been focused on mining activities. South Africa’s political, social and economic landscape has been dominated by mining industries. The country’s stock exchange in Johannesburg was established in 1887, a decade after the first diamonds were discovered on the banks of the Orange River, and almost simultaneously with the… Continue reading Minerals – SA – Minerale
Boere aanval herleef
* Heelwat Boere en konserwatiewe Afrikaner volksmense is sedert 1994 op plase of stede/ dorpe, aangerand, verkrag, gemartel en uitvermoor. Die aanvalle hou net nie op nie. En die dieper betekenis van moorde en aanvalle, swart bemagtiging sal baie min verstaan, want heelwat dink die kommunistiese regering sal die oplossings gee. Hulle gaan en sal… Continue reading Boere aanval herleef
Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –
7 August 2019 - King Goodwill Zwelithini is not pleased with plans to have the Ingonyama Trust Land Act repealed and has vowed to fight for the 2.8 million hectares of land in KwaZulu-Natal that is under his custodianship as the sole trustee. We look at five things that the King has previously said about… Continue reading Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –
Equality and Dignity, violation of human rights Boer people
* It's been for several decades that the South African government (ANC and their other cadres in parliament) think the Boer people have no human rights or economic freedom. The leaders in South African parliament and supporters don't see us as citizens in the country, but as "settlars". As Boer people, we do have an… Continue reading Equality and Dignity, violation of human rights Boer people
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
* Everybody have choices today and even yesterday. But a men's organisation do not have a mandate to negotiate such an important issue - what about us, the non-members, the people (Boere volk - there is no connection at all)? Do they really think they are a god's organisation - perhaps for their own god? … Continue reading Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
Ooreenkomste – Agreements
* Die kommunistiese grondwet (wat onder die vals vaandel van "demokrasie" leef) in Suid-Afrika laat enigiets toe as en wanneer dit hul pas. Dis ook so geskryf - meestal is dit liberale blankes wat nie deel van ons volk is nie en ook hulle wat dit steun. Die grondwet laat toe dat ons volk se… Continue reading Ooreenkomste – Agreements
PW Botha – 1985 – oud weermag
Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie, nog minder beveiliging. Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan. Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag
Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking
Selfbeskikking is die hoof prioriteit en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN). Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding. Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking
Front National – Self-determination reasons
SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons
Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking
Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking
Selfbeskikking – “Afrikaner” voorgestelde wet 1998 Lekota
* Dit is 'n internasionale reg dat selfs minderheidsvolke oor hul eie onafhanklikheid en vryheid beskik om hulself in hul eie geskiedkundige gebiede op alle vlakke te regeer. Botswana en Namibië se burgers doen dit, waarom nie die Boere republieke erken wat eens onafhanklik was nie. Die Boere volk het dieselfde regte as… Continue reading Selfbeskikking – “Afrikaner” voorgestelde wet 1998 Lekota
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
* Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek. Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede. En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994). Dis uiters… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)
* Ironies genoeg, is beide konsepte van Selfbeskikking en Volkstaat in 1994 Akkoord wat onderteken is, spesifiek vir die VEELVOLKIGE Afrikaner nasie voor die 1994 verkiesing. Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC, die oud NP lede wat teenwoordig was asook diegene wat die Akkoord onderhandel het. Internasionale verteenwoordigers het dit mede-onderteken. … Continue reading Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)
Herstel Boere republieke Boere volk
* Loop saam terug op die spoor van die 'afrikaner akkoord' van 1994. Met die ondertekening van die Akkoord in 1994, is daar erkenning gegee aan die inhoud daarvan dat die Boere volk 'n volwaardige volk is en ook 'n reg tot onafhanklikheid het. Daar was voorwaardes gebou rondom hierdie welbekende Akkoord van 1994,… Continue reading Herstel Boere republieke Boere volk














