* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie. Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word. Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe
Skrywer: volksvryheid
Cashel
* Hierdie ou geboue moes eens op 'n tyd baie glorieryk en 'n imposante kasteel en kerk gewees het. Elkeen bevat unieke stukkies wat 'n meesterlike legkaart van eeue se geboue en karakter weerspieël en komplementeer. Slegs die dak wat afgehaal is veroorsaak natuurlik 'n ongekende leemte, maak dit ietwat onvolledig. * Dit is in… Continue reading Cashel
Rots van Cashel
* Cashel (Caiseal, wat "steenringfort" beteken) is 'n dorp in County Tipperary in Ierland. Sy bevolking in 2016 was slegs 4422, maar dit is een van Ierland se top toeriste trekpleisters: die Rots van Cashel is 'n kalksteen uitloper met 'n versameling van belangrike middeleeuse terreine. Die Rots van Cashel (Carraig Phádraig) in Ierland… Continue reading Rots van Cashel
Volksmoord en etniese uitwissing
* Verskillende feite en realiteite is lankal reeds op die tafel, die werklikheid, realiteite en beeldmateriaal wat ons in ons huise en internet waarneem. Tragiese gebeure wat hier afspeel en toegelaat word om plaas te vind. Wie is volgende as Palestina totaal uitgewis is? Israel en haar bondgenote bom alles wat in hul pad… Continue reading Volksmoord en etniese uitwissing
Verwoesting van Lifta – Foto’s en ruïnes
* Pragfotos van Alex Shams oor die dorpie Lifta in Palestina, die sterk geboue en ruïnes, wat eens mooi en luuks was, is met geweld en oorlog, of plofstof vernietig. Soms is daar net geraamtes van die geboue te sien. Orals is tekens van bouvalle en verwoestings van geboue en huise wat bewoon of waar… Continue reading Verwoesting van Lifta – Foto’s en ruïnes
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is. Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is. Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa
* Plaasmoorde, gekenmerk deur geweld gerig teen plattelandse boere, is 'n jarelange kwessie in Suid-Afrika, en is 'n simptoom van 'n etnokratiese regime uit voeling met die werklikheid en heeltemal in stryd met 'n funksionerende demokrasie. Hierdie misdade bedreig nie net die lewensbestaan van landbougemeenskappe nie, maar het ook breër implikasies, insluitend op plaaslike en… Continue reading Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa
Brandstof in Suid-Afrika
* Die belangrikste petroleumprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, is petrol, diesel, vliegtuigbrandstof, verligtingsparaffien, brandstofolie, bitumen en vloeibare petroleumgas (VPG). Petrol en diesel is die belangrikste vloeibare brandstof wat in Suid-Afrika gebruik word. Sowat 36 persent van die vraag word voorsien deur sintetiese brandstowwe (sinfuels), wat plaaslik vervaardig word, grootliks uit steenkool en van aardgas.… Continue reading Brandstof in Suid-Afrika
WNNR en Kragvoorsiening
* Steenkool is uiteraard 'n natuurlike element, maar die gebruik daarvan beteken nie dit is noodwendig goed of sleg nie - daar is voor en nadele, nes enige ander mineraal of produk. Die gebruik daarvan op allerhande maniere is in die lug, land, see en omgewing waarneembaar. Die besoedelingsvlakke van steenkoolverbruik, is en bly baie… Continue reading WNNR en Kragvoorsiening
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer. Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond. Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer. Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Kommando sisteme
* Die DA en feitlik alle ander politieke partye, is deeglik bewus van wat gebeur het met die Kommando's van ouds en sekere stellings word in die artikel van 2022 genoem . Hulle het na 1996 ingeval by swart bemagtiging en regstellende aksie. Die Afrikanerbond het ook Sanlam en Metropolitan oopgestel vir swart bemagtiging en… Continue reading Kommando sisteme
Paardekraal monument, Krugersdorp
* Sonder 'n Groot Trek, die verskeie groepe en al hul ossewaens met osse en ander diere, sou daar geen stryd vir ons gewees het vir die Boere volk se vryheid gewees het nie. Was daar 'n ander keuse vir hulle om weg te beweeg onder die Kaapkolonie se onderdrukte kleed? Sonder elke veldslag van… Continue reading Paardekraal monument, Krugersdorp
Volksmoorde en skending van menseregte
* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind. Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte
Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek. Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie. Grondwater en boorgate word ook besoedel. Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
Onafhanklikheid en volksvryheid
* Eksterne Selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid van 'n volk was lank voor Kodesa of die 1994 verkiesing op die tafel, juis met redes, want sommige liberale Afrikaners het nog nooit werklik in onafhanklikheid belanggestel nie - heelwat liberale Afrikaner organisasies staan geen volk of volksvryheid voor nie, en is 100% multi-kultuur. Hul mandaat is hul… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid
Tonnels
* Tonnels is al eeue oud en dis nie net beskore vir terreurgroepe nie. Dis baie omstrede en veral onregverdig dat sekere lande en volke mag, en ander mag nie sekere dinge doen nie. Dis logika, as dit 'n klein land is, gaan mens ondertoe en benut die grondgebiede en terselfdertyd is dit koeler om… Continue reading Tonnels
Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land. Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie. Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
Multi-kulturele organisasies en -partye
* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het. Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies. Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld? Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld? Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het. Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Paardekraal belofte
* 'n Artikel wat op Gelofteland se webtuiste verskyn het, is insiggewend, inspirerend en heelwat stof tot nadenke. Dit strook wat geskiedkundig met ons voorouers gebeur het. Nie net by Bloedrivier nie, maar ook vandag. Die Boere en afstammelinge van die Boere Republieke van 2023 was nie daar in 1838 nie. Voor hul gevestig… Continue reading Paardekraal belofte
















