* n Lugfoto wys Sinbad-eiland en die Khaled-brug op die Shatt al-Arab-waterweg, wat op 7 Mei 2022 gevorm is by die samevloeiing van die Eufraat- en Tigris-riviere, in Irak se suidelike stad Basra. Die Tigris- en Eufraat-rivierstelsel staar baie uitdagings in die gesig, soos die afname in waterkwaliteit en -hoeveelheid. Lae waterproduktiwiteit, klimaatsverandering en dambou… Continue reading Tigris en Eufraat – Irak en ander
Tamanrasset-rivier Sahara
* Die Tamanrasset-rivier moes beslis 'n baie groot rivier gewees het as daar na die geraamtes en voetspore nagelaat bekyk en nagevors word. Spesifieke satellietdata het 'n span, wat deur die Franse Navorsingsinstituut vir Ontginning van die See se Charlotte Skonieczny, gelei is, die riviervalleie gewys waar dit duisende jare gelede gewees het. Die… Continue reading Tamanrasset-rivier Sahara
Koeberg en afvalmateriaal
* In elke werksplek word foute gemaak en enige persoon kan leer uit foute. Maar, kan Koeberg net nog 'n Tsjernobil word? Sommige dink dit is onwaarskynlik, maar nie onmoontlik nie. Daar is GEEN waarborge teen 'n soortgelyke ongeluk nie. Die gebied wat Koeberg in gebou is asook omring word met stedelike gebiede,… Continue reading Koeberg en afvalmateriaal
Koeberg nagmerrie
* Is Koeberg regtig in die moeilikheid dat sommige herstelwerk en onderhoud nie voltooi word binne 'n veilige beloofde skedule nie of is dit net nog pogings oor gesamentlike vertragingstaktieke. Dit kom voor of die persone of instansies wat wel die werk moet uitvoer, nie oor die nodige wil, kennis en ervaring het om uit… Continue reading Koeberg nagmerrie
Republiek van Gambië – The Gambia
* Die Republiek van Gambië is vernoem na sy hoofrivier Gambië. Dit is die kleinste land op die vasteland van Afrika (WES), sowat 4 127 vierkante myl groot met 'n bevolking van ongeveer 1,9 miljoen. Die hoofstad en regeringsetel is Banjul, maar die mees bevolkte distrik is Serekunda waar ongeveer 350 000 mense woon. … Continue reading Republiek van Gambië – The Gambia
Die Gambia onafhanklik in 1965
* Die Republiek van Gambië het onafhanklikheid op 18 Februarie 1965 bereik, as 'n grondwetlike monargie binne die Statebond, met Elizabeth II as Koningin van Gambië, verteenwoordig deur die Goewerneur-generaal. Kort daarna het die nasionale regering 'n referendum gehou waarin voorgestel is dat die land 'n republiek word. Hierdie referendum kon nie die tweederde meerderheid… Continue reading Die Gambia onafhanklik in 1965
China se groot muur
* China se groot muur en groot struktuur het gedien as beveiliging. Vandag is alle volke vir mekaar 'n bedreiging veral as daar onwettighede gepleeg word of korrupsie, sabotasie, aanvalle en moorde. Dit gaan al vir eeue so aan. Die Groot Muur van China is die langste mensgemaakte struktuur ter wêreld. 'n Beveiliging struktuur. … Continue reading China se groot muur
Antieke seismometer – China
* 'n Seismometer - 'n aardbewingdetektor - is in 132 nC deur Chang Heng uitgevind. Hy was volgens berigte 'n briljante wiskundige en wetenskaplike in die Han-dinastie. Die antieke Chinese het geglo seismiese gebeure, met hul dood en vernietiging, was belangrike tekens uit die hemel en vir hul as volk en koninkryk van groot belang.… Continue reading Antieke seismometer – China
Rassistiese Eskom oorlogkamers
* Die SA parlementslede wat die oorlogkamers gedurende 2014 by Eskom ingestel het, weet presies watse magspeletjie aan die gang is. Hulle is sedert 1994 in beheer van sake in SA sowel by staatsentiteite soos Eskom. Hulle bepaal die beurtkrag en of daar onderhoud gedoen moet word aldanie. Hulle hou die hef in die… Continue reading Rassistiese Eskom oorlogkamers
Oorlogkamer van Eskom 2014
* Gedurende 2014 was daar reeds groot probleme by Eskom te bespeur met al die beurtkrag en korrupsie wat plaasgevind het vir langer as 'n dekade. Na 1994 het dit al slegter begin gaan, veral nadat swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings geïmplementeer is. Korrupsie, misdaad, sindikate en veral opgeblaasde tenders het 'n groot… Continue reading Oorlogkamer van Eskom 2014
Eskom – Ramaphosa 2019
* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie. Daar is inligting daaroor beskikbaar. Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019
Tigris en Eufraat riviere
* Daar beoort altyd 10-20 jaar vooruitbeplanning te wees en wat belangrik is om te leer uit ander lande se toestande. Daar behoort altyd goeie en relevante impakstudies gedoen te word met die aanpassing of vergroting van bestaande strukture om nuwe infrastrukture in plek te kry, hoe 'n land hulself, sowel as hul buurlande kan… Continue reading Tigris en Eufraat riviere
Tigris en Eufraat riviere – damme
* Die Tigrisrivier is die tweede grootste rivier in Wes-Asië. Sy kom word deur vier lande gedeel: Iran, Irak, Sirië en Turkye. Benewens bydraes van neerslag wat in die Armeense Hooglande ontstaan, word die Tigris gevoed deur talle sytakke wat in die Zagrosberge in Iran, Irak en Turkye ontstaan het. Waterkwaliteit in die kom word… Continue reading Tigris en Eufraat riviere – damme
Afrika vredesending in Poland
* Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van 'n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het. Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig. Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met… Continue reading Afrika vredesending in Poland
Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit
* Suid-Afrika en Japan verskil in grote, maar die inhoudsmaat is nie vergelykbaar nie. Die Japanese droom groot om alles vir hul op te bou, te verbeter vir 'n beter lewe en kwaliteit. Hulle breek nie hul land af met rewolusies, sabotasies en korrupsie nie. Hul mag dalk klein van formaat en bou wees,… Continue reading Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit
Grenspos Beitbrug Finansiering
* Wat het die spul 'kommuniste en liberale demokrate' in 1990 verwag met geen of min beheer van immigrante oor ons lang grenslyne? Was hierdie rewolusies alles eerder netjies deur kommuniste en liberale blanke maatskappye beplan met die voorafgaande besprekings buite ons landsgrense sedert wyle Dr Verwoerd se moord. Die massas wat daarna… Continue reading Grenspos Beitbrug Finansiering
Inmenging in huishoudelike aangeleenthede
* Suid-Afrika se aangestelde massaregering kan nie namens alle burgers of ander lande praat of dink nie. Hul maak besluite met lelike en soms onherstelbare gevolge. Dis hulle wat die korrupsie en misdaad toelaat, niemand anders nie. Indien regeringsleiers en politici agter ander aanhardloop vir finansiering, moet hul eenvoudig in die sogenaamde demokrasie uitgehaal word. … Continue reading Inmenging in huishoudelike aangeleenthede
Swart kat grondboontjiebotter Black cat
* Swart kat grondboontjiebotter is eg Suid-Afrikaans en is oorspronklik op plaaslike bodem vervaardig. Alombekend as BLACK CAT. Inteendeel dit word steeds hier vervaardig en is een van die lekkerste happies op 'n varsgebakte brood of peuselhappie. Die botter kan basies enige ander voedsel op die tafel gemeng word en 'n spesiale geur kan aangeleer… Continue reading Swart kat grondboontjiebotter Black cat
Aardbewings en Mineraal ontginning
* Om vir kilometers te myn, die aarde se binnekant te skuif met groot toerusting, sal 'n groot impak en effek hê met nagevolge op inwoners en burgers wat bo so 'n gebied huise gebou, werk of selfs inkopies doen. Dis net logies dat die uitgeholde gate wat deur mynmaatskappye gelos word en nie ordentlik… Continue reading Aardbewings en Mineraal ontginning
Suid-Afrika, foutlyne en aardbewings en Afrika
* 'n Tektoniese fout is 'n breuk of diskontinuïteit in die planeet se oppervlak, waarlangs beweging en verplasing plaasvind. Op Aarde is hulle die resultaat van aktiwiteit met plaattektoniek, waarvan die grootste by die plaatgrense plaasvind. Energie wat vrygestel word deur die vinnige beweging op aktiewe foute is wat vandag die meeste aardbewings in die… Continue reading Suid-Afrika, foutlyne en aardbewings en Afrika













