* Vandag is die gevangenis, beter bekend as die Sentrale Strafhof, of nog beter as die Ou Bailey, maar oorblyfsels van die gevangenis oorgebly. In die hof aan die agterkant van die hedendaagse hofgebou, word van die Newgate-tronkmuur aangetref. * Die plek is besaai met siektes, vuil en beslis ongesond. Dit is Londen se Newgate-gevangenis… Continue reading Newgate gevangenis in London .
Cadis in Spanje
* Dis oud en dis nuut vermeng, wat 'n uiters spesiale karakter bied, nie net aan die inwoners nie, maar elkeen wat nalees of besoekers in die strate van weleer. Dit is dit opvallend hoe wit en ligte pastelle gebruik is met die geboue. * Gades (hedendaagse Cadiz, Spanje) was 'n antieke stad wat op… Continue reading Cadis in Spanje
Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje
* Hou Spanje moontlik die geheim van Atlantis in haar binnekring en gebiedswaters, as die stad wel bestaan en gesink of oorstroom is. Niks is onmoontlik nie. Die Sahara woestyn wat nie ver hiervandaan is nie, was ook nie altyd so 'n groot woestyn nie, maar groen. Iets moes dit verander het. Natuurrampe, aardbewings… Continue reading Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje
Napoleon, Egipte, Ottomans, Palestina
*Die hoof artikel kan beskryf word as 'n kas wat menslike beendere bevat het. Beendere het altyd 'n geskiedenis, van waar en deur wie en wat dus onbeantwoorde vrae nalaat. Dit is tydens 'n bergingsuitgrawing in die Kishle, die Ottomaanse polisiekompleks in Jaffa gevind. 'n Tweede konsentrasie beendere is naby 'n 18de-eeuse vesting wat aan… Continue reading Napoleon, Egipte, Ottomans, Palestina
1933-1934 – Nag van Lang messe – Stormtroepe – Sturm abteilung (SA)
* Nag van lang messe - 1933 - Duitsland - hier is 'n paar artikels daaroor... 'n Ander tipe oorlogvoering was destyds uitgevoer deur regeringsleiers. Wat 'suiwering' genoem is. Stormtroepe - Sturm abteilung (SA). Tussen 30 Junie en 2 Julie 1934 het die leierskap van die Nazi-party die leierskap van die Nazi-paramilitêre formasie, die… Continue reading 1933-1934 – Nag van Lang messe – Stormtroepe – Sturm abteilung (SA)
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
Boereheld Jopie Fourie en Smuts
* Bekende Afrikaner leier en sionis, Jan Smuts se mees omstrede optrede in hierdie tyd was die goedkeuring van die teregstelling van rebel Josef Johannes “Jopie” Fourie (1879-1914) vir hoogverraad. Fourie was in murg en been 'n Boere held en sal dit altyd bly. Fourie is glo met militêre uniform gevang en het nie sy… Continue reading Boereheld Jopie Fourie en Smuts
Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes), radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening. Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings
* Die mandaat van VN (en haar onderskeie lede) het nie 'n mandaat gegee vir volksuitwissings nie. Die oorlog in midde ooste het nog minder op 7 Oktober 2023 begin, dit is al sedert 1917-1920 aan die gang - lees op oor die geskiedenis wat hier aangaan, wie en wat sit agter hierdie oorlog, teenoor… Continue reading Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings
Gas in Israel en Palestina
* Buitelandse ontdekkings, insluitend die Leviathan-veld, wat 'n geraamde 22 triljoen kubieke voet gas bevat, het groot olie- en gasontdekkingsreisigers, soos die Amerikaanse energiereus Chevron, gelok om met plaaslike maatskappye saam te werk. In 2020 het Israel aardgas vanaf die Leviatan-gasveld na Egipte begin pomp. Ongeveer in Junie 2019 het Israel, Egipte en die Europese… Continue reading Gas in Israel en Palestina
Die Leviatan-gasreservoir
* Die Leviatan-gasreservoir was en is steeds (2023) een van die wêreld se grootste diepwater gas ontdekkings van 2000-2010, en die ontwikkeling daarvan is die grootste energieprojek in Palestynse geskiedenis. Sowat 200 ingenieurs het aan die projek se ingenieursontwerpproses deelgeneem, terwyl 7 000 werkers van 25 verskillende lande in die konstruksie daarvan in diens was.… Continue reading Die Leviatan-gasreservoir
Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
* Gedurende 1900 het 'n besonderse klok bo die stad Jaffa in Palestina uitgetroon - dit was in die tydperk Ottomans en nadat Brittanje gebiede geannekseer het. Net soos ons kerke op die platteland hul aanwesigheid toon, vandag sowel as in die verlede. Daar is ander stede en dorpies wat ook mooi klokke gehad… Continue reading Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
J C Smuts, Balfour, Zionism …
* Jan Smuts het heelwat op sy geheime agendae gehad wat enige persoon se hare laat rys. Hy was deel van die Unie van Suid-Afrika en sogenaamd in die Boere kommando's gedien, maar hy was daar as iets anders, nie as ondersteuner vir Suid-Afrika of die Boere nie. Hy was lid van die Britse Oorlogskabinet,… Continue reading J C Smuts, Balfour, Zionism …
Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer. Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie. Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
Fritz Joubert Duquesne …
* Dis nie net mites nie, maar realiteite. Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het nie. Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse. Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …
Boerespioen Fritz Joubert Duquesne (ABO)
* Met baie moeite het hy sy pad geloop voordat hy uiteindelik beloon en geslaagd was. Eintlik was dit meer geslaagd as wat hy waarskynlik oor gedroom het om te realiseer en het jare geneem voordat dit gebeur het. Fritz het geweet dit sal geen maklike taak wees om te bereik nie. Hy… Continue reading Boerespioen Fritz Joubert Duquesne (ABO)
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza, in Palestina voorkom. Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie. Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Jaffa Palestina 1900
*Hierdie gebied was nie 'n kolossale leë dop met niks mense of diere wat daar gewoon het soos sommige beweer nie. Hierdie hele situasie is niks anders as menseregteskendings en volksmoorde wat plaasvind nie. Dis die militêre bene van Israel wat die inwoners van Palestina (Gaza en Wesoewer, sowel die Golan hooglande) met aanvalle, bomaanvalle… Continue reading Jaffa Palestina 1900
Balfour verklaring – Jan Smuts
*Die 1917 Balfour verklaring se geskiedenis en nagevolge is meer waarneembaar in 2023. Dit raak nie net Suid-Afrika nie, maar meeste regerings en wie vir die verklaring verantwoordelik was. Min mense besef die invloed wat die verklaring op ons samelewings het. Dit was meer as 'n eeu gelede besluit om te implementeer. Heelwat van die… Continue reading Balfour verklaring – Jan Smuts
Koeksoda
* Koeksoda (Bikarbonaat) is 'n stof wat 'n basis genoem word, wat die liggaam nodig het om 'n normale suur-basis (pH) balans te handhaaf. Dit verskaf 'n buffer. Die pankreas vervaardig dit natuurlik, maar dit moet soms met dieet aangevul word. Hierdie balans keer dat jou liggaam te suur word, wat baie gesondheidsprobleme kan… Continue reading Koeksoda















