Government’s BEE plans

  Moenie vir een oomblik  dink dat swart bemagtiging gaan verdwyn nie, nog minder gaan onteiening van die toneel verdwyn.  Ook op die landbou front is die swart vennootskap die meerderheid.    Hierdie "beplannings" was reeds lankal beplan deur blanke liberaliste gedurende die Dakar samesprekings wat met die kommuniste skouers geskuur het.   Om te boer,… Continue reading Government’s BEE plans

Ramaphosa en die wynboer Truter

  Hoe laag en onkundig moet mens daal om die Woord te gebruik as vergelyking.  Watter "bybel" is gebruik vir die aanstelling van enige presidente, soos Ramapadda, wat dreig en dit regverdig om blanke burgers se grond te steel en weg te gee vir ander,  vir diegene uit Afrika lande of werk te gee aan… Continue reading Ramaphosa en die wynboer Truter

Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer

Ons land lyk oral sleg - as dit nie die besoedeling van die Vaalrivier en dam is nie, is dit die Oranje of ander riviere.  Pateties dat munisipaliteite nie hul Verordeninge nakom of selfs staatsdepartemente en ministers wat nie die besighede opvolg wat besoedel, hetsy lug, water of see.  Volgende foto's is in Midrand geneem. … Continue reading Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer

Coligny: A murder mystery

  James Myburgh - Rian Malan - Gabriel Crouse 11 April 2019 Two men are in prison for killing and kidnapping. But were they even at the scene(s) of the crime? We investigate ...   VERY INFORMATIVE INFORMATION.  Excellent ! Hierin is baie inligting vervat en nogal heel belangrik, maar nou wie sit agter die "getuie"… Continue reading Coligny: A murder mystery

Blairgowrie Johannesburg shootout

  At least two people were shot in Blairgowrie, Johannesburg, when police and vehicle-tracking agents exchanged fire with suspected hijackers early on Friday.  Resident Bianca Sibiya of Kangnussie Road said she had been roused by the sound of gunfire.  “I was asleep and the first gunshot had me bolt upright. I ran to my window and I… Continue reading Blairgowrie Johannesburg shootout

André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992

* Wie sal ooit die TV-Debat vergeet?: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992.   Hy het ook beloftes gemaak wat hy nie kon nakom nie. Volksregte   -  Daar word interessante feite op die video genoem/vra:   Het die Randse skou al ooit ons as volk gered?   … Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992

Vee – diefstal en diere mishandeling – SPCA

  So word baie diere behandel - hetsy gesteel, afgeslag of hakstene wat eenvoudig afgekap word.    Hierdie  beeste was ontwater en mis en urine het vanuit die minibus gestroom toe reddingswerkers die voertuig oopmaak.  Een van die koeie was so erg beseer dat ‘n veearts haar op die DBV se perseel moes skiet. Volgens die provinsiale… Continue reading Vee – diefstal en diere mishandeling – SPCA

Zuma en sy groot gevaar – FN

WHAT IS HE COMPLAINING ABOUT? Front National SA All our lives are in danger...because of you and your policies. So what are you complaining about? https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ Wat is Zuma se verskuilde agenda hierdie keer? Hierdie man spoeg soms baie vuur en glo ook aan "toordery" - hy het al openlik gespog hy het ons blankes… Continue reading Zuma en sy groot gevaar – FN

SASSA Fraud

  Hoe is Fraud moontlik met Sassa kaarte? Daar word gedurig gelees of gehoor dat van ons blanke mense wat om ongeskiktheidspensioen aansoek doen, summier weggewys word deur die kastige kundiges by SASSA kantore! Hulle besluit sommer vooraf of n mens mag aansoek doen!! The post office said the old Sassa cards would be phased… Continue reading SASSA Fraud

Milkor – 180 Y4 grenade launchers

March 2918 - Milkor has delivered the last batch of 180 Y4 six-shot grenade launchers to the South African National Defence Force (SANDF).    The weapons were shipped out on 28 February and delivered to SANDF weapon stores. This comes after Milkor won an Armscor tender issued in November 2017 for 370 medium velocity 40 mm… Continue reading Milkor – 180 Y4 grenade launchers

Milkor MN Centurion – patrol boat

  September 2018 - Milkor will be officially launching its new 12 metre fast patrol boat, the MN Centurion, at the upcoming Africa Aerospace and Defence (AAD) exhibition, and is already close to receiving orders for the type.   Nelis Strydom: Head of Business Development: Africa at Milkor, told defenceWeb that the vessel is almost complete,… Continue reading Milkor MN Centurion – patrol boat

South African Navy Frigate, SAS President Kruger – 1982

Hartseer oomblikke is vasgevang en meer as 37 jaar gelede en heelwat sal steeds met hartseer terugdink wat hier plaasgevind het. More than 37 years ago on 18 February 1982 the SAS President Kruger and 16 of the crew were lost at sea. *** The SAS President Kruger was a frigate of the South African… Continue reading South African Navy Frigate, SAS President Kruger – 1982

Defence and Rescue plans

Veronderstel ons land word deur een of ander onmenslike natuurfrats getref, word gevra:  waartoe is ons werklik in staat - nie net die weermag, lugmag. vloot en polisie nie.    Daar word daagliks soveel protesaksies toegelaat deur die radikale kommunistiese regering, wat boeke vol steel, en nie die welsyn van niemand op die hart dra… Continue reading Defence and Rescue plans

Selfbeskikking ‘n werklikheid

Dis 'n besonderse eer as mens nadink oor ons geskiedenis, wat gevul is met hartseer wat ander lande aan ons volk probeer doen het, en soveel dood en verwoesting onder ons mense gebring het.   Maar daar is hoop vir 'n beter toekoms deur ons eie potjie te krap en op ons eie onsself te regeer… Continue reading Selfbeskikking ‘n werklikheid

Land grabs a daily reality

Grondbesettings 'n daaglikse realiteit Die leuens gaan die parlement en die ANC en ander politieke partye wat hieraan deelneem nog baie berou.   Beide maak beloftes en kom nie behuising beloftes na nie.  Maak toe die grense, dan sal daar beter behuising en kontrole plaasvind, maar dit gebeur nie.  Wie hou toesig oor die grense -… Continue reading Land grabs a daily reality

Landgrabs – Somerset – N2

  The N2 highway in Somerset West has been closed in both directions as a result of a land invasion.   City of Cape Town traffic service's Richard Coleman said law enforcement authorities were on the scene.   "Due to the land invasion operation in Somerset West the N2 is closed in both directions between Somerset Main… Continue reading Landgrabs – Somerset – N2

Landgrabs South Africa

Is Government ANC that promised land and houses, not the provinces. 10 April 2019 - Residents of Ramaphosa village in Vereeniging have vowed to remain in the area despite their shacks being demolished by the Red Ants - leaving them homeless after evictions that turned bloody on Wednesday.   Broken windows, twisted debris, tears, anger and… Continue reading Landgrabs South Africa

Landgrabs – grondgrype : Rust Ter Vaal in Vereeniging

Die rooi gevaar - daar uit die parlement wat beweer grondgrype vind nie plaas nie, oe-la-la wat maak hulle anders, dit word daagliks gedoen wat in onkenning leef - Do not live in denial.     But if Ramaphosa said is not the truth - do you believe him?   Recently  Cyril Ramaphosa of South Africa  said… Continue reading Landgrabs – grondgrype : Rust Ter Vaal in Vereeniging