Botswana

Military news from Botswana - The Commander of Botswana Defence Force Lt. General Placid Segokgo last week deployed military assets including armoured tanks and personnel in key strategic in anticipation of a coup against President Mokgweetsi Masisi's government.    This followed credible intelligence from the South African Defence Force (SADF) and the United Nations that a… Continue reading Botswana

Zuma – Gaddafi – SA Parliament

It is all about money and ... Questions & Replies: Finance - Hansard of South African Parliament 2013 Reply received: December 2013 QUESTION NUMBER: 2339 [NW2802E]  DATE OF PUBLICATION: 13 SEPTEMBER 2013 2339. Mr N J J van R Koornhof (Cope) to ask the Minister of Finance:  Whether the (a) National Treasury and (b) South… Continue reading Zuma – Gaddafi – SA Parliament

Anton Hammerl in Brega

Years back the South African International Relations Department reported on the recovery of photographer Anton Hammerl's body who was shot dead by Libyan forces during April and confirmed in May.  On 5 April 2011, South African photographer Anton Hammerl was killed, allegedly by Libyan forces on the Brega frontline.   According to eyewitnesses, Hammerl’s injuries were such… Continue reading Anton Hammerl in Brega

Brega 2011 (Libya) Battle

Hoe lyk oorlog en hoe word daar teruggeslaan?  Waarmee word van weerskante af geveg in enige oorlog en wie is soms in die middel?   Die burgerlikes en die wat nie in enige oorlog of geveg wil wees nie.   Dis altyd so. During the month of April 2011  Libyan rebels fled up to 20km eastwards under… Continue reading Brega 2011 (Libya) Battle

Kommando withdrawal – SA

  Withdrawal of SANDF Commandos in Support of SAPS, SANDF Employment Equity; Swartklip Products Committee Report. SA PARLIAMENT (QUOTE) Meeting report DEFENCE PORTFOLIO COMMITTEE 8 February 2005 WITHDRAWAL OF SANDF COMMANDOS IN SUPPORT OF SAPS, SANDF EMPLOYMENT EQUITY; SWARTKLIP PRODUCTS COMMITTEE REPORT Chairperson: Dr G Koornhof (ANC) SUMMARY The Committee’s report on Swartklip products was adopted without… Continue reading Kommando withdrawal – SA

Black racism at Johannesburg

  Rassisme loop hoog by universiteite om geletterd te word.   Obsessie oor blankes vergroot daagliks.    Daarom word die geleenthede vir blankes in die huidige omstandighede nog slegter.   Heelwat van ons jongmense wat baie graag verder wil studeer, nie geleentheid het om dit te doen nie.  Johannesburg universiteit het net nog 'n platform geword waar… Continue reading Black racism at Johannesburg

Front National – Self-determination reasons

  SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons

Selfbeskikkingsreg – Volk

AFRIKANERS EN BOERE  (BLANKES)    Selfbeskikking word internasional verkry op grond van "etnisiteit" maar daar is 'n paar kriteria waaraan voldoen moet word.   Elke volk het die reg tot hul eie gebied, eie ekonomie en onafhanklikheid.   Hulle moet soos 'n land soos Botswana totaal en al onafhanklik wees, op hulself funksioneer, bestuur en regeer word.… Continue reading Selfbeskikkingsreg – Volk

Selfbeskikking

Selfbeskikking is ons enigste oplossing, weg uit kommunistiese bose sweer uit, weg van misdaad en rassisme (B-BBEE) wat ons nie nodig het om onsself te bewys nie.    Die liberale media beskryf 'n situasie in die DA,  wat hand op die blaas met die EFF en ANC tydens parlementsittings en wetgewing teenoor blankes is en… Continue reading Selfbeskikking

Bejaarde vrou van Vredendal vermoor

Nog 'n bejaarde vrou vermoor - mag sy in vrede rus.   Sterkte en innige simpatie aan die naasbestaandes en geliefdes.   Met selfbeskikkingsgebiede waar ons onsself regeer kan ons beter beskerming bied aan veral ons ouer mense. Bejaarde vrou in Vredendal vermoor ’n Vrou wat van Bloubergstrand na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak… Continue reading Bejaarde vrou van Vredendal vermoor

Selfbeskikking: Genoeg is genoeg

Front Nasionaal SA / Front National SA By watter groep wil jy wees as die skip aan die sink is - daar is drie groepe mense:   Party verlaat die skip en swem weg, party staan en skep water oorboord totdat die skip onder hulle voete verdwyn, en die derde groep begin die wrakstukke bymekaar maak… Continue reading Selfbeskikking: Genoeg is genoeg

EFF and their radical communist agenda

Hul opdragte en missie is:  om alles te vat wat nie hulle sin is nie - en steeds is daar die obsessie oor die klein minderheid blankes in die land. #EFFWesternCapeRally. "This is your land! This is your home! You must claim Western Cape!" Message from the President of EFF https://twitter.com/i/status/1114037797843816449 pic.twitter.com/I9GuUgT1if https://twitter.com/EFFWesternCape_/status/1114037797843816449 *** Crowd… Continue reading EFF and their radical communist agenda

Circus in the political arena – South Africa – chaos 5 April 2019 at Hout Bay

https://www.facebook.com/337118586636052/videos/166448177609596/ https://www.facebook.com/337118586636052/videos/166448177609596/ SAME HAPPENED IN PARLIAMENT AS WELL SABC reported on the circus of 5 April 2019 regarding the elections of 2019 Vanoggend op SABC2 nuus. So debatteer politieke partye. Do you call this election debates? Election debate of 2019 in South Africa. Watch the full SABC coverage below: Chaos mars SABC elections coverage in… Continue reading Circus in the political arena – South Africa – chaos 5 April 2019 at Hout Bay

Van Riebeeck dag

Van Riebeeck dag - wie kan dit nog onthou? Stigtingsdag ... wie kan dit nog onthou? STIGTINGSDAG Front Nasionaal SA Dit was vir my nog altyd ‘n eienaardige toeval dat die skeepschirurgyn, Jan Antonijzoon van Riebeeck van Culemborg juis op die oggend van 16 Desember 1651 in die hawe van Texel sou inskeep op sy… Continue reading Van Riebeeck dag

Jura Republic

Jura is a canton in Switzerland - Very small country and with the approval also of the other cantons. The population is less than 100000. And they already signed other agreements with countries overseas as business partners.  The canton of Jura was a sovereign state within the Holy Roman Empire for more than 800 years… Continue reading Jura Republic

Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795

* Mfecane oorloë was beslis nie skynaanvalle waar swart teen swart of ander stamme opgestaan het nie en nog minder was dit sameswering.   Daar was meer dan een Mfecane oorlog en dit het wyd gestrek net na 1800 sodat hul mekaar kan uitwis.    Trekkers en pionier Boere, wat na 1836 die binneland bereik het,… Continue reading Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795

Abuse-Aanranding – Carletonville crèche

Daar is altyd die wat deel en die wat steel - die deler is net so goed as die steler.   Aan die een kant is die wat die video beeld gemaak en verskaf het, net so skuldig, die persoon moes dadelik na die polisie gegaan het met bewyse.   Vir wat kruip mens agter geld weg… Continue reading Abuse-Aanranding – Carletonville crèche

Front Nasionaal: 6 April 2019

Front Nasionaal is 'n volksparty vir Afrikaners en Boere (blankes) in die 2019 verkiesing.      Selfbeskikking is hul beleid - wees deel daarvan, of bly deel van die sogenaamde "reenboognasie" - fw de klerk multi-kultuur.   Ons as volk het 'n reg daartoe om oor onsself te regeer.  Ons hoef nie deel te wees van… Continue reading Front Nasionaal: 6 April 2019

Front Nasionaal: Selfbeskikking

  Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID.   Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring.  Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking