Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Manipulasie is oral aan die orde van die dag - heelwat van die burgers weet nie eers hulle wod geboelie of gemanipuleer nie.  Dit maak net nie sin om Eskom op te breek in 3 entiteite nie, want wie word bevoordeel, daar is geen waarborge nie.   Hoe gaan 3 entiteite struktuurprobleme oplos as dit tans… Continue reading Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Elites – Eskom – ZUMA – Gupta

Wie baat by die korrupsie nadat dit plaasgevind het - word daar ooit regtig vervolg en moeite gedoen om geld terug te kry.  Hoeveel van die elite is nie betrokke nie  - nie die armes of selfs middelmatiges nie.  Hulle betaal die belastings wat opgeslurp word.   Dit verdwyn in 'n bodemlose put.   Elites neem hande… Continue reading Elites – Eskom – ZUMA – Gupta

Jayendra Naidoo

Involved in the Arms deals - "on behalf of the presidents" office (Mandela was the president)...  various links together Jayendra Naidoo The Government Employees Pension Fund’s (GEPF) R4.3bn investment in Steinhoff’s empowerment shareholder, Lancaster, which is partially owned by Pepkor Holdings chair Jayendra Naidoo, was rendered worthless after the 2017 accounting scandal wiped off about R200bn of… Continue reading Jayendra Naidoo

Ramaphosa-Zuma sagas

State capture is a reality and all the corruption from the Zuma and Guptas is quite a lot, but many of these have possibly the approval of Ramaphosa, he was nothing but the right hand and aware of everything while Zuma was president.  It was reported in the media (spekulation perhaps) that Ramaphosa has been… Continue reading Ramaphosa-Zuma sagas

Malema and Winnie

She was called by her own people, the "mother of their own nation", mostly blacks in South Africa and even more blacks from Africa.   Her life and past was not a clean route.  She was never so important to  whites in South Africa, because we can only remember the revolution and attacks by the ANC… Continue reading Malema and Winnie

Seksuele Teistering / Harassment

* 'n Groot hoeveelheid vroue en veral jong kinders word misbruik en gebruik as seksslawe in Suid-Afrika?     Daar is hoeveel verkragtings wat nooit die binnekant van 'n Polisiestasie sien nie.   Inteendeel ...  dis in sommige se kultuur om te verkrag en te los.   Die gebakte peer is reeds daar en die vrou moet dit… Continue reading Seksuele Teistering / Harassment

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Mandela, Mbeki and the Guptas

They all linked to each other.  From day one when the so-called constitution was signed.   Financed by Open Society - George Soros.   Here they with Thabo Mbeki. Mandela and the Guptas https://citizen.co.za/news/south-africa/social-media/2052680/videos-of-mbeki-and-mandela-praising-gupta-family-divide-social-media/ * The signing of agreements was in 2010  by the Chinese Vice-President Xi Jinping and South African Deputy President Kgalema Motlanthe meet for… Continue reading Mandela, Mbeki and the Guptas

Bloedgeld en korrupsie

Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg.   Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword.  15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef.  Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie

“musical chairs” (false flags)

Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie.  Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ?    Die Wapenskandaal het menige "delers" gehad… Continue reading “musical chairs” (false flags)

ANC Charter – C Ramaphosa

Die "manifes" van 1955 was 'n liberale instrument wat kommuniste gebruik het om oorname in Suid-Afrika te bewerkstellig.  Die voorloper.  Dis ook op ander internasionale media herhaal.  Die   Webtuiste van Ramaphosa is aanvullend en dit kan met die "grondwet" vergelyk word.  Neem kennis dat die oorname al lankal beplan was en liberale blankes en oorsese… Continue reading ANC Charter – C Ramaphosa

Zuma and VBS – Ramaphosa

Is alles net blote spekulasie of is daar geldwassery betrokke?  Het munisipaliteite nie belastinginkomstes gebruik om hulself te verryk nie?   Hoe ver is Zuma betrokke in die VBS sage - hy was toe nog die president van die land?   Ons weet almal, dat berigte al lankal geskryf is en dit bevestig het.   Wie is in… Continue reading Zuma and VBS – Ramaphosa

Sandkorrel Hartklop

* Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Alles met die hulp van finansierings, Idasa, Kodesa, Afrikanerbond en -organisasies by Dakar en ander plekke, voor 1990 reeds.     Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en… Continue reading Sandkorrel Hartklop

Zuma en die Gupta’s

Die Gupta skandaal gaan nog baie nadraaie in hierdie land veroorsaak en sluit net aan by die ander skandale wat ons land sedert 1994 deurgegaan het - alles gaan oor mag, geld en nog meer geld.    Nkandla, Prasa, Eskom, SAUK, SAL, Steinhoff,  die wapenskandaal, teksboeke, e-tol, en vele tender prosesse.    Is Zuma alleen… Continue reading Zuma en die Gupta’s