* Hierdie misdadigers is beslis nie arm nie, maar dis ons belastingkas wat van hul miljoenêrs maak. Maak nie saak wie of watter minister hier in bewind is nie. Die ANC-DA-EFF se nasionale wetgewings oftewel die finansiers van Suid-Afrika word afgedwing op ieder en elk van ons. Gevangenis ministers en departemente is almal deel van… Continue reading Suid-Afrika se misdadigers
Kategorie: crime a curse – misdaad ‘n vloek
Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
* Mens noem hulle ook net eenvoudig miljoenêrs wat alles uit die belastingstaatskas verkry. Hulle is die misdadigers wat die slagoffers aanval, besteel, verkrag en soms vir dood agterlaat en eenvoudig vermoor. Miljoene rande word deur hulle verorber en soms het van hulle (meestal) ook geleenthede om verder te leer, toegang tot die internet, wat… Continue reading Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
Afrika lande en groot moondhede
* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings. Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag. Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae. Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede
Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland
* Wanneer daar na al die bedrywighede in die binneland maar ook op ons landsgrense gekyk word, is dit inderwaarheid 'n ontploffing van verskillende misdade wat hier plaasvind en andersinds aanleiding gee tot meer onbeheerde misdaad soos korrupsie, moorde, mense- en orgaanhandel. Laasgenoemde 'n terme wat min bespreek word met sulke tipe van oop… Continue reading Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland
Gupta familie in Vanuatu
* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog. Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu
Sonkrag diefstal en ander misdade
* Verseker word 'n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika. Ons tronke is oorvol van hulle. Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie. Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet… Continue reading Sonkrag diefstal en ander misdade
Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
As elkeen van hierdie gevalle, ondersoek en genoem in die Zondo verslae, die algemene lede van die publiek was wat soveel korrupsie gepleeg het teenoor die regering of mede Suid-Afrikaners, was hulle lankal agter tralies, vervolg en moes al die geld terugbetaal het. Wat as die 'Guptas' geslaag het - dis na mening niks… Continue reading Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
Economy SA Ekonomie
In 1993 South Africans were the 64th richest citizens in the world (out of around 193 countries then) dropping to 88th out of 201 countries in 2000 and in 2020 still lower at 110th out of 212 countries. In a space of three decades South Africans have gone from being in the world richest third… Continue reading Economy SA Ekonomie
Misdaad SA Crime
3 June 2021 - The prison break mastermind, Sphelele Ntsuntsu Mkhize, was one of the seven people killed by police on Tuesday in Pietermaritzburg. One of the men killed was Sphelele Ntsuntsu Mkhize, the gang’s kingpin. Mkhize was charged with murder and rape, and had conspired to kill witnesses in his case, said police. Who… Continue reading Misdaad SA Crime
Yaganathan Pillay – Teddy Mafia (drugs)
Sources say Yaganathan Pillay, commonly known as Teddy Mafia, was shot twice in the head and died shortly after arriving at the Chatsmed hospital in Chatsworth. Two people have also been beheaded and their bodies burnt on Taurus Street in Shallcross, south of Durban. Senior-ranking police officers said they feared that Pillay's death could… Continue reading Yaganathan Pillay – Teddy Mafia (drugs)
Statistiek – Statistics – Crime/Misdaad
Sosiale netwerke maak dit makliker om inligting te deel, lees en selfs hulp te verleen soos in armoede of beveiliging. Vir sommige dalk 'n koue kamer en skouer, maar hulpmiddel beslis en kan nuttig in eie guns gebruik word. Sommige van ons eie mense staar wel koud, ongevoelig na inligting, ander ervaar simpatieke hartseertrane terwyl… Continue reading Statistiek – Statistics – Crime/Misdaad






