Terrorists, attackers and killers in South Africa

Mukhethwa Goodman Magoma and Engetelo Advice Sambo – the two alleged killers of the Cloete family.   They are still looking for a third person.    These kind of terrorists are being programmed to steal, assault, kill and set houses and businesses on fire – the remarks are quite often made that criminals are paid to carry it out.   South Africa has been doomed since 1994 with those terrorist attacks, while the president of the country denied everything.

FOTO'S | Levubu-plaasaanval: Familie en verdagtes van aangesig tot aangesig  in hof | Netwerk24

*

Hulle is gevang en word aangehou.   Eerste verskyning in hof het plaasgevind.  Hulle staan daar en lyk kompleet of hul geirriteerd is om daar te wees.    Soos standbeelde en uitdrukkingloos is die gewaarwording.     Dalk kwaad omdat hul gevang is – vir hulle net nog ‘n paar kledingstukke met bloedvlekke by in hul lewens.   Hul het nie omgegee om die twee ou mense vas te bind en te verbrand nie – dalk was hulle eers vermoor – hulle weet, hulle was daar.    Wat die uiteinde sal wees, is moeilik om te bepaal.

*

If a person is hungry, such person does not steal a cell phone, they normally ask for food to eat and go away.       One does not break into any people’s houses or business to steal for food and kill them for a purpose.   Stealing a cell phone is not robbery, they steal cell phones to get more addresses, family members and friends, to see where they can still break in, steal and kill.   Cell phones are intentionally stolen to gain personal data and even access banking or other businesses on the cell phones. Most of these types of terrorists are accustomed to the best and their loot is used to sell or even give away for free to others in their neighborhoods.

Many farm and even other killers roam free in South Africa until they are found (if ever).   If they do flee, it is an easy road, the borders of South Africa are open, only the border posts are manned.   It was not like that before 1994.  The area where these two murders took place is not far from the border with Zimbabwe – so many killers disappear over borders to return later for more bloodthirsty murders.

*

The family of an elderly Limpopo farmer and his wife was still reeling from shock when the two alleged killers appeared in the Vuwani Magistrate’s Court.

Levubu : Cloete farm murders

*

The two men, Mukhethwa Goodman Magoma and Engetelo Advice Sambo (both 19 years of age), remained in custody until their court appearance in the Vuwani Magistrate’s Court.   Facing charges of, among others, murder, attempted murder, robbery and arson, their case was postponed until 11 May for further police investigation. Magoma and Sambo, both South African citizens, will remain in custody until that time.

https://limpopomirror.co.za/articles/news/55892/2022-04-28/two-in-court-for-brutal-levubu-double-murder1

&
&
&

*

Farm murders of white farmers have increased drastically since 1994. If they end up in SA prisons, it is free accommodation, a roof over their heads, free electricity and water, best medical care and food at their disposal.    They have no expenses. So they have no worries about sleeping more on the street or under trees like many others. These criminals have a royal life in prisons, where they are also mostly protected with more human rights than the victims themselves.    The prisons of South Africa are better than some hospitals and well maintained.

These kind of terrorists are being programmed to steal, assault, kill and set on fire – the remarks are often made that criminals are paid to carry it out.   South Africa has been doomed since 1994 with those terrorist attacks, while the president of the country denied everything.

Many farm and even other killers roam free in South Africa until they are found (if ever).   If they do flee, it is an easy road, the borders of South Africa are open, only the border posts are manned.   It was not like that before 1994.  The area where these two murders took place is not far from the border with Zimbabwe – so many killers disappear over borders to return later for more bloodthirsty murders.

*

TERRORISTE IS OUD EN JONK WAT AANVAL EN VERMOOR – OM TE PLUNDER EN WAT OOKAL TE ROOF IS ‘N BYSAAK – WORD HULLE BETAAL OM DIE HEKSEJAG OP BLANKES EN VERAL OU MENSE TE DOEN?

Wat interessant is, daar is altyd ander tipe moorde wat geklas of selfs meer dringende aandag geniet.   Politieke moorde  – Aanvalle, geweld en moorde met Taxi-verband – die Vlakte moorde en natuur Xenofobia (aanvalle op buitelanders geniet waarskynlik die hoogste en meeste aandag vandag).

Waarom is alle moorde dan nie ewe belangrik of word dit 100 % gelykwaardig behandel nie?   Daar word nie veel aandag aan veral plaasmoorde gedoen nie.   Nog ‘n ander geweld en aanval, selfs moord is “muti” moorde of die ontvoering van mense, mensehandel en orgaanhandel, waar persone vermoor word om hul organe te ontgin.

Dit is tyd die Polisie doen hul werk meer deeglik, en veral terugvoer op moorde, aanvalle en hofsake is ‘n groot leemte.   Dit help nie net om te praat, skrif of statistiek bekendmaak dat daar X aantal vermoor is – maar wie het die moorde gepleeg en waar is daardie moordenaars en misdadigers?

Plaasmoorde op blanke boere het  drasties toegeneem sedert 1994.   Indien hul in die SA tronke beland is dit gratis verblyf, dak oor die koppe, gratis elektrisiteit en water, beste mediese sorg en voedsel tot hul beskikking.  Hulle het geen uitgawes nie.   Dus het hul geen bekommernisse om meer op straat of onder bome te slaap soos baie ander nie.  Hierdie misdadigers het en lei ‘n koninklike lewe in tronke, waar hulle ook meestal beskerm word met meer menseregte as die slagoffers self.

Die terroriste, misdadigers, aanvallers en moordenaars is die ernstige misdade wat nie baie belangrik geag word in SA se regsbank nie.

Terroriste is en word geprogammeer om te steel, aan te rand, vermoor en aan die brand te steek – die opmerkings word baie gemaak dat misdadigers betaal word om dit uit te voer.

Heelwat plaas- en selfs ander moordenaars loop vry rond tot hul gevind word (indien ooit).   Vlug hulle wel, is dit ‘n maklike pad, die grense van Suid-Afrika is oop, slegs die grensposte word beman.   Die gebied waar hierdie twee moorde plaasgevind het is nie ver van die grens van Zimbabwe nie – so verdwyn baie moordenaars om later terug te kom vir nog bloeddorstige moorde.

Boere en enige blanke persoon moet oplettend wees wie in diens geneem word en moet weet wat om hul aangaan.

CLOETE EN ANDER DUISENDE MOORDE

Die Cloetes: 

Hulle is iemand se pa en ma, deel van ‘n familie en vriendekring.

Hul het ‘n reg tot lewe gehad en volgens menseregte in die vals demokratiese grondwet vervat (vergelyk die grondwet met die 1955 ANC manifes), het hul geen regte nie.    Hulle is vermoor en verbrand.

Moorde en die pleidooi om veral plaasboere te help beskerm val op dooie ore.

Die moordenaars en aanvalles het verbasend genoeg die lekkerste lewe en uitkyk, sou hul wel gevang word.  Hul word ‘n paar jaar gevonnis net om binne ‘n sekere tydperk weer vrygelaat te word.   Hulle kan selfs verder leer.  Heelwat slagoffers wat vermoor is, het geen regte om verder te leer nie.

Intussen sorg belastingbetalers vir hierdie aanvallers en moordenaars.  Duidelik is die land onregeerbaar begin maak sedert 1994 en dit hou nie op nie.    Die rooi rewolusies, die interne ekonomiese aftakeling van die land, korrupsie en veral swart bemagtiging.

Is dit die einddoel – om alle boere wat voedsel kan voorsien en reeds voorsien, uit te wis, sodat daar ‘n algehele hongersnood in die land uitbreek?

*

Neem kennis – As ‘n persoon honger is steel mens nie ‘n selfoon nie, jy vra vir voedsel om te eet en vat die pad.    ‘n Persoon breek nie by onskuldige mense in om te steel vir voedsel en vermoor hulle nie.

Om ‘n selfoon te steel is nie roof nie, hulle steel selfone vir adresse en familielede waar hulle nog kan gaan inbreek, steel en vermoor.

Daar word met opset selfone gesteel om persoonlike data en selfs toegang te verkry tot bank of ander besighede.  Meeste van hierdie tipe terroriste is aan die beste gewoond en hul buit word gebruik om te verkoop of selfs gratis weg te gee vir ander in hul woongebiede.

RELATED –

Chain SA Criminal Justice System

2 gedagtes oor “Terrorists, attackers and killers in South Africa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s