Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort – en ons sit met ‘n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as ‘n eienaar van ‘n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of stad) spandeer om dit te beveilig?   Elke aankoop is daar 15% VAT by betrokke.  Dus, as daar mediese uitgawes is en dit beloop R1 miljoen, dan ontvang die regering en ook ander agente 15% VAT uit alles uit.  Name word nie minder nie, daar kom maandeliks heelwat by wat begrawe word.  Nie net op plase nie, maar ook in stede word ons aangeval.

Image result for kruise witkruis

Wanneer daar ‘n boer vermoor word, is dit geen politieke moord nie.   Wanneer ‘n boer vermoor word is dit nie gewone misaad nie.   Dit gaan gewoonlik gepaard met geweld en verskriklike marteling – dus kan mens ook aflei hoe die polisie hierdie persone laat aankla “inbraak” of “roof” en dit word ook so in die media geplaas as net ‘n normale rooftog.

Die boer het ook ‘n gesin, wat ander voed en bly vir etlike dekades en geslagte op die grond.  Indien ‘n groot boer vermoor word is daar meer monde wat gevoed word en wat werkloos gaan wees na die slagting en minder voedsel op die tafel.   Min word werklik gesteel – behalwe “selfoon” waar baie persoonlike inligting op is wat deur aanvallers gebruik word.

Moenie die vuurwapen in ‘n kluis toegesluit hou nie – gebruik dit as jou lewe bedreig word, hetsy in stad of platteland.  Maak seker jy en jou familie weet hoe om dit te gebruik en doen dit ook.   Dis of jy of die moordenaars wat jou wil uithaal. Wees oplettend en veral vir werkers in diens.

Dis hoekom daar ook meestal veiligheidshekke of alarmsisteme aangebring is, of ‘n deur wat gesluit bly, maar moet nie eers jou eie werkers vertrou nie, want heelwat moordenaars en aanvallers is dit werkers wat lank genoeg op jou teer en goedheid gebruik maak.  Hou op om goed te wees vir die wat jy dink jy kan vertrou.

Hierdie werkers maak of hulle sukkel en arm is.   Moenie immigrante in diens neem nie.  Hulle is nie om dowe neute op jou perseel of gestuur om op jou en jou familie te spioeneer nie.  Heelwat maak van die kanse gebruik om te sit en niks doen en jou te besteel.  Onthou maar – die makste hond slaan toe wanneer jy dit die minste verwag.  En dan is dit te laat, dan is jy die slagoffer en nie hulle nie.  Hulle kom met opdragte, want heelwat word met presiesie uitgevoer.    Hulle vlug oor die grens sonder spore wat agtergelaat word en wie sal weet, word hulle vinniger oor die grense gehelp.

Waaksaam beteken altyd 100% waaksaam in ons tye.

Beveiliging – ‘n lewensprioriteit

Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle

***

No photo description available.

***

FARMERS IN SOUTH AFRICA

***

BOER ATTACKS IN SOUTH AFRICA

***

THE KILLING OF THE WHITE POPULATION IN SUTH AFRICA

***
ZUMA

 

 

 

 

 

***

MALEMA

3 gedagtes oor “Attacks/Killings 1-15 May 2019”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s