Soros and world economies

His open society foundation is part and parcel of Kodesa,  played a role in the Constitution and Parliament of South Africa, which included political parties, Black Sash and even those who worked for Open Society Foundation SA since 1993.   Those within the Soros ring, helped form South Africa what it is today.   Those liberals and communists together,  wrote the so-called constitution and other legislation stipulated in the constitution.   He (Soros) must not be under-estimated. He is a powerful billionaire of enormous determination who, when it comes to his interests, respects neither God nor man.”

Image result for george soros international lenin school

 

Meeste van ons weet reeds watse tipe mag Soros oor ons het en die feit dat blanke liberales saam hom is, is ook nie onbekend nie – veral Grondwetskrywers daar uit Kodesa dae en ook Idasa uit Dakar – alles deur hom befonds.   Slabbert van die DP (DA) het ‘n groot rol hierin gespeel saam met Slovo.  Soros  en sy verskillende liberale organisasies en tentakels het reeds mag en dade in en oor Suid-Afrika sowel Afrika en die mede helpers al vir etlike dekades – Black Sash kom ook lank voor 1990 aan wat Helen Zille en haar ma, help bevorder het.

Dis ook dieselfde spul wat “open borders” help bevorder, nie net in Afrika – Suid-Afrika nie, maar ook in EU en ander kontinente.  Hier is die “immigrante” nes in EU lande ‘n probleem.

Heelwat van sy helpers is liberalal  of eerder slawe vir die organisasies.  Ook op die politieke terrein is liberale volop en word hul liberale denke op konserwatiewes afgedwing.    Liberales wat hand aan hand loop met Soros befondse organisasies of selfs “institute”, soos Cato Instituut, wat hy  befonds, wat dink daar word vir hulself “mag” opgebou, moet maar hul huiswerk gaan doen waarmee hul te doen het, indien hulle dit nie reeds weet nie en die sauna bad geniet.

In feitlik alle liberale organisasies het Soros of sy mede kollegas hul klemmende hande en geldsak naby.  Heelwat regerings het al alles verloor en geen ekonomie oor nie.  Suid-Afrika is reeds in die afgrond, ‘n sinkende skip.

Geld praat altyd, hetsy dit ‘n prys van ‘n boek of fliek is of in beheer van iets wees.  Regerings gaan as gevolg hiervan ten gronde, en as dit reeds gebeur het, dan sit almal, die liberales inkluis, met trane.  Waarskuwings val al vir etlike dekades op dowe ore in Suid-Afrika.

Europese lande, veral konserwatiewes is besig om te ontwaak, dis baie duidelik dat hulle bewus raak van Soros en sy tentakels, sy vernietigingswerksaamhede.    Leiers in EU en Rusland het al verskeie waarskuwings uitgestuur.

Dis uitstaande hoe sommige van ons Afrikaners en Boere  nog rustig sit, ander kyk ontkennend anderpad  en ander is openlik vreetsaam deel van die “gesamentlike koek van Soros”.

Die ramapadda pot water is warm, maar gelukkig is daar al heelwat blanke konserwatiewes wat uit die warm pot van ramapadda oftewel soros gespring het.

Waar dink mense nou regtig waarheen gaan al die korrupsie-geld wat so gesteel word en wie word gebruik om dit te steel – nes voor 1994 die geval is.   Almal handhaaf ‘n gemaklik, gemaksugtige ryk lewensstyl.    Soros is al sedert die 70’s hier in Afrika betrokke en sy “seun” sal take oorneem en ramapadda is die “adviseur” uit ons geweste.   Daar word hard gefokus op die ekonomie, die banke en die totale ineenstorting van Suid-Afrika.  Onteiening en swart bemagtiging is alles deel van die hele patroon om ons blankes totaal en al uit te wis.

Weer eens ‘n beroep op volksmense – fokus maar op veiligheid, beskerming, volkseie besighede en opleiding in ons guns.   Vergeet van die reënboognasie, dit is “dooie materiaal” en totale ondergang.

***

2017
Hungary isn’t the first country to run George Soros out of town. Macedonia has launched ‘Stop Operation Soros’ (SOS) in an effort to rid the nation of his insidious influence, and Russia has declared Soros a wanted man in their country, citing him and his organizations as a “threat to Russian national security”.    The Hungarian Prime Minister’s powerful speech built upon comments he made in an Easter interview with Magyar Idők, in which he explained the reasons behind Hungary’s attitude toward George Soros.   “There can be no special privileges, and no one may stand above the law – not even George Soros’s people,” he said.

Through his organisations in Hungary, and hidden from public view, Orbán said that “George Soros is spending endless amounts of money to support illegal immigration.”   Soros’s attempts to use illegal immigration, death, and destruction to shape the world in his own image must be stopped.

***

The Bankers’ Bolshevik – SOROS

Communism:   Bolshevisme – Kalergi

Communism – Bolshevism – Revolution

Black Pimpernel

Romanian communism – Nicolae Ceausescu

***

 

Dis bekend dat heelwat van die huidige leiers sowel vorige leiers van die liberale en terreubeweging, hul opleiding in Rusland gekry het.  Rusland was op ons grens ook en ook nie die enigste groot moontheid nie.  Neem kennis waarmee en watter tipe wapens word meeste van ons mense vermoor !
“International Lenin School”

6 gedagtes oor “Soros and world economies”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s