Chinese Expo Swart bemagtigers

* Die Chinese regering het sowat 60 ondernemings of besighede bekendgestel by hulle werkloosheid geleentheid in Midrand op 16 April 2024.      Ooreenkomste word op internasionale vlakke met ander lande wat besighede of ondernemings inbring gesluit om werkloosheid te verbeter.   Elkeen van hierdie ooreenkomste sal aan swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings se vereistes… Continue reading Chinese Expo Swart bemagtigers

Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ)

* Earthlife Africa Johannesburg, along with a number of community and other partners submitted their concerns on 17 March 2021 to the Department of Trade, Industry and Competition, and the Department of Environment, Forestry and Fishing – regarding the proposed Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ) in Limpopo Province. * Hierdie gaan nie voedsel op die… Continue reading Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ)

Chinese 2021 – Oxen year

  *Remember Washington 2021 and you will see who were involved in the whole scenario at the White house - it was not only Trump.    Look at those "radical protestors" playing as Trump supporters and their masks.   All those peoples are together with China at the end.   It is 2021 and it is the… Continue reading Chinese 2021 – Oxen year

Chinese trawlers and others – Were they tested for Coronavirus?

Dit maak nie saak in wie se gebiedswaters hierdie mense is en of hulle onwettig of met 'n wettige permit toegelaat is om te vis nie.  Word hierdie mense getoets vir die Coronavirus en selfs ander virusse wat so versprei word en in onkunde doen hulle in Afrika en Suid-Afrika aan en versprei siektes.   Voor… Continue reading Chinese trawlers and others – Were they tested for Coronavirus?

Swart bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation

* Die Chinese is volgens die hofuitspraak van 2008 geregtig op swart bemagtiging en moet ingesluit wees in "voordele" soos die ander volke.    Gedurende hierdie jaar het die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof in Pretoria beslis dat die Suid-Afrikaanse Chinese gemeenskap "swart" is in terme van Gelyke Indiensneming en Breë-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging.  *Dit was die resultaat… Continue reading Swart bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation

Mocambique – China – GAS

* Gas is lankal op die horison - maar dis nou "vriendskap en samewerking" asook eiendom.   Gas, steenkool, goud en veral hout word uitgevoer - ontbossing vind redelik gereeld plaas. Wie gaan uiteindelik die "gas", steenkool, goud en ander minerale beheer in hierdie area - Mosambiek of iemand anders?  Lughawens en belangrike punte word reeds… Continue reading Mocambique – China – GAS

Mozambique – China – South Africa

* Die brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018 - en wat is die hele doel agter hierdie brug?   Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit.  Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie, maar geruime tyd.   Hulle word selfs onder… Continue reading Mozambique – China – South Africa

Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

*Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA  #StandardBank.   The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else.  Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Suid-Afrika – China – Ramaphosa

Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika?   Kyk dieper.    Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees?  Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa   Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa