Wees maar versigtig waar bestuur word, paaie is nie wat dit moet wees nie, afgesien van misdaad, aanvalle en moorde in die land, is daar ook sinkgate wat 'n probleem skep - dus moet nooit fokus op 'n pad verloor nie. Die Letaba Herold het die sinkgat in 2017 gerapporteer. Inwoners berig egter dat die… Continue reading MODJADJISKLOOF: “Tight budget” to fix ‘Malema’s sinkhole’
Skrywer: volksvryheid
Killings and Attacks
Vier mense waarvan daar bewus is, is vermoor die afgelope 5 dae vanaf 23/2 2019-27/2/2019 Ons dink aan die familie en vriende in die hartseer tyd. Wees waaksaam, wees veilig en wees paraat! Four people has been brutally killed. Jean (Lange) Loubsher - 76 - Velddrif Gert Burger - 65 - Kroonstad Corrienne Tesner - 62… Continue reading Killings and Attacks
DA en Wes-Kaap Wetgewing
(Wes-Kaap) - Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer. Munisipale bywette moet volgens ANC se nasionale wetgewing opgestel word. Toe die lede van… Continue reading DA en Wes-Kaap Wetgewing
DA and racism
Is there a difference between racism and discrimination or are there two or perhaps 3 different sets of legislations here? That is still racism and discrimation under the South African (ANC) legislations. It is a crime to discriminate against the white person's human rights and you all are busy violating our human rights. Are you… Continue reading DA and racism
Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
Net nog 'n multi-party reënboognasie demokrasie party wat hul eie lede beskerm. Hulle beskerm ook hul eie denkwyse van bestuur en gemeet aan die grondwet wat FW de Klerk by Kodesa saam hulle opgestel het wat ons volk se reg tot bestaan skend - swart bemagtiging word al 25 jaar uitgeoefen. Again a party that… Continue reading Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
VF +++ multi-kultuur
* Veelvolkigheid is vir diegene wat so wil stem, se eie keuses, die Boere volk skryf nie aan die spul voor nie. Indien die Boere volk hul eie land soek, soos wat dit in 1902 was, is dit hulle internasionale reg daartoe om elke Boere republiek in volle glorie te herstel. Dit het niks… Continue reading VF +++ multi-kultuur
Dubbel standaarde / Double standards
* Daar is oral in Suid-Afrika dubbel standaarde te bespeur. Swart bemagtiging, die vlae wat wapper. Liedere wat gesing word, soms om minderheidsvolke te vermoor is volgens die howe se regulasies en wetgewings, geen haatspraak nie. Sommige vlae van die vorige regering (sogenaamd vals vlag apartheid), is verbied. Die DA hardloop op hul ANC blou… Continue reading Dubbel standaarde / Double standards
Ramaphosa: Afrikanerbond
* Hy wat Ramaphosa is noem na sy oorname by Zuma, dat ook die ANC het na "vryheid" en selfbeskikking gesoek. En 'n werkende land is met die hulp van liberaal verligte Afrikaners aan hulle oorhandiig. Vandag is daar bykans niks oor wat werk nie. Infrastrukture is weg, hospitale funksioneer bykans glad nie, waar… Continue reading Ramaphosa: Afrikanerbond
Cargo Ship Led by Russian Captain Crashes Into Major South Korea Bridge
Terloops - hoe lyk 'n eerste wereld stad (stede), in vergelyking met dit wat ons vandag in Suid-Afrika het - dis pateties dat die ANC en ander ons letterlik in die grond in bestuur tot niks nie. Sien die tweede video hiernaas, dis ongelooflik om dit te sien. Daardie burgers moet baie trots wees op… Continue reading Cargo Ship Led by Russian Captain Crashes Into Major South Korea Bridge
Maasdorp-BLF en EFF (FN)
Dis hoe die wind waai - die BLF en EFF swaai aan dieselfde takke rond. #Maasdorp van die BLF is die "bestuurder" van die Mensehulpbronnetak vir die EFF wat blanke dienste benodig. Daar sal heelwat voordele wees. Diegene wat vir jare so besteel is deur bediendes of ander werkers mee gesukkel het,… Continue reading Maasdorp-BLF en EFF (FN)
Communism: Bolshevisme – Kalergi plan
* Richard Coundehove-Kalergi is in Tokio gebore. Sy pa was die Oostenryks-Hongaarse edelman en diplomaat Heinrich Coudenhove-Kalergi en sy ma was die Japannese Mitsuko Aoyama. Hy het sy kinderjare op 'n landgoed in Poběžovice in die Tsjeggiese Republiek deurgebring en ondanks die feit dat hy die grootste deel van sy lewe in die buiteland deurgebring… Continue reading Communism: Bolshevisme – Kalergi plan
Self-determination – selfbeskikking
KOMMUNISME - COMMUNISM Chaos is not only in South Africa, but also various other countries. A Solution for us to the chaos in South Africa is to get our Self-determination for the Afrikaner, Boere (all whites people, that are willing to go through and give a mandate to Front National in the elections of 2019.… Continue reading Self-determination – selfbeskikking
Die verskeie spanne in Parlement
Rooi - blou - groen - geel - *** DA van Damme vs DD Mabuza https://www.youtube.com/watch?v=xWVnjMKU7aM
Selfbeskikking – Front Nasionaal
WAT IS DIE STORIE MET SELFBESKIKKING? Front Nasionaal SA Dat die verkryging van selfbeskikking werklik die enigste kans is vir die blanke minderheid in Suid-Afrika om as volk te oorleef, kan na Ramaphosa se staatsrede by niemand meer twyfel laat nie. Dat daar ook ‘n toenemende besef by mense is dat dit nou werklik die… Continue reading Selfbeskikking – Front Nasionaal
To vote abroad – stem oorsee
APPLICATIONS TO VOTE ABROAD NOW OPEN Front National SA We urge all our supporters who will be out of the country on 8 May to ensure that they make this arrangement well in advance. STEM VIR SELFBESKIKKING - ONAFHANKLIKHEID EN VRYHEID Applications to vote abroad in the 2019 National Elections are now open at … Continue reading To vote abroad – stem oorsee
Front Nasionaal – Selfbeskikking
WAAR KAN JY INSKAKEL AS JY BY FN BETROKKE WIL WEES? Front Nasionaal SA Oor die komende dae word daar nog ‘n hele paar takke landswyd gestig en ons moedig regtig mense aan om deel te word, aan te sluit en betrokke te raak in die skepping van ‘n toekoms vir ons mense. Verkiesing 2019… Continue reading Front Nasionaal – Selfbeskikking
Front Nasionaal: “nuwe korrupte SA”
KOM ONS VERGEET GOU ‘n BIETJIE VAN WAT GEVAT IS EN KYK NA WAT GEGEE IS Front Nasionaal SA Twee van die gunsteling aansprake van die Julius Malemas, Mngxitamas, Zumas en Tumi Morakes van ons tyd is mos: 1) Blankes het die grond en die land gesteel van die swartman….en… 2) Ons het die… Continue reading Front Nasionaal: “nuwe korrupte SA”
Democratic Alliance – land (by FN)
THE DA SAYS LAND WAS STOLEN WE SPEAK ON BEHALF of a sizeable portion of South Africa who would once and for all like to know exactly which whites stole which pieces of land and from which blacks. The message that goes out from the presumptious DA, their pals the EFF and thus also from… Continue reading Democratic Alliance – land (by FN)
Narysec 2016
#Narysec Various documents about narysec to follow – since 2009. Invitation by rural development and land reform to join Narysec during 2016 - all information was circulated by the government department what it is about. https://www.careersportal.co.za/careers/narysec-recruitment-drive-for-2016 ... and (Agriparks) ... http://latestlearnerships.com/national-rural-youth-service-corps-programme-narysec/ #NARYSEC illuminating the future of rural youth press release http://www.drdlr.gov.za/images/2016/GNS/NARYSEC_Illuminating_the_future_of_Rural_YouthJune2016.pdf *** Narysec https://www.youtube.com/watch?v=tDeaUN0Ijqc *** "Narysec… Continue reading Narysec 2016
Narysec 2014
#Narysec Various documents about narysec to follow – since 2009. Dirk Kok - Disgruntled youth, who disrupted the graduation ceremony of the National Rural Youth Service Corps in Thaba Nchu this afternoon, say politicians are painting a rosy picture of this programme, but Narysec doesn't benefit the youth. The event, with minister of rural… Continue reading Narysec 2014















