Cargo Ship Led by Russian Captain Crashes Into Major South Korea Bridge

Terloops - hoe lyk 'n eerste wereld stad (stede), in vergelyking met dit wat ons vandag in Suid-Afrika het - dis pateties dat die ANC en ander ons letterlik in die grond in bestuur tot niks nie.   Sien die tweede video hiernaas, dis ongelooflik om dit te sien.  Daardie burgers moet baie trots wees op… Continue reading Cargo Ship Led by Russian Captain Crashes Into Major South Korea Bridge

Advertisements