Torture of cattle – Marteling van vee

Someone who is hungry, does not cut off an ox or sheep’s ankles to see him suffer like in the photo.   If someone is hungry, usually he/she ask for something to eat. Someone who is hungry does not break into homes and businesses,  torture the owner of the house or rape the women and children.  Someone who is hungry does not steal a cellphone, television and especially firearms – that is not food. No terrorist can eat this, but orders are given by somebody to do this.     Crime is furthermore a paying income for government (insurance and medical) – 15% VAT.   The crimes, which the police dismiss as ordinary crime,  is not ordinary crime. Police officials that said it is ordinary crime are just as guilty as the terrorists actions that enter a property to dishonor and torture women, children or animals.
animals torture

John Boon 2012
Slagting op plase (John Boon)

***

Iemand wat honger is, sny nie ‘n bees of skaap se enkels af om hom te sien ly nie.  Indien iemand honger is, vra  gewoonlik hul vir iets om te eet.  Iemand wat honger is, breek nie diefwerings af en martel die eienaar van die huis of verkrag die vrouens en kinders nie.   Iemand wat honger is, steel nie ‘n selfoon, televisie en veral vuurwapens nie.  Geen terroris kan dit vreet nie, daar word opdragte gegee om dit te doen.

Misdaad is ‘n betalende inkomste vir die regering (versekering en medies) – 15% VAT.

Die grudade waarmee ons sit, wat die polisie afmaak as gewone misdaad, is nog erger leuens wat aan die publiek gevoer word.  Polisie wat dit afmaak as gewone misdaad is net so skuldig as die terroris se terreurdade wat ‘n eiendom betree om ‘n bees se senings af te sny of ‘n vrou te onteer.

Dis erger vir ‘n vrou om verkrag te word en om met sulke besmette hande en vuil dade te versoen.  ‘n Vrou wat verkrag is kan nooit weer normaal lewe nie en terroriste weet dit, daarom verkrag hulle sonder ophou, omdat hul betaal word om dit te doen.

Vraag is:  Word daar met opset niks aan gedoen om waarlik soveel grudade se misdadigers op te spoor nie.   Triljoene word jaarliks gesteel vir eie gewin,  maar daar is nie fondse om terreurdade stop te sit of te beveg nie – die regering en polisie wat weinig of ooit iets daaraan doen skep die afleiding by slagoffers dat die misdadiger en terroriste meer regte het, want hul het.   Die ANC was nie verniet ‘n liberale en radikale terreur-organisasie nie – misdaad beheer die land.

***

Die Noordwester berig dat ‘n bekende boer (Boon) van dié omgewing vroeër die week vier Bonsmara stoetbulle verloor het nadat terroriste die diere vermink het.  Dis ergste graad van terreur waar beeste of vee nie doodgemaak word nie, maar onskuldige diere so erg vermink word dat hulle nie kan loop nie.  Wat gaan deur so ‘n dier se gedagtes?  moenie dink ‘n dier kan nie ook pyn voel nie, inteendeel.  Trap net per ongeluk op jou hond of kat se poot en ervaar die uiterlike gevoelens van ‘n dier.   Stamp ‘n toon en ervaar dieselfde tipe pyn.

Hiermee word ‘n ernstige beroep gedoen op alle volkseie besighede, boere, ingenieurs en elkeen van ons.  Leer hieruit.  Wanneer daar wraak teenoor ‘n boer (of ‘n ander beroep) is, word sulke dade gepleeg.

Boere moet besef dat soms is dit hul eie werkers wat informante is vir hierdie terroriste, wat voorkom of hulle geliefd is teenoor jou familie en vriende.  Maak seker jy weet wie jy in diens het, of doen jou werk self of stel volkseie arbeid aan wat ‘n liefde vir boerwees het.

Boere (landbouers) is ‘n spesiale beroep – nie almal kan boer nie.     Nie almal kan voedsel voorsien nie. Liefde hiervoor word nie aangeleer nie, mens is daarmee gebore om na aan die natuur te wees.

Daarmee word nie te kenne gegee dat ander beroepe nie ook spesiaal is nie, want sonder die volkseie legkaartstukkies van die verskillende ingenieurs, beplanners en adminsitrateurs kan en sal ons nooit kan oorleef nie.

Wanneer gruweldade soos hierdie plaasvind, word een deel van legkaarte uit die volk met opset verwyder.     Verwyder die landbouer en voedselprodusent  uit enige samelewing uit, wat bly oor – dit stuur af op hongersnood en geweldadige terreurdade, misdade en veral moorde omdat die produsent weg is.

Dis hartseer en dis nie mense wat sulke dade doen nie, maar terroriste en kommuniste, wat ook voor 1994 op kleiner skaal plaasgevind het.  Boon vertel dat hy soos ‘n kind gehuil het toe hy die vee sien wat so ly.

Boon is ‘n afstammeling van die stigters van die dorpie Boons geleë tussen Ventersdorp en Magaliesburg.    Twee van die bulle was reeds dood toe die ontdekking gemaak is. Twee ander bulle se beserings was só erg dat hul uitgesit is, terwyl ‘n verdere twee bulle tans onder behandeling is in ‘n poging om hul lewens te red.   Boon se afleiding is dat die terroriste eintlik beplan het om die diere te slag en dan te verwyder aangesien daar spore van ‘n bakkie en ‘n sleepwa op die toneel gevind is.    Waarskynlik het iets die terroriste gepla  en  hul het  op die vlug geslaan waar die ander diere agtergelaat is.   Dit is die derde keer dat Boon diere op dié manier verloor.

Soveel verwagtinge word gekoester deur boere, maar besef die boere net as daar ‘n klein bietjie navorsing gedoen word, dat hierdie tipe aanvalle ‘n doodloopstraat is sowel moorde teenoor ons blankes.   Hoeveel misdadigers en terroriste vry loop sonder dat hul ooit gevang word, is ‘n ope vraag.  Heelwat terroriste vlug oor die grens waar buurlande oop is om in en uit te beweeg, soos hulle lus het.

Die polisie op Boons ondersoek ‘n klag van saakbeskadiging.
‘n R30 000-00 beloning word deur Boon uitgeloof vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van die skuldiges sal lei. Mense wat met die ondersoek kan help, kan die polisie op Boons kontak.

 

6 gedagtes oor “Torture of cattle – Marteling van vee”

  1. Dit is tyd dat ons as Boere verenig en die terroriste begin jag en hul self vervolg.
    ‘n Boer wat nog steeds dink dat sy werker van jare so getrou is, is volgens my maar geweldig dom of oningelig.
    Die Afrika barbaar voel niks vir jou Wit vel nie, ‘n bekende professor aan Unisa het eendag vir my gesê, behandel die terrorisme respek en hul sien dit as ‘n teken van swakheid.
    Hy vertel my toe dat jy die goed moet behandel soos ‘n brandsiek rondloper hond, dan het die goed die grootste respek en agtige vir jou.
    Ons Boer ons gedaan, net om daagliks besteel en vermoor te word om die plaaslike bevolking wat sleg en krimineel is, van kos te voorsien?

    Like

  2. Dit is tyd dat ons as Boere verenig en die terroriste begin jag en hul self vervolg.
    ‘n Boer wat nog steeds dink dat sy werker van jare so getrou is, is volgens my maar geweldig dom of oningelig.
    Die Afrika barbaar voel niks vir jou Wit vel nie, ‘n bekende professor aan Unisa het eendag vir my gesê, behandel die terrorisme respek en hul sien dit as ‘n teken van swakheid.
    Hy vertel my toe dat jy die goed moet behandel soos ‘n brandsiek rondloper hond, dan het die goed die grootste respek en agtige vir jou.
    Ons Boer ons gedaan, net om daagliks besteel en vermoor te word om die plaaslike bevolking wat sleg en krimineel is, van kos te voorsien?

    Like

  3. […] ****Look at this – those criminals must be very proud of themselves.If someone is hungry, usually he/she ask for something to eat. Someone who is hungry does not break into homes and businesses,  torture the owner of the house or rape the women and children.  Someone who is hungry does not steal a cellphone, television and especially firearms – that is not food. No terrorist can eat this, but orders are given by somebody to do this.    Torture of cattle – Marteling van vee […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s