Het dit 'n rol gespeel - of nie - die tyd gaan ons vorentoe beslis aan ons basse voel as die ANC en EFF hul grondwet wysig om grond, bates en eiendomme te vat sonder vergoeding. MINERALE is die grootste aantrekkingskrag, en ongelukkig sit ons mense daarop. Wie gaan regtig baat by alles? Nie die… Continue reading die Russe
Skrywer: volksvryheid
Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle
13 Mei 2019 - 'n Bekende boer van die plaas Kapteinsdrift in die Angora-plaasdistrik buite Bonnievale, Tool Wessels (55), is wreedaardig gemartel en vermoor in 'n plaasaanval gisteraand. Sy vrou, Liezel, is tans in die waakeenheid van die Mediclinic in Worcester. Liezel is rekenmeester van Bonnievale Wines. Simpatie aan die familie en naasbestaandes. Serkte aan… Continue reading Killings and attacks – Plaas en ander moorde – aanvalle
Omar al-Bashir – terrorism, killings, money laundering …
Sudan's prosecuting authority has charged ousted president Omar al-Bashir for his role in protestors' deaths during last month's uprising, the state news agency reported. The former president ruled Sudan for three decades until unprecedented mass protests led to his arrest by military officials. Prosecutors are also investigating a case of money laundering against al-Bashir after… Continue reading Omar al-Bashir – terrorism, killings, money laundering …
Omar al-Bashir in South Africa – Zuma – ANC
2017 - South Africa avoided suffering any consequences for failing to deliver Sudanese President and genocide accused Omar al-Bashir to international justice — despite losing every legal argument made before the International Criminal Court (ICC). South Africa had been under a clear obligation to arrest al-Bashir when he attended an African Union conference in… Continue reading Omar al-Bashir in South Africa – Zuma – ANC
Omar al-Bashir
Gaan hy tot verantwoording geroep word vir sy dade en bydraes tot moorde? Is dit nie tyd dat alle lande wat terreur en terrorisme befonds tot verantwoording geroep word nie. En dit sluit moorde in Suid-Afrika in. Heelwat finansiering is en word in wapens, wapensmokkel, dwelms en mensehandel, selfs soldate en kinders wat as soldate… Continue reading Omar al-Bashir
Nuwe SA na 2019
Gaan daar nog steeds nuwe aanpassings kom in die skole? kyk gerus hierna en besluit self wat die belangrikste is vir jou kind of dit is wat jy voor gestem het. Het geen behae om te weet wie hierdie Marlene Wasserman is nie - sy is glo 'n dokter ook nogal, sien hulle het… Continue reading Nuwe SA na 2019
Russe en SA verkiesing 2019
AMBASSADOR GIPS MEETS WITH ATHOL TROLLIP, PARLIAMENTARY LEADER OF THE DEMOCRATIC ALLIANCE Lees gerus hierdie inligting deur - dis wat beweer word op twitter en daar is groot dokumentasie hieroor en daar is heelwat ander ook wat hieroor gaan en wie glo hiervoor verantwoordelik was - praat van chaos - ons in SA en die… Continue reading Russe en SA verkiesing 2019
“Russe en SA” (2019 verkiesing)
Het hulle 'n groot rol gespeel soos die DA beweer hulle het ... daar is heelwat bewyse hiervoor. Dis wat hulle persoon op twitter gesê het, maar dit is ook elders. Die feit dat ons by Front Nasionaal nie getel was nie , is sprekende bewyse hiervoor en daar was soveel dubbelstemmery asook kullery… Continue reading “Russe en SA” (2019 verkiesing)
Tribalism VS the “Toxic tribalism”
Nie almal van ons het die kennis of ander wil nie weet dat aparte tuislande steeds bestaan nie. Voor tuislane was dit reservate of kroongebiede. Heelwat glo mos De Klerk en Mandela het segregasie doodgemaak. Dit is nie die waarheid nie. Lees en verbreed kennis op die gebied. Daar is sekere wetgewings geskrap en dis… Continue reading Tribalism VS the “Toxic tribalism”
Wisdom – Wysheid
Neem 'n blik na die wilde diere waarvan ons heelwat het. Hulle is en sal altyd spesiaal wees en ons wat so naby alles is, dalk nie altyd bekostigbaar nie, moet tyd en geleenthede skep om dit te bevorder - maak tyd om die verskillende groeperinge dop te hou. Bou volkseie sake ook in… Continue reading Wisdom – Wysheid
Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
Oor beveiliging - ons is op ons eie - veral met die oog op onteiening wat sal volg, niemand het swart bemagtiging gestop in die 25 + jaar nie en niemand gaan "onteiening van alles" stop nie, dis net 'n kwessie van tyd, dis reeds alles in plek. Hoeveel regskostes was daar ten opsigte… Continue reading Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
IEC – corruption and fraud – smaller parties
Onregverdige verkiesing met soveel korrupsie, stemlokale wat nie geskik was nie, stembriewe wat nie in geseëlde houers was nie en nog ander wat sommer met 'n lêer vol oop stembriewe sit en kruisies trek vir sy eie party. En dan is daar nog een van die groot partye wat met sy eie oë gesien het… Continue reading IEC – corruption and fraud – smaller parties
This is Fraud IEC
Over 23000 complaints already COPE’s Deidre Carter tells how she went to 5 voting stations and could have voted in all five if she wanted to, as she was given the sticker in each station. Also she brought Domestos to show how easy it is to remove the “indelible” ink. On Wednesday 8 May South… Continue reading This is Fraud IEC
die “Pen”
Die Pen wat kwansuis gewaarborg is. Hoekom word die pen nou eers bevraagteken nadat die verkiesing verby is, en was dit nie getoets nie? Wie het die tender vir hierdie "duur penne" gekry dat die merk nie van die duimnael kan afvee nie. Dis reg, dit was so swak gedoen dat dit afgewas word. … Continue reading die “Pen”
Tampered ballot papers – SA – 2019
Marnu Nigrini was escorted off the premises by police, after demanding an explanation from the IEC’s presiding officer as to why the ballot box was not sealed. Vryheid Herold reported that a voter at the Scheepersnek voting station in Vryheid was escorted off the premises by police, after demanding an explanation from the IEC’s… Continue reading Tampered ballot papers – SA – 2019
IEC – South Africa – duplicates
Korrupsie kan nie beter word in die land - een keer 'n skelm, altyd een - soos die regering is so is die ondersteuners. Een persoon sit sommer met hordes vorms ('n hele lêer) voor en trek kruisies dat die ink opraak en die Polisie staan en kyk wat hy en sy helper doen. Hoeveel… Continue reading IEC – South Africa – duplicates
IEC Fraud 8 May 2019
Daar is verskeie foto's op sociale media wat aandui hoe daar stemme ekstra aangeteken word op 'n onbehoorlike en onregverdige manier. Meld al hierdie onbevoegde en skelmstreke aan - maak 'n saak oop by die naaste polisie stasie en ook aanhangig by die IEC. Ons is almal siek vir die korrupsie - en daar word… Continue reading IEC Fraud 8 May 2019
Elections 2019 South Africa
EWN’s Ziyanda Ngcobo sit down in an exclusive interview with Inkatha Freedom Party leader Mangosuthu Buthelezi. Buthelezi ANC led by former President Zuma paid Magwaza Sibi. *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** Different videos *** This was in March 2019 Buthelezi cannot hide his emotions when speaking about the NFP and counts the formation of the… Continue reading Elections 2019 South Africa
Elections 2019
Election results coverage: 09 May 2019 (05:00 - 09:30) *** ELECTIONS 2019 SOUTH AFRICA https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** https://www.youtube.com/watch?v=nYMTA4XR2FA *** The clip explains it all. pic.twitter.com/LT0dDpYKID *** IFP and Buthelezi IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA Elections 2019 South Africa 2019 Elections South Africa *** https://www.youtube.com/watch?v=CXYXPOypfvw
2019 Elections South Africa
REPORTS FROM THE IEC - VIDEO'S VERKIESING 2019 - VIDEO MATERIAAL *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/dashboard.html *** Election coverage: 08 May 2019 (21:00-01:00) https://www.youtube.com/watch?v=w3b0f_T4iSQ *** IEC briefs the media on voting so far: 08 May 2019 https://www.youtube.com/watch?v=chb_wY_8hUQ *** Election coverage: 08 May 2019 (17:00-21:00) https://www.youtube.com/watch?v=ADUaxFeoKwA














