Russia – Moscow (protests) July 2019

MOSCOW (Reuters) - Russian police rounded up more than 1,000 people in Moscow on Saturday in one of the biggest crackdowns of recent years against an increasingly defiant opposition decrying President Vladimir Putin’s tight grip on power. * Euronews correspondent Galina Polonskaya takes us to the heart of a demonstration in Moscow today calling for… Continue reading Russia – Moscow (protests) July 2019

Advertisements

die Russe

Het dit 'n rol gespeel - of nie - die tyd gaan ons vorentoe beslis aan ons basse voel as die ANC en EFF hul grondwet wysig om grond, bates en eiendomme te vat sonder vergoeding.  MINERALE is die grootste aantrekkingskrag, en ongelukkig sit ons mense daarop.   Wie gaan regtig baat by alles?  Nie die… Continue reading die Russe

IEC – corruption and fraud – smaller parties

Onregverdige verkiesing met soveel korrupsie, stemlokale wat nie geskik was nie, stembriewe wat nie in geseëlde houers was nie en nog ander wat sommer met 'n lêer vol oop stembriewe sit en kruisies trek vir sy eie party.   En dan is daar nog een van die groot partye wat met sy eie oë gesien het… Continue reading IEC – corruption and fraud – smaller parties

This is Fraud IEC

Over 23000 complaints already COPE’s Deidre Carter tells how she went to 5 voting stations and could have voted in all five if she wanted to, as she was given the sticker in each station. Also she brought Domestos to show how easy it is to remove the “indelible” ink. On Wednesday 8 May South… Continue reading This is Fraud IEC

die “Pen”

  Die Pen wat kwansuis gewaarborg is.   Hoekom word die pen nou eers bevraagteken nadat die verkiesing verby is, en was dit nie getoets nie?   Wie het die tender vir hierdie "duur penne" gekry dat die merk nie van die duimnael kan afvee nie.  Dis reg, dit was so swak gedoen dat dit afgewas word. … Continue reading die “Pen”

IEC – South Africa – duplicates

Korrupsie kan nie beter word in die land - een keer 'n skelm, altyd een - soos die regering is so is die ondersteuners.   Een persoon sit sommer met hordes vorms ('n hele lêer) voor en trek kruisies dat die ink opraak en die Polisie staan en kyk wat hy en sy helper doen.  Hoeveel… Continue reading IEC – South Africa – duplicates

Elections 2019 South Africa

    EWN’s Ziyanda Ngcobo sit down in an exclusive interview with Inkatha Freedom Party leader Mangosuthu Buthelezi. Buthelezi ANC led by former President Zuma paid Magwaza Sibi. *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** Different videos *** This was in March 2019 Buthelezi cannot hide his emotions when speaking about the NFP and counts the formation of the… Continue reading Elections 2019 South Africa