Mabe answered a series of questions focused specifically on the contention surrounding ‘white genocide’. Speaking to a journalist during an interview with a ” French ” television channel, African National Congress (ANC) spokesperson Pule Mabe quelled rumours of the existence of a secret office within the ANC that supposedly sanctions the killing of white South Africans. “This country is constructed on the fundamental principals that promote human rights; we have got a constitution which is the custodian of all of those rights,” responded Mabe after the unidentified journalist posed the question.
Vrae was gevra oor blanke genocide in Suid-Afrika. Niemand kan dit ontken nie en bittermin word gedoen om misdaad, hetsy op plase of andersinds hok te slaan. Inteendeel hoe meer immigrante instroom, hoe groter word ons misdaadprobleem op alle vlakke van regering. Geen regering in die wêreld kan gratis dienste verskaf aan etlike miljoene wat ‘n land binnestroom en eise stel nie. Maar die ANC en hul kaders gaan onverpoosd voor en ontken dat daar moorde is. Niemand ontken daar is ‘n sogenaamde grondwet nie, maar die grondwet skend ons blankes se menseregte sedert 1994, nog voor dit in 1996 ge-implementeer is.
ANC ideologie, marxisme en rewolusie
Die ideologie en indruk word gewek dat daar afstand gedoen is van segregasie en aparte gebiede (tuislande), maar dis alles behalwe die geval. Ons konserwatiewes wil nie ‘n tuisland hê wat steeds onder ‘n ANC regering staan of ‘n kantonstelsel wat ondergeskik is aan die Federale regering nie. Ons soek volle onafhanklikheid en ons gun dit vir elke ander volk dieselfde. Niks so moeilik om dit te verstaan dat ons ‘n volk in eie reg is, eie identiteit, kultuur, tradisies wat nie deel is van enige Afrika tradisionele groepe in Suid-Afrika nie. Ons wil uit die kommuniste se pad wees, so, dan hoef daar nie beskuldigings te wees van “genocide” as ons onsself regeer nie.
Swartes is ongelukkig vreesbevange vir ‘n handjievol konserwatiewe blankes in Suid-Afrika. Want wie moet al die belastings dra en wie gaan die 8840 tradisionele leiers salarisse betaal?
Swart etniese volke saam maak ‘n meerderheid uit, maar het ook etniese minderheidsvolke wat verskillend van mekaar is, tradisioneel, kultureel, en op ander gebiede, daarom het swart en bruin, na 1994 verkies om steeds in aparte gebiede aan te bly – trustgebiede of grondeise, wat “cpa’s” genoem word, waar hulle oor die algemeen slegs kommunale regte het.
Die feit dat daar aparte Trustgebiede of grondeise (CPA) is, het ook niks met blankes te doen nie, dit was swart en bruines se eie keuse, ons verkies dit ook om aparte gebiede te hê, soos wat Ingonyama trustgebied of die Richtersveld is. Dit het ook niks met apartheid te doen soos wat mense dink dit is nie, dit is ‘n volle soewereine gebied aan die einde soos wat Botswana is.
***
“This country is constructed on the fundamental principals that promote human rights; we have got a constitution which is the custodian of all of those rights,” responded Mabe after the unidentified journalist posed the question.
***
The ” French ” journalist went on to ask about the ANC’s plans to deal with farm murders that are often used as propaganda in international media to “prove” the existence of a white genocide in South Africa.
***
No – not everybody can live where they want – people can not live on certain Trustlands or CPA’s (landclaims – since 1994) that belongs to certain people and communities. If there are businesses in a certain CPA or Trustland, it is only to that specific community in terms of specific legislations. A Zulu can not buy any land in the Richtersveld or other Tribal lands. A Khoisan can not go and claim a piece of land in the Ingonyama Trustland. Those lands are not for sale and no title deed is available.
***