Oor beveiliging - ons is op ons eie - veral met die oog op onteiening wat sal volg, niemand het swart bemagtiging gestop in die 25 + jaar nie en niemand gaan "onteiening van alles" stop nie, dis net 'n kwessie van tyd, dis reeds alles in plek. Hoeveel regskostes was daar ten opsigte… Continue reading Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
Skrywer: volksvryheid
IEC – corruption and fraud – smaller parties
Onregverdige verkiesing met soveel korrupsie, stemlokale wat nie geskik was nie, stembriewe wat nie in geseëlde houers was nie en nog ander wat sommer met 'n lêer vol oop stembriewe sit en kruisies trek vir sy eie party. En dan is daar nog een van die groot partye wat met sy eie oë gesien het… Continue reading IEC – corruption and fraud – smaller parties
This is Fraud IEC
Over 23000 complaints already COPE’s Deidre Carter tells how she went to 5 voting stations and could have voted in all five if she wanted to, as she was given the sticker in each station. Also she brought Domestos to show how easy it is to remove the “indelible” ink. On Wednesday 8 May South… Continue reading This is Fraud IEC
die “Pen”
Die Pen wat kwansuis gewaarborg is. Hoekom word die pen nou eers bevraagteken nadat die verkiesing verby is, en was dit nie getoets nie? Wie het die tender vir hierdie "duur penne" gekry dat die merk nie van die duimnael kan afvee nie. Dis reg, dit was so swak gedoen dat dit afgewas word. … Continue reading die “Pen”
Tampered ballot papers – SA – 2019
Marnu Nigrini was escorted off the premises by police, after demanding an explanation from the IEC’s presiding officer as to why the ballot box was not sealed. Vryheid Herold reported that a voter at the Scheepersnek voting station in Vryheid was escorted off the premises by police, after demanding an explanation from the IEC’s… Continue reading Tampered ballot papers – SA – 2019
IEC – South Africa – duplicates
Korrupsie kan nie beter word in die land - een keer 'n skelm, altyd een - soos die regering is so is die ondersteuners. Een persoon sit sommer met hordes vorms ('n hele lêer) voor en trek kruisies dat die ink opraak en die Polisie staan en kyk wat hy en sy helper doen. Hoeveel… Continue reading IEC – South Africa – duplicates
IEC Fraud 8 May 2019
Daar is verskeie foto's op sociale media wat aandui hoe daar stemme ekstra aangeteken word op 'n onbehoorlike en onregverdige manier. Meld al hierdie onbevoegde en skelmstreke aan - maak 'n saak oop by die naaste polisie stasie en ook aanhangig by die IEC. Ons is almal siek vir die korrupsie - en daar word… Continue reading IEC Fraud 8 May 2019
Elections 2019 South Africa
EWN’s Ziyanda Ngcobo sit down in an exclusive interview with Inkatha Freedom Party leader Mangosuthu Buthelezi. Buthelezi ANC led by former President Zuma paid Magwaza Sibi. *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** Different videos *** This was in March 2019 Buthelezi cannot hide his emotions when speaking about the NFP and counts the formation of the… Continue reading Elections 2019 South Africa
Elections 2019
Election results coverage: 09 May 2019 (05:00 - 09:30) *** ELECTIONS 2019 SOUTH AFRICA https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** https://www.youtube.com/watch?v=nYMTA4XR2FA *** The clip explains it all. pic.twitter.com/LT0dDpYKID *** IFP and Buthelezi IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA Elections 2019 South Africa 2019 Elections South Africa *** https://www.youtube.com/watch?v=CXYXPOypfvw
2019 Elections South Africa
REPORTS FROM THE IEC - VIDEO'S VERKIESING 2019 - VIDEO MATERIAAL *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/dashboard.html *** Election coverage: 08 May 2019 (21:00-01:00) https://www.youtube.com/watch?v=w3b0f_T4iSQ *** IEC briefs the media on voting so far: 08 May 2019 https://www.youtube.com/watch?v=chb_wY_8hUQ *** Election coverage: 08 May 2019 (17:00-21:00) https://www.youtube.com/watch?v=ADUaxFeoKwA
IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA
South Africans head to the polls on 8 May 2019 to vote in the country’s sixth national elections. Over 26.7 million people registered to vote in the 2019 elections, with around 70% of that number (18.7 million) expected to actually show up to vote today. The country’s close to 23,000 voting stations will remain… Continue reading IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA
IFP and Buthelezi
Soos daar vir baie van ons is om 'n eerste keer sonder 'n geliefde op te daag by geleenthede soos byvoorbeeld by 'n stembus, verjaarsdag of selfs enige ander spesiale geleentheid wat altyd saam bygewoon is, moes die IVP leier dit ook doen. Soms is daar nie iemand om 'n belangrike saak van die hart… Continue reading IFP and Buthelezi
IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma
After voting at Mangqwashu Primary School of his home village of Mandlakazi in Nongoma, Mncwango said this party in KwaZulu-Natal would negotiate with any political party except the ANC. Buthelezi said his party was also opened to negotiations, but not with a party that had socialist ideologies. He said coalitions were part of democracy. … Continue reading IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma
No Hospital beds JOKE OF SOUTH AFRICA
Korrupsie op korrupsie - wat anders? Daar word vir almal vertel daar is nie genoeg beddens nie, maar daar word duisende beddens in oop ruimtes gestoor om op te roes. Gedink ons publiek sal dit nie raaksien nie. Dankie aan daardie wakker persoon. Hier is maar een so 'n gebied, wat van die ander provinsies? … Continue reading No Hospital beds JOKE OF SOUTH AFRICA
Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”
Malema is nes Ramaphosa en Zuma - wat darem maar vinnig die blankes nader trek en die skuld gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie. As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad. Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”
Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)
THANK YOU FOR THE VIDEO. It is shocking. Dis eintlik skokkend - 'n persoon wat 'n video gemaak het waar daar oor die 3000 beddens (sonder matrasse) opgestapel is en dan word daar in hospitale voorgehou dat daar nie beddens beskikbaar is nie, terwyl pasiënte op vloere slaap, sommige met net 'n kombers of op… Continue reading Hospitale in Suid-Afrika (NO BEDS)
Elections – 2019 (prisons SA)
It was reported in January 2019 that the Correctional Services Western Cape Commissioner Delekile Klaas and Independent Electoral Commission (IEC) provincial commissioner Courtney Sampson concluded their voter registration at the Pollsmoor Prison women’s section yesterday. read also / lees Elections 2019 – prisoners *** The IEC has undertaken the registration of offenders in 240 prisons… Continue reading Elections – 2019 (prisons SA)
Elections 2019 – prisoners
Dit wil gedoen wees - beloftes maak skuld of hoe - jy mag in 'n ander man se huis inbreek, hom of haar aanrand en beroof - maar jy mag ook jou kruisie gaan trek. Nou hoe is dit moontlik? met die ANC is enige iets moontlik en selfs vir die ander politieke partye ook. … Continue reading Elections 2019 – prisoners
Multi-choice Regering en Naspers
Kanselleer dit - gooi dit weg - stop die aftrekorders - mens kan doen met daardie R1000 of wat ookal 'n maand - oor 10 jaar is dit heelwat geld in jou sak om ietsie anders af te betaal. Hoekom word die kommuniste so gevoed as daar geen erkenning aan ons as volk gegee… Continue reading Multi-choice Regering en Naspers
Spesiale vlag
Daar was nog nooit 'n apartheidsvlag nie, apartheid is deur swartes hulself geskep al vir langer as 'n eeu gelede - 1848 - 1854 Shepstone beleid. Hoe sekeres by "apartheid" uitkom sal nugter alleen weet, want geen vlag het al ooit 'n moord gepleeg nie dis 'n stuk materiaal. 'n Stuk materiaal wat in 'n… Continue reading Spesiale vlag













