Neem ‘n blik na die wilde diere waarvan ons heelwat het. Hulle is en sal altyd spesiaal wees en ons wat so naby alles is, dalk nie altyd bekostigbaar nie, moet tyd en geleenthede skep om dit te bevorder – maak tyd om die verskillende groeperinge dop te hou. Bou volkseie sake ook in hierdie bedrywe en bewaar. Let op hoe bemagtig hul hulself – met hul eie vergaderings. Elke spesie op hul eie, kommunikeer met mekaar op dierlike instinkte en maniere en hou ook ander dop, tog, beweeg hul verder in hul eie groeperinge. Wat leer dit vir ons as mens een as verskille etniese volke? Laat ‘n “kleintjie” hul onderkry – kyk na die video materiaal. Die strome is sterker as hulle, tog word daar nie teruggeval nie.
Kennis is mag en ons volk weet dit, maar gebruik ons die kennis om ons verder met swart te laat bemagtig of te ontmagtig met swart bemagtiging? Ons het mos keuses om elders tussen ons eie volkslede ons eie besighede te begin met ons eie volkslede met die nodige opleiding.
Is ons mense nie te geneig om te kla oor “diefstal”, of lui, maar vind dit nie maar tans ook plaas in volkseie besighede nie? Hoeveel mannekrag word tans onder huidige personeel gesteel? Ander diefstalle en rooftogte vind daagliks plaas. Nie net op boere nie. Waar ons steeds as besigheidspersoon bykans al die werk self moet doen en nog polisie moet speel oor diefstal?
Is dit nie maar ook ons eie skuld in ‘n mate nie en wil ons werklik loskom van die kommunistiese bande? Dis swart bemagtiging is reeds met ons vir 25 jaar, wat ons ontmagtig, ons weet dit, maar wat doen ons om uit te klim uit hierdie donker prentjie van verwoesting.
Ons het al vir jare keuses, en hier gaan dit nie oor die Bybel nie. Respek kom van twee kante af. Diegene wat reeds aangegaan het met tuislande net in ‘n ander vorm het mos baie groot leuens verkondig. Die wat in CPA (grondeise) of Trustgebiede bly en werk , gee niks om oor ons as volk of ons tot niet gaan of oorleef nie.
***
Knowledge is power and our people know it, but do we use the knowledge to further empower or disempower us with black economic empowerment? It’s been black empowerment with us for 25 years, which we disempowered, we know, but what do we do to get out of this dark picture of devastation.
***
Each and every animal is part of the bigger picture. In the backgroud you will see bushes with more animals and birds. They all flock together but they are separate from each other.
The different wild animals are and will always be special and we, who are so close to everything, may not always be affordable, have time and opportunities to promote it – make time to watch the different groups. Build our own and preserve. Notice how they empower themselves – with their own meetings and chit-chats. Each species on its own, communicates with each other on animal instincts .
What does this lessons teach us as of our different ethnic peoples in the country – some of those blacks and coloureds are still living apart in their own trustlands and cpa’s? Unfurtunately – communal rights in trustlands and cpa’s will not give you any title deeds at all. There are only living rights on those lands (landclaims : cpa) and Trustlands were Homelands before.
Look at the video’s how strong are the little ones.
*
Dis ‘n pragtige verskynsels waar verskeie diere by ‘n watergat saamdrom om hul dors te les.
*
*
A cute cub that climbed a tree after his twin brother got killed by hyenas, got stuck in a tree, when its mother went to hunt. the smart cub knew that staying on the ground was not safe because of hyenas
https://www.youtube.com/watch?v=BpE95ugonfg