* Die Leviatan-gasreservoir was en is steeds (2023) een van die wêreld se grootste diepwater gas ontdekkings van 2000-2010, en die ontwikkeling daarvan is die grootste energieprojek in Palestynse geskiedenis. Sowat 200 ingenieurs het aan die projek se ingenieursontwerpproses deelgeneem, terwyl 7 000 werkers van 25 verskillende lande in die konstruksie daarvan in diens was.… Continue reading Die Leviatan-gasreservoir
Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
* Gedurende 1900 het 'n besonderse klok bo die stad Jaffa in Palestina uitgetroon - dit was in die tydperk Ottomans en nadat Brittanje gebiede geannekseer het. Net soos ons kerke op die platteland hul aanwesigheid toon, vandag sowel as in die verlede. Daar is ander stede en dorpies wat ook mooi klokke gehad… Continue reading Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
J C Smuts, Balfour, Zionism …
* Jan Smuts het heelwat op sy geheime agendae gehad wat enige persoon se hare laat rys. Hy was deel van die Unie van Suid-Afrika en sogenaamd in die Boere kommando's gedien, maar hy was daar as iets anders, nie as ondersteuner vir Suid-Afrika of die Boere nie. Hy was lid van die Britse Oorlogskabinet,… Continue reading J C Smuts, Balfour, Zionism …
Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer. Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie. Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
Fritz Joubert Duquesne …
* Dis nie net mites nie, maar realiteite. Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het nie. Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse. Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …
Boerespioen Fritz Joubert Duquesne (ABO)
* Met baie moeite het hy sy pad geloop voordat hy uiteindelik beloon en geslaagd was. Eintlik was dit meer geslaagd as wat hy waarskynlik oor gedroom het om te realiseer en het jare geneem voordat dit gebeur het. Fritz het geweet dit sal geen maklike taak wees om te bereik nie. Hy… Continue reading Boerespioen Fritz Joubert Duquesne (ABO)
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza, in Palestina voorkom. Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie. Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Jaffa Palestina 1900
*Hierdie gebied was nie 'n kolossale leë dop met niks mense of diere wat daar gewoon het soos sommige beweer nie. Hierdie hele situasie is niks anders as menseregteskendings en volksmoorde wat plaasvind nie. Dis die militêre bene van Israel wat die inwoners van Palestina (Gaza en Wesoewer, sowel die Golan hooglande) met aanvalle, bomaanvalle… Continue reading Jaffa Palestina 1900
Balfour verklaring – Jan Smuts
*Die 1917 Balfour verklaring se geskiedenis en nagevolge is meer waarneembaar in 2023. Dit raak nie net Suid-Afrika nie, maar meeste regerings en wie vir die verklaring verantwoordelik was. Min mense besef die invloed wat die verklaring op ons samelewings het. Dit was meer as 'n eeu gelede besluit om te implementeer. Heelwat van die… Continue reading Balfour verklaring – Jan Smuts
Koeksoda
* Koeksoda (Bikarbonaat) is 'n stof wat 'n basis genoem word, wat die liggaam nodig het om 'n normale suur-basis (pH) balans te handhaaf. Dit verskaf 'n buffer. Die pankreas vervaardig dit natuurlik, maar dit moet soms met dieet aangevul word. Hierdie balans keer dat jou liggaam te suur word, wat baie gesondheidsprobleme kan… Continue reading Koeksoda
Palestina gebiede en sy mense
* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower. Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit. Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind. Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense
Berg Sinia, Midian in Saudi-Arabië
* Daar sal altyd meningsverskille wees waar die berg van Moses is. Volgens sekere berigte was die Sinai-skiereiland die brug tussen die Midde-Ooste en die deltastreek van Egipte. Wanneer daar hongersnood was, het die Asiatiese bevolkings (namedes - die neerhalende Egiptiese term vir nomades) periodiek na hierdie gebied oorgesteek. * Soms neem ryk heersende… Continue reading Berg Sinia, Midian in Saudi-Arabië
Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig
* Die aanvalle gedurende Oktober 2023 word volgens inwoners anders waargeneem, het die 30-jarige Saman Ashour in Gasastad gesê vanuit 'n woonbuurt noord van Rimal terwyl hy na die gedreun van ontploffings geluister het. Die is die geluid van wraak, wat alles vernietig en gelykmaak, onskuldiges onder die puin begrawe. Hul identiteitskaarte is verlore.… Continue reading Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig
Anglo-Boere oorloë – Konsentrasiekampe
* Die Vrouemonument wys op die lyding van duisende vroue en kinders, maar hulle geestelike en geloofsvolharding in Britse konsentrasiekampe en op ander plekke dra die universele boodskap dat die vrou en haar kinders as waardige mense hulle regmatige plek in die samelewing moet inneem. Die swaarkry van die Boervroue en –kinders in die jare… Continue reading Anglo-Boere oorloë – Konsentrasiekampe
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
* Die herhaling word waargeneem, wat 'n eeu gelede was, is vandag sedert 1994 en sal wees. Die vorm van grondwet wat feodalisme en absolutisme vervang het, was (vals) demokrasie; die regeringsvorm, plutokrasie. In SA is daar nog nie regtig enige vorm van demokratiese bestuur nie, want die werklike mag berus al vir dekades in… Continue reading Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
Die Hansard
* Al ooit gewonder oor die oorsprong en konsep Hansard (woordelikse debatte in parlementte)? Die hele stelsel is in London, Engeland gebore, onder die Westminster stelsel. Suid-Afrika soos ander Britse statebondslande volg hierdie konsepte slaafs na. Hierdie foto is van een van 'n stel albums wat aan Eleazar Denning (1828-1904) gegee is. * Hansard, Thomas… Continue reading Die Hansard
Sasria versekering
* Sasria is 'n korttermynversekeringsmaatskappy wat dekking bied vir skade aan eiendom wat veroorsaak word deur spesiale risiko's soos polities gemotiveerde kwaadwillige dade, onluste, stakings, terrorisme en openbare versteurings. Plundering Om goedere te steel, tipies tydens 'n oproer, staking of burgerlike oproer. Plundering moet plaasvind tydens 'n geleentheid wat Sasria dek. Sasria dek nie diefstal… Continue reading Sasria versekering
Chankillo Peru
* Die Chankillo monumentale kompleks is geleë in die Peruaanse kuswoestyn by die Casma-Sechin-oase. Die argeologiese terrein bestaan uit 'n fort wat op 'n heuwel geleë is en dertien sonsterrewag- torings, sowel as woon- en versamelareas. Dit is sowat 2 300 jaar gelede vir beide praktiese en seremoniële doeleindes gebou. 'n Unieke sonkalender. * UNESCO… Continue reading Chankillo Peru
Afrika se skeure AFAR … Amerika
* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig. Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika
Vulkane en lewe
* Niemand sal regtig weet of meet hoe akkuraat is uitbarstings van vulkane, op see en land nie. Dit is natuurlike tydbomme wat eenvoudig afgaan. Behalwe as dit menslik gemanipuleer word en daar is baie beweringe hieroor dat dit wel plaasvind in die laaste paar dekades. Maar op die natuurlike noot, in die… Continue reading Vulkane en lewe














