Onafhanklikheid en volksvryheid

* Onafhanklikheid en vryheid van 'n volk is 'n Internasionale reg en word nie voorgeskryf deur enige land se plaaslike grondwet nie nog minder deur enige politieke party of die massas of meerderheid ondersteuners van politici nie.   Politici en hul massa ondersteuners voer vandag 'n beleid van skrikbewind dat hulle alleenmag het oor al die… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid

Tonnels

* Tonnels is al eeue oud en dis nie net beskore vir terreurgroepe nie.   Dis baie omstrede en veral onregverdig dat sekere lande en volke mag, en ander mag nie sekere dinge doen nie.   Dis logika, as dit 'n klein land is, gaan mens ondertoe en benut die grondgebiede en terselfdertyd is dit koeler om… Continue reading Tonnels

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land.   Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie.    Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld?   Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld?  Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het.  Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Paardekraal belofte

* 'n Artikel wat op Gelofteland se webtuiste verskyn het, is insiggewend, inspirerend en heelwat stof tot nadenke.  Dit strook wat geskiedkundig met ons voorouers gebeur het.  Nie net by Bloedrivier nie, maar ook vandag.   Die Boere en afstammelinge van die Boere Republieke van 2023 was nie daar in 1838 nie.    Voor hul gevestig… Continue reading Paardekraal belofte

Koloniale uitbreidings op Robben Eiland

* Hoeveel weet ons lede van Robben eiland.  'n Nedersetting is gedurende 1806 tot 1808 aan die suidelike punt van die eiland gebou om die Britse tronk te akkommodeer. Teen 1833 het hierdie nedersetting 'n groot huis vir die kommandant, soldatekaserne, toesighouers se huise, 'n bakkery, slaghuis, smederij, werkswinkels en tronkverblyf vir ongeveer 200 gevangenes… Continue reading Koloniale uitbreidings op Robben Eiland

Robben Eiland blokhuis 1943

* Op Robben eiland was ook 'n BLOKhuis.   Volgens opinies is die blokhuis 'n goeie voorbeeld en met gespesialiseerde kusverdedigings argitektuur ontwerp en gebou.   Die Engelse het ook voor en na die Anglo-Boere oorloë gebruik gemaak van heelwat blokhuise en spoorlyne.  Spoorlyne is ook gebruik as vervoermiddel op die eiland. * Spoorlyne is ook gebruik… Continue reading Robben Eiland blokhuis 1943

Robben eiland lewensverhale

* Heelwat van ons in Suid-Afrika besef dalk nie dat daar wel nog ander lewensverhale op Robben eiland afgespeel het nie.  Veral in tye wat ons voorgeslagte onder indruk verkeer het dit bestaan slegs uit 'n hospitaal melaatses of maksimum gevangenisse of voorbereiding vir wêreldoorlog  Tog wys dit met tegnologiese wonders, dat daar  ander lewens… Continue reading Robben eiland lewensverhale

Robben Eiland tonnels 1939

*Daar is bykans geen land in die wêreld wat nie oor ondergrondse tonnels, huisies, spoorlyne of bunkers beskik nie.  Oud en nog ouer, selfs gekoppel aan antieke beskawings.   Dat hierdie gebiede almal een of ander tyd, of meestal aangewend is vir militêre doeleindes is verseker die geval.   Dit gaan meestal oor beveiliging en veiligheid,  oor… Continue reading Robben Eiland tonnels 1939

Robben Eiland …

* Robben eiland is nie baie groot nie.   Dit is 545 ha groot en 12 km van die kus van Kaapstad geleë.    Die eiland het ’n tipiese Karooklimaat vanweë die koue Benguela-seestroom. Dit is sedert 1999 as ’n Wêreld erfenisterrein verklaar.  Daar kom ook verskillende voëlspesies op die eiland voor, was aangewend vir 'n… Continue reading Robben Eiland …

Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae

* Die Boere volk is enig in hul soort en elke spanlid van die Boere Republieke waaraan hul behoort is hul trots, kultuur en samesyn.    Waarskynlik beskou elke volk hul as uniek, en ons Boervolk is nie anders nie, want ons verskil hemelsbreed van die res om ons.   Dit is hoe dit hoort, volkswortels… Continue reading Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae

Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke

* Die Vierkleur wat aan die Boere volk van die ZAR Boere republiek, oftewel Transvaal behoort, is en bly daardie Boere Republiek se volkseiendom.  So behoort die Vrystaat Boere republieke vlag aan daardie republiek.  Daar is heelwat Boere republieke binne hierdie twee republieke, wat elkeen ook hul eie vlae en simbole gehad het.  Elkeen moet… Continue reading Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke

Koraalkasteel

* Daar word heelwat bespiegel oor hoe Stonehenge, die Groot Piramides van Giza, Sacsayhuaman-vesting en ander antieke monumente gebou is.   Kundiges en wetenskaplikes glo dat in sommige gevalle werkers van tienduisende nodig was bloot om die massiewe klippe na die konstruksieterrein te verskuif en in plek 'n rusplek met betekenis vind.   Die Koraalkasteel en die… Continue reading Koraalkasteel

Oren Kessler Midde Ooste

*Dit sal interessant wees wat het al hierdie oorlogvoerings tussen die 'Sioniste' (voorgestelde Israel staat) en Palestina gekos.   Dus sit Brittanje as hooffiguur agter alles, lok die Sionistiese immigrante na Palestina om oorlog te voer met die burgers van Palestina.   Voor en na 1936 het dieselfde tipe immigrante Palestina binnegestroom, juis om van die gebiede… Continue reading Oren Kessler Midde Ooste

Vliegtuig 1911 Vrystaat

* In 1907 het John Weston ( Maximilian John Ludwick Weston, ñ Suid-Afrikaanse ingenieur, sy vliegtuig in Brandfort in die Vrystaat gebou. Die vliegtuig was van hout gebou, met seil en/of materiaal oorgetrek. Die enjin was nie sterk genoeg nie en hy moes veranderings aanbring.  'n Paar jaar later was dit meer geslaagd.    Dit… Continue reading Vliegtuig 1911 Vrystaat

Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk

* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede.   Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer.   Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk

Vliegtuie 1915 – Kimberley

* Opleiding om te vlieg, het op die eerste Suid-Afrikaanse vliegveld te Alexanderfontein, Kimberley, plaasgevind.   Leerlinge het grappenderwys na hulself verwys as 'die stok-en-snaarvliegklub'.   Hulle is geleer om na regs en links te vlieg, asook om die masjien na hoogtes te lig of te laat sak soos aangedui. Hulle is ook onderrig in vliegtuigherstelwerk en… Continue reading Vliegtuie 1915 – Kimberley