Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

* Boshoff artikel - Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing.   Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki.   Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs… Continue reading Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

* Vanaf samesprekings sedert 1980, die Idasa en Kodesa samesprekings, sowel wetgewings wat teen blankes diskrimineer, soos SWART bemagtiging en regstellende aksie word die Boere volk  en ander groepe heuning om die mond gesmeer om betrokke te raak om 'n land wat reeds gefaal het, te laat werk.   Hulle wag vir die groenlig al sedert… Continue reading AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Orania onderwyser – statutêre verkragting – opinies #StatutoryRape

It has been reported by TimesLive that a student teacher at a school in the town is a wanted man, after allegedly committing statutory rape against one of the underage students. Carel Boshoff, a representative for Orania, told the publication that a SAPS investigation is now underway.    Carel Boshoff van Orania teenoor die media bevestig het… Continue reading Orania onderwyser – statutêre verkragting – opinies #StatutoryRape

Orania – interview – Afrika

Suid-Afrika bestaan uit verskeie  minderheidsvolke - wit, swart en bruin.   Asook met miljoene immigrante uit die noorde en wêreldwyd wat geen sensus op gedoen word nie - niemand weet die werklike getalle in Suid-Afrika nie - meestal is dit beraam (estimated).   Hier is ook 'n paar miljoen blankes wat hul eie kultuur, tradisies, taal en… Continue reading Orania – interview – Afrika

Eureka – Orania – Kleinfontein

Why are liberal whites and blacks/others so obsessive if Afrikaners and Boers (whites) to build their own?  If it is not the ANC leaders the DA, EFF and others follow the ANC.  But who implemented the rasist and discrimination against whites? both of them and even more... Why on earth do you burn down schools,… Continue reading Eureka – Orania – Kleinfontein

Etnisiteit: Boere volk

* Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar -  taal, kultuur en tradiosioneel.  Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande.   Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop.   Na 1994 het hulle elkeen steeds apart… Continue reading Etnisiteit: Boere volk