Orania onderwyser – statutêre verkragting – opinies #StatutoryRape

It has been reported by TimesLive that a student teacher at a school in the town is a wanted man, after allegedly committing statutory rape against one of the underage students. Carel Boshoff, a representative for Orania, told the publication that a SAPS investigation is now underway.    Carel Boshoff van Orania teenoor die media bevestig het dat ‘n jong onderwyser van die Volkskool in Orania in hegtenis geneem is op ‘n klag van statutêre verkragting op ‘n minderjarige kind in sy klas.   Sy naam is nog nie bekend nie.

Image may contain: cloud and text

*

“The principal of Volkskool Orania, Anje Boshoff, became aware of the allegations on September 16 when members of the SAPS’s Child Protection Unit visited the school to investigate a case of child molestation against a student-teacher.”

Carel Boshoff

*

In similar circumstances to the Nicholas Ninow case, the perpetrator is yet to enter a plea in the case and, therefore, cannot be named by the media as his crime has been committed against a child. Once he has expressed his guilt or innocence – or the NPA decide to intervene and lift reporting restrictions – the suspect can have his identity revealed.   (https://www.thesouthafrican.com/news/dros-rapist-who-is-nicholas-ninow/)

The area receives assistance from Hopetown SAPS. The location is a 30-minute drive from Orania, and it is at their local magistrates where the alleged rapist will appear. Orania is still subject to the South African Constitution, so traditional law still applies. They are also assisted by authorities in the Pixley ka Seme district.

Not exactly “crime-free”: Orania teacher accused of raping a child

*

>Not an Orania teacher, a student teacher who did his practical there.

>Orania has 2 schools.

You are fake news!

We is everyone trying to smear Orania so badly?

*

Orania “statutere verkragting”saak –

Maroela media het ook daaroor berig op 9 Oktober 2019

 

Image may contain: text
*
Ander saak 2 weke voor die een in Orania
VERKRAGTINGSAAK IN OOS-KAAP

Image may contain: text

*

Stem saam met die volgende artikel:

Front Nasionaal SA

Een van die diepsnydendste fragmente uit ons Afrikaanse literêre skat is Fiela Komoetie se uitroep: “God vergewe ons baie, baas Petrus, maar Hy vergewe nie die kwaad wat ons ‘n kind aandoen nie.” Hier praat Dalene Mathee met die gewete van ‘n hele volk – as ons nie na ons kinders omsien nie, het ons geen reg om ‘n toekoms te verwag nie.

Die gedagte dwaal deur ‘n mens se kop wanneer jy vandag verneem dat Carel Boshoff van Orania teenoor die media bevestig het dat ‘n jong onderwyser van die Volkskool in Orania in hegtenis geneem is op ‘n klag van statutêre verkragting op ‘n minderjarige kind in sy klas.

‘n Jaar of drie gelede het die hele land in gewalgde verbystering aangehoor hoe klein Poppie van der Merwe se ma en stiefpa haar letterlik doodgemartel het – van die insidente waarvoor hulle geregtelik vervolg is het ook in Orania plaasgevind.

Natuurlik moet ‘n mens dit binne die konteks stel en sê:

As hierdie dinge kan gebeur in ‘n volkseie, klein en gemeensame samelewing, hoeveel hiervan gebeur reg rondom ons en word eenvoudig maar verswyg omdat ons die gewoontes van onbetrokkenheid aangeleer het? Ek het niks gesien nie, ek het niks gehoor nie….bly maar stil, gewete!

Volksgenoot of te nie, as dit bewys word dat hierdie persoon (‘n mens huiwer om die term “opvoeder” te gebruik) werklik skuldig bewys kan word, hoop ons by Front Nasionaal dat hy baie swaar gestraf word.

Die kwaad wat ons ‘n kind aandoen, word die dader nie vergewe nie. En die een wat weet en swyg daaroor, dra ewe swaar aan die skuld.

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s