Boere volk se deelname in Suid-Afrika

* Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan.  Hetsy of hulle 'n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word.   Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word.  Hoekom moet daar pa gestaan word vir… Continue reading Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Suid-Afrika se ANC rewolusie

Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het   - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie

Internasionale reg tot Selfbeskikking

Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking

The 7.5 million black ownership in SA

* Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid - 730 000.   Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers  in Suid-Afrika?   Dis privaat aangekoop.   Wat 'n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994.   Sommige grondgebiede soos Kommunale eiendom verenigings (KEV) en Trustgebiede, het slegs kommunale regte… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA

Onafhanklikheid – Independence – British empire

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

* Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1815’s.   Hoe het dit dan gekom dat hulle sekere gebiede (in die meeste reënvalstreek) beset het, en dit selfs na 1994 is dit as grondeise weer aan hulle toegeken.  Hulle… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Cyril Ramaphosa – Land reform (DA)

Debat in Parlement op 14 Maart 2014  - vrae was gevra deur die leier van die DA (Maimane) oor Grondhervorming,  geen vergoeding vir eiendom en bates en die verandering van die Grondwet van Suid-Afrika. Taking of land / businesses without compensation and to change the Constitution. Ramaphosa - Maimane

Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree.   Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans.  Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen.   Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie?  Rassisme teenoor Selfbeskikking -… Continue reading Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Afrikaans en Overvaal

Die uitspraak is in die guns van Overvaal hoërskool op Vereeniging uitgespreek.  Al gaan daar moontik ge-appelleer word deur owerhede, is dit nog geen uitgemaakte saak nie.   Dit is ook nie uitgesluit dat amptenare vervolg mag word nie.  Dis sommer nonsens dat daar so teen Afrikaans, Afrikaanse onderrig en universiteite gediskrimineer word.  Puik regspan. Vorige… Continue reading Afrikaans en Overvaal

ABN en Dinokeng

* Vra uself af en kom ingelig:   Wat is die ABN en Dinokeng?    Wat het al die Afrikaner organisasies sedert 1986 in SA bereik?  Alle politieke partye, die DA, ANC, EFF, FF+, IVP ea,  is almal sedert ontstaan multi-kultureel.   Wat hulle na 1980 bereik het is chaos, rewolusie, moord en doodslag - 'n kommunistiese… Continue reading ABN en Dinokeng

Swaard van swart bemagtiging

B-BBEE is WETGEWING van die ANC en politieke partye in huidige parlement.  Die swaard van swart bemagtiging word op alle gebiede op ons as blankes, hetsy in stede of dorpe, boere gemeenskappe en feitlik op alle besighede toegepas.   Dit is niks anders dan rassisme en diskriminasie nie.  Die saad van swart bemagtiging het reeds in… Continue reading Swaard van swart bemagtiging

Grondwethof-constitutional court/

* Suid-Afrika se Grondwet is in 1996 bekragtig deur die Grondwethof.  Verskeie artikels rakende die verkryging van Selfbeskikking is deur Grondwethofregters ooreenkomstig internasionale reg bepaal en uitspraak is gelewer.  Elke volk het die reg tot hul eie soewereine gebied - Selfbeskikking. Photo:  Copy of the document that certified the Constitution of the Republic of South… Continue reading Grondwethof-constitutional court/