Protest action and the Boere

Do not under-estimate the Boere and what they can do.   Not sure who the "drivers" is from this scene. Meeste protesgangers wat in ons strate rondwandel is of werkloses of immigrante, wat die rewolusie stook.  Iemand wat nie ons geskiedenis van rewolusie ken nie, sal nie weet nie, maar dis presies wat oorsee in EU… Continue reading Protest action and the Boere

Eskom – korrupsie – corruption

Problems at Eskom started actually years back - load sheddings is not a "new thing". CORRUPTION Eskom has been a cest pool of corruption since 2001. https://www.youtube.com/watch?v=OEWdSVz26aQ *** 2017 PARLIAMENT 18 October 2017 Day 2 of the state capture inquiry into Eskom continued with questions to OUTA's head of energy, Ted Blom. Following his "startling"… Continue reading Eskom – korrupsie – corruption

Eskom – Ted Blom – Korrupsie

Nie net WANbestuur nie, maar die regering laat korrupsie toe.   Daar is en was al hoeveel keer probleme by Eskom sowel ander staatsinstellings, en tog bly die regering, die parlement dit goedkeur dat nog meer geld spandeer word op korrupsie.  Persone bedank en meld eenvoudig net aan by ander organisasies of maatskappye.   Daar word nie… Continue reading Eskom – Ted Blom – Korrupsie

Jordania – Israel – WATER

Israel se minister van plaaslike samewerking het gesê Israel is gereed om voort te gaan met 'n multimiljoen-dollarprojek met Jordanië om water van die Rooi See na die Dooie See af te voer.  Die projek is al 'n geruime tyd in bespreking tussen verskeie Arabiese state.    Daar sal ook 'n ontsoutingsaanleg gebou word in… Continue reading Jordania – Israel – WATER

Jordania: Water – desalination

  Geen wateraanlegte is goedkoop nie en om te ontsout , asook "elektrisiteit" te voorsien, mag ook heelwat nadele hê wat in ag geneem moet word om die grond en sy inwoners/dieire te beskerm. The 12-billion dollar red to dead sea project for replenishing the receding Dead Sea also includes plans for hydro electric power… Continue reading Jordania: Water – desalination

Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit

Onwettige konneksies van elektrisiteit is regdeur die land te sien, maar veral in die informele sektor.   Persone weet hoe om te konnekteer maar dis onveilig en dit kos elkeen van ons om dit wat gesteel word, weer te vervang met nog meer om te steel.   Inderwaarheid is hulle niks anders as kriminele en misdadigers nie,… Continue reading Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit

“Who owns the world”?

Britse Statebond - Commonwealth The Queen, the family of the actress Nicole Kidman, King Abdullah of Saudi Arabia and the media tyco ......Here is an article Who owns the world? It says on it: The world's primary feudal landowner is Queen Elizabeth II. She is Queen of 32 countries, head of a Commonwealth of 54 countries in which… Continue reading “Who owns the world”?

Pollution: South African HOTSPOT – Eskom power stations – Witbank

Witbank is not "White" anymore.   You can not see anything there.    Coal power stations are the biggest culprits in the hotspot area.   Greenpeace says an analysis of sophisticated satellite data shows Mpumalanga as the “worst” nitrogen dioxide (NO2) air pollution hotspot across six continents.    It has been reported before that the Witbank area has… Continue reading Pollution: South African HOTSPOT – Eskom power stations – Witbank

Zulu King claim failed – December 2018

  During December 2018  the Zulu King Goodwill Zwelithini has failed to convince the Land Claims Court to order his subjects to share land, which was won in a successful land claim, with him.  In a judgment handed down by the court this week in December, it also made a cost order against the Ingonyama Trust – an unusual… Continue reading Zulu King claim failed – December 2018

Centurion-Verwoerdburg – Rooihuiskraal

Insiggewend dat daar so baie grondeise soos paddastoele herrys na 1994, terwyl daar net in die vorige eeu oorlog gevoer is in die gebiede, wat deur Britse soldate geannekseer is.  En wie is al hierdie "eisers" is hulle regtig Suid-Afrikaners soos hulle maak hulle is.  Hoe kan iemand op 'n plaas of huis werksaam wees… Continue reading Centurion-Verwoerdburg – Rooihuiskraal

Landclaim : Centurion – Pretoria Oos-East

MASSIVE LAND CLAIMS IN CENTURION AND PRETORIA- EAST (Front National) If people still want to be naive and hold the belief that land grabs or land claims will not affect urban areas and is only happening in some remote area or is only reserved for agricultural land, must think again.   Residents are feeling the impact… Continue reading Landclaim : Centurion – Pretoria Oos-East

Borders and disputes – new states

  As daar gekyk word hoeveel lande het onafhanklikheid verkry en heelwat daarvan is eienaardige grensgebiede, is daar ook soms "ooreenkomste" wat gesluit is tussen volksgroepe en hul bestaansreg.   Dus is dit glad nie 'n nuwe ding dat ons eie gebiede dalk ook soms effe verrassend voorkom nie, juis oor daar ooreenkomste in ons verledes… Continue reading Borders and disputes – new states

Eskom – 27 IPP projects

  It was previously stated that Jeff Radebe  stressed that 27 new projects would stimulate 58 000 new jobs, mostly during construction and mostly in the rural areas of the Northern, Eastern and Western Cape provinces, as well as the North West, Free State and Mpumalanga provinces. There was potential to create a further 1… Continue reading Eskom – 27 IPP projects

27 IPP agreements – Eskom – “new dawn”

27 renewable-energy independent power producer (IPP) - April 2018 Jeff Radebe says signed 27 IPP agreements a ‘new dawn’ for renewables in South Africa * Agreements opening the way for the construction of 27 renewable-energy independent power producer (IPP) projects, with a combined investment value of R56-billion and a combined capacity of 2 300 MW,… Continue reading 27 IPP agreements – Eskom – “new dawn”

Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme

Dis elke blanke se reg en plig, om teen SWART BEMAGTIGING (B-BBEE en RA/AA) op te staan, anders is jy ten gunste daarvoor.   Ons blanke volk word benadeel, ons menseregte word daagliks geskend en die wat op hulle jisse sit en niks doen nie is tevrede met die ANC, DA, EFF en ander se beleid… Continue reading Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme

Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)

* Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het.   (Griggs het gepubliseer) Die publikasie is gepubliseer voor die finale artikels van die Raad by parlement ingedien is asook alle ander betrokkenes.  In die finale artikel van die Volkstaatraad is aanbeveel dat ons ‘n provinsie verkry in die gebiede waar ons ‘n… Continue reading Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)

Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)

* As vertrekpunt, was die proses van 1994 ondersoek rakende selfbeskikkings/ volkstaatgebiede vir die Boere voorafgegaan deur 'n belangrike skrywe van mandela en sy bestuur wat ondersoeke na die gebiede gesteun het.     Heelwat van die ander volksleiers en ons volksgeskiedenis bewys heelwat dorpsontwikkelings met veral verskeie Boere republieke na 1652, waarvan ZAR en Vrystaat… Continue reading Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

* Ironies genoeg, is beide konsepte van  Selfbeskikking en Volkstaat in 1994 Akkoord wat onderteken is,  spesifiek vir die VEELVOLKIGE Afrikaner nasie voor die 1994 verkiesing.  Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC, die oud NP lede wat teenwoordig was asook diegene wat die Akkoord onderhandel het.   Internasionale verteenwoordigers het dit mede-onderteken. … Continue reading Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Herstel Boere republieke Boere volk

* Loop saam terug op die spoor van die 'afrikaner akkoord' van 1994.     Met die ondertekening van die Akkoord in 1994, is daar erkenning gegee aan die inhoud daarvan dat die Boere volk 'n volwaardige volk is en ook 'n reg tot onafhanklikheid het.   Daar was voorwaardes gebou rondom hierdie welbekende Akkoord van 1994,… Continue reading Herstel Boere republieke Boere volk